- Home
- diskontobooks
- Afrikaans
diskontobooks
Klapper die Drakie en die groot towenaar (3)
R 50.00
Klapper die klein drakie kan nie sy oe glo nie: Voor hom staan 'n bok wat eintlik 'n towenaar is, maar onder 'n towerspel geplaas is! Klapper, Mathilda en die bok reis na die towerkasteel waar die bose towenaar, Bokbaard, woon. Sal dit moontlik wees om die towerspel te breek? Die Klapper-reeks is die perfekte eerste leeservaring vir beginners...
Klapper die Drakie en die swart ridder (4)
R 80.00
Klapper en Matilda vertrek saam met oom Hardus na die ridderryk om by die draakboom wag te staan. Wanneer die geslepe swart ridder oom Hardus in 'n lokval lei, is almal raadop. Maar Klapper, Matilda en hulle nuwe vriend, Walter, gaan 'n slim plan maak. Die Klapper-reeks is die perfekte eerste leeservaring vir beginners.
Klapper die Drakie gaan skool toe (1)
R 160.00
Klapper die drakie is opgewonde: Dis 'n baie belangrike dag! Hy gaan vandag vir die eerste keer skool toe. Op pad soontoe ontmoet hy vir Oskar, wie se ouers dink dis tydmors om skool toe te gaan. Klapper kry Oskar jammer. Oskar kry homself ook jammer, want hy wil verskriklik graag leer skryf en somme doen. Sal die twee maats Oskar se ouers oortu...
Klapper die Drakie is nie bang nie! (2)
R 160.00
Dis 'n opwindende dag vir Klapper en sy maats: Hulle gaan almal op 'n skattejag om na 'n berugte seerower-kaptein se gelukbringer te soek. Barry Bakoord is die bangste in die groep. Maar wanneer sy maats in groot gevaar beland, wys hy vir almal hoe dapper hy is! Die Klapper-reeks is die perfekte eerste leeservaring vir beginners.
Klaskameraad Aktiwiteitsboek: Die Klein Boek Van-Reeks
R 190.00
n Heerlike doen-saam-aktiwiteitsboek vir die klaskamer. Gebaseer op die eerste ses boekies van Die klein boek van-reeks deur Fanie Viljoen. Tekste uit elk van die ses boekies word gebruik met begripsvrae, tematiese gesprekspunte, lekker pret mondeling- en skryfaktiwiteite.
Klassieke Kinderbybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ’n eg Bybelse styl vertel.Die pragtige en dramatiese illustrasies beeld in grafiese detail 40 van die mees geliefde Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament uit. Elke illustrasie is ’n kunswerk wat aan die les...
Klassieke Kinderbybel-Storieboek (Hardeband), Die
R 300.00
Die klassieke Kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet. Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories sa...
Klassieke Storie Bybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Storiebybel vir kinders!
Klein Beertjie: Bekommer Hom
R 35.00
Leer jou kleinding dat God altyd vir sy kinders sorg!In Klein Beertjie bekommer hom is Klein Beertjie baie bekommerd oor sy vriende. Mamma Beer gebruik Jesus se Bergpreek in Matteus 6:25-34 om Klein Beertjie te herinner dat ons kan vertrou dat God vir ons kan sorg. God is liewer vir ons as vir die voëls en die blomme – en hulle is glad nie bekom...
Klein Beertjie: God se wonderlike wêreld
R 35.00
Klein Beertjie dink die see is wonderlik! Mamma Beer herinner hom daaraan dat die Skepper van die see selfs nog wonderliker is terwyl sy vir hom die storie vertel van Jesus wat op die water loop. Klein Beertjie en God se wonderlike wêreld vertel die wonderlike verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (in Mark. 6:45-54). Di...
Klein Beertjie: Leer om te deel
R 35.00
Dit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs pret kan wees.In Klein Beertjie leer om te deel wil Klein Beertjie nie sy dennebol met Eddie Eekhoring deel nie. Dit is totdat Pappa Beer vir hom vertel van ’n seuntjie in die Bybel wat sy middagete van vyf broodjies e...
Klein Beertjie: Leer oor Liefde
R 35.00
Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander deur vir hom die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy hom in ’n mandjie tussen d...
Klein Beertjie: Leer van Gehoorsaamheid
R 35.00
Leer jou kleinding hoe belangrik dit is om gehoorsaam te wees, en hoe wonderlik God is as ons gehoorsaam is.In Klein Beertjie leer van gehoorsaamheid sê Pappa Beer vir Klein Beertjie hy moet vir Eddie Eekhoring om verskoning vra, maar Klein Beertjie wil dit nie doen nie. Wanneer Pappa Beer dan vir hom die storie vertel van Elisa en Naäman (2 Kon...
Klein Beertjie: Ontdek God se Skepping
R 35.00
Het jou kind jou al ooit gevra waar diere vandaan kom, of hoekom daar wolke in die lug is? Trek jou kleinding nader en vertel vir hom of haar hoe God die lug, see, berge, strande en alles in die heelal geskep het!In Klein Beertjie ontdek God se skepping vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie hoe God alles in die heelal geskep het soos Genesis 1 on...
Klein Beertjie: Ontmoet vir Baba Jesus
R 35.00
Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is! In Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom. Hierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges ...
Klein Beertjie: Praat die Waarheid
R 35.00
Dit is vir baie kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is dit baie belangrik om kinders te leer om altyd die waarheid te praat, maak nie saak hoe moeilik dit is nie. Klein Beertjie praat die waarheid is ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te...