- Home
- diskontobooks
- Afrikaans
diskontobooks
Tienerharte (2): Hartbreker
R 215.00
Stefan vry graag in die bondel. Maar Ciska, met haar krullerige rooi hare en sexy lyf, is die eerste meisie wat sy voete regtig onder hom uitslaan. Vir haar sal hy enigiets doen, selfs in 'n getroue verhouding wees vir altyd. Maar die irriterende rykmansdogter, Surette, is vasberade om haar kloue in Stefan te hou. Hierdie romantiese reeks met h...
Tienerharte (3): Hartedief
R 230.00
Lisa vlug van haar gewelddadige, dwelmverslaafde kerel en begin 'n nuwe semester by die Elizabeth Galloway skool vir modeontwerp in Stellenbosch. Daar ontmoet sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare blou oe. Maar Lisa kan net nie nou by iemand betrokke raak nie, want al waaraan sy kan dink is die geheim wat sy wegsteek . . .Hierdie romanties...
Tienerharte (4): Hartsnaar
R 215.00
Sophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar wil hulle saam na die somerskool in Londen gaan - Sophia vir haar ballet en Noah na die musiekskool. Maar hoe gaan Noah vir Sophia sê hy is verlief op haar, sonder om hulle vriendskap op te foeter? Wanneer Sophia alleen Londen toe vertrek, is dit Noah se laaste kans.
Tier wat kwaad was, Die
R 125.00
Tier neem die Bosresies baie ernstig op. Hy is sommer vies omdat die ander diere nie hard genoeg oefen nie. Toe die resies begin, is Renoster sommer vinnig agter. Sal Tier sy humeur kan beteuel en sy beste maat help?
Tippie doen wiskunde, Vlak 2, boekpak
R 550.00
Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas. Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die bree ...
Tippie leer klanke Boekpak
R 400.00
Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenhe...
Tippie Plakker- en Aktiwiteitsboek
R 190.00
Ontmoet vir Tippie - 'n liefdevolle olifantjie wat graag die buitengewone in die alledaagse soek. Tippie is mal daaroor om saam met sy vriende te leer en te ontdek. Beleef hierdie boek saam met jou kind om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te oefen en verbeelding aan te wakker. Daar is 'n verskeidenheid prettige kleurvolle aktiwiteite wa...
Tippie se Eerste Boek Oor Klanke
R 95.00
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.“Tippie se eerste boek oor syfers” is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou ʼn pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer ter...
Tippie se Eerste Boek Oor Kleure
R 95.00
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.“Tippie se eerste boek oor kleure” is ʼn reënboogontploffing van emosies! Elke bladsy is vol helder kleure en basiese emosies, bekend aan kleuters. Jou ...
Tippie se Eerste Boek Oor Syfers
R 95.00
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.“Tippie se eerste boek oor syfers” is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou ʼn pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer ter...
Tippie se Eerste Boek Oor Teenoorgesteldes
R 95.00
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.Maak gereed vir ʼn paar teenoorgestelde-dag kaskenades in “Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes”! Tippie en Robin is vol grappies en doen presies ...
Tippie se Eerste Boek Oor Troeteldiere
R 95.00
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters!Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat giggel van plesier.In “Tippie se eerste boek oor troeteldiere” is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit ʼn paar vreemde diere - van ovaalponie wa...
Tippie skryf-en-uitvee, boek 1
R 85.00
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in. Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte ku...
Tippie skryf-en-uitvee, boek 2

Tippie skryf-en-uitvee, boek 3

Tippie skryf-en-uitvee, boek 4