- Home
- DiskontoBooks
- Afrikaans
DiskontoBooks
Tags
- Everything in DiskontoBooks
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- Christelik
- Felicia Snyman-Du Toit
- Fiksie
- Heidri Mittendorf
- Human&Rousseau
- Joanna Nadin
- Kinders
- Kookboeke
- Lapa
- Latest
- Marga Jonker
- NB
- Nie-fiksie
- Nike Bekker
- Non-Fiction
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Protea
- Volwasse
- jonny duddle
David Walliams: Oupa Ontsnap
R 265.00
Baie jare gelede was Oupa 'n bobaasvlieenier in die Tweede Wereldoorlog. Maar sedertdien is hy na die ouetehuis Twilight Towers toe gestuur waar die onheilspellende matrone Swine die septer swaai. Oupa en sy kleinseun, Jack, moet 'n waaghalsige plan beraam om te ontsnap. Min weet hulle dat die bose matrone hulle fyn dophou ...
David Walliams: Rotburger
R 250.00
“Ontmoet vir Zoe. Daar is baie goed waaroor sy ongelukkig kan wees: Haar stiefma, Sheila, is so lui dat Zoe die snolle uit haar neus moet krap. Die skoolboelie, Tina Trotts, maak haar lewe ondraaglik en spoeg boonop elke dag op haar kop. En om alles te kroon het die bose Bart gruwelike planne met haar troetelrot. Ek kan jou nie vertel wat Bart ...
David Walliams: Slym
R 265.00
Hierdie eiland is die tuiste van 'n groot groep gemene grootmense. Die skool, die park, die speelgoedwinkel en selfs die eiland se roomystrokkie behoort aan gruwelike grootmense wat niks meer geniet as om kinders aaklig te laat voel nie. En die eiland word besit deur die gruwelikste grootmens van almal - tannie Grieta Gierig! Iemand moet iets a...
David Walliams: Ysmonster
R 265.00
Elsie, ’n weeskind wat in die tyd van koningin Victoria in Londen op straat bly, hoor van die geheimsinnige YSMONSTER – ’n wolhaarmammoet wat in die Noordpool ontdek is – en is vasberade om meer daaroor uit te vind …Elsie kom van aangesig tot aangesig met die mammoet en beleef die avontuur van ’n leeftyd – van Londen af, oor onstuimige osean...
Dawid & Goliat: Soek, vind, Ontdek
R 50.00
Met Dawid en Goliat – Soek, vind, ontdek word klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan die wonderlike verhaal van Dawid en Goliat. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan. Die boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kle...
Dawid en die baie groot reus
R 35.00
Die reuse van die lewe hoef nie noodwendig fisiese reuse te wees nie – soms is dit die figuurlike reuse wat die grootste uitdagings is! Dawid en die baie groot reus nooi kinders tussen 3 en 6 jaar om saam te kom op ’n opwindende avontuur deur ’n geliefde Bybelverhaal. Sluit aan by jong Dawid terwyl hy dapper die gedugte reus Goliat trotseer en l...
Deeg: Broskors-, Skilferkors-, Blaarkors-, Warmwaterkors-, Strudel-, Ouarka- En Fillodeeg
Soft Cover
Deeg: Broskors-, Skilferkors-, Blaarkors-, Warmwaterkors-, Strudel-, Ouarka- En Fillodeeg
R 330.00
Die enigste boek oor deeg wat jy ooit nodig sal kry. Alle soorte deeg om terte of pasteie te maak word bespreek – broskors-, blaarkors, skilferkors, warmwaterkors-, fillo- en strudeldeeg, ook die gewilde Marokkaanse ouarkdeeg. Leer al die fyner kunsies van deeg: bestanddele, toerusting, basiese beginsels, asook die algemene foute wat by deeg ka...
Die beste raaiselboek 2
R 170.00
In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool! Die beste manier om jouself uit te daag is deur hierdie boek te koop. Jy is gewaarborg om vir ure die lekkerste pret te hê!
Die Lekkerte van: Ons gesin
R 50.00
Die lekkerte van....Ons gesin Daar is so baie redes om van jou gesin te hou. Om te voel dat iemand jou liefhet, versorg, aanvaar en veilig hou...maak dit lekker om jy te wees! 'Die lekkerte van'- reeks vier alledaagse situasies wat die grondslag van ons kinders se ervaring vorm. Om jou kinders lief te he, vir hulle om te gee en tyd saam met hull...
Die Lekkerte van: Oupas en Oumas
R 50.00
Die lekkerte van....Oupas en Oumas Daar is so baie redes om van jou oupas en oumas te hou. Sagmoedige, liefdevolle leiding en ondersteuning.... 'Die lekkerte van'- reeks vier alledaagse situasies wat die grondslag van ons kinders se ervaring vorm. Om jou kinders lief te he, vir hulle om te gee en tyd saam met hulle deur te bring help hulle om tr...
Die Lekkerte van: Skool
R 50.00
Die lekkerte van....Skool Daar is so baie redes om van skoolgaan te hou. Om klasmaats en onderwysers te leer ken en baie nuwe dinge te ontdek. 'Die lekkerte van'- reeks vier alledaagse situasies wat die grondslag van ons kinders se ervaring vorm. Om jou kinders lief te he, vir hulle om te gee en tyd saam met hulle deur te bring help hulle om tro...
Die Lekkerte van: Speeltyd
R 50.00
Die lekkerte van....Speeltyd Daar is so baie redes om van speeltyd te hou. Om vriende te maak, pret te he en te lag... 'Die lekkerte van'- reeks vier alledaagse situasies wat die grondslag van ons kinders se ervaring vorm. Om jou kinders lief te he, vir hulle om te gee en tyd saam met hulle deur te bring help hulle om trots te wees op wie hulle ...
Die seerowers 4: Die seerowers en kaptein Rufus Rottus
R 195.00
AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Grootgaapbaai is oorval met ROTTE! Groot rotte, klein rotte, kwaai rotte en honger rotte. Gelukkig bied 'n geheimsinnige towerfluitspeler, Rufus Rottus, aan om van die knaagdierprobleem ontslae te raak – teen betaling. Wanneer die gulsige burgemeester egter weier om die towerfluitspeler vir sy dienste te betaal, speel hy...
Die spinnebotte slaan toe!
R 165.00
Klipdassie Primary receives a visit from Dr. Ragno and his daughter Veronica to demonstrate their robotic spiders' unique abilities. When Georgi, Frikkie and Enzo are sent out of the hall by their class teacher, the three grade fives decide to watch the demonstration from a room below the stage. They can't believe their eyes when the doctor and ...
Die stoutste klas op aarde raak wild!
R 195.00
Head teacher Mrs Brombom-Bredeboud thinks 4B is the worst class in the world. She says school is not about footling or fiddle-faddling or fun. It is about learning and it is high time 4B tried harder to excel at it.But best friends Alex and Manjit didn't literally mean to swap Tanne for a War of Wizard's playing card and set him loose in school....
Die ware avonture van Adelie en Riley 3: Die MOEsters
R 170.00
Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ... In “Die MOEsters” gaan Adelie ...