- Home
- diskontobooks
- Afrikaans
diskontobooks

Klein Grillie Spinnekop - Vakansie by die see
R 140.00
Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde, want hy gaan ver reis. Saam met Ouma Erna gaan jy vakansie hou by die see! Wat gaan hulle alles daar ontdek? Leer saam met Grillie van die getye, seediere, hoë sandduine vorm en nog baie meer.

Klein Grillie Spinnekop - Vakansie Op Die Plaas
R 140.00
Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar 'n hond-kat-koei raak …? 'n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!

Klein Grillie Spinnekop 3 - Die Verjaardagverrassing
R 140.00
Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde - dit is sy verjaardag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam: Oom Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas terug van 'n safari af, sorg vir 'n klomp verrassings … 'n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek.

Klein Grillie Spinnekop 4 - Die Nuwe Sussie
R 140.00
Klein Grillie Spinnekop kry binnekort 'n babasussie. Hy weet glad nie wat om te verwag nie. Hoe sal dit wees met nog 'n ekstra lyfie in die huis…? Saam met sy maats gaan soek hy die antwoorde by die dierebabas in die bos. Hy leer ook dat die koms van sy sussie niks verander aan sy ouers se liefde vir hom nie.

Klein Grillie Spinnekop: My Inkleur- En Speletjiesboek
R 50.00
Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en 'n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie! Hulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of...

Klein Grillie Spinnekop: My Plaasvakansie Aktiwiteitsboek
R 50.00
Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die wereld en besoek elke dag 'n ander plaas. Daar is soveel om te ontdek en te verken! Saam met sy maatjies beleef hy spannende avonture. Hy speel wegkruipertjie saam met die kuikens, ondersoek dierespore in die modder en vleg Paula die perd se maanhare. Het jy lus om...

Klein Handjies - Baba Diere
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.

Klein Handjies - Diere 123
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.

Klein Handjies - Pret met Kleure
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.

Klein Handjies - Waar Diere Woon
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.

Klein Handjies - Wilde Diere
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.

Klein Kook en Geniet
R 360.00
'n Eg Suid-Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is terug! Propvol staatmakerresepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. Die meer as 55 resepte sluit als in van ou gunstelinge soos hamburgers, tjips en pizza tot 'n verskeidenheid soetgoed. Elke resep word stap-vir-stap verduideli...

Klein opwip: Pret op die plaas
R 150.00
Kom speel met jou dieremaats in hierdie oulike versameling opwipboeke. Díe boeke het `n lekker rympie en opwip diertjie op elke bladsy. PLIPS, PLAPS, PLOPS! Kleintjies sal versot wees op die GROOT OPWIP-VERRASSINGS op elke onderwater-bladsy!

Klein Opwip: Spat in die see
R 150.00
Kom speel met jou dieremaats in hierdie oulike versameling opwipboeke. Díe boeke het `n lekker rympie en opwip diertjie op elke bladsy. PLIPS, PLAPS, PLOPS! Kleintjies sal versot wees op die GROOT OPWIP-VERRASSINGS op elke onderwater-bladsy!

Klein Plakpoppies: Hondjies
R 130.00
'n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en hondjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word. Dit is 'n kreatiewe boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan 'n Suid-Afrikaanse mark bek...

Klein Plakpoppies: Katjies
R 130.00
’n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en katjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word. Dit is ’n kreatiewe boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ’n Suid-Afrikaanse ma...