- Home
- diskontobooks
- Afrikaans
diskontobooks
Anderkant die Scrap
R 300.00
Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland was, le hy nou familie uit in die storie "Familiefoto". Maar eintlik is al die mense in sy stories familie met dieselfde kwaal - Almal mik vir daardie ontwykende droom, wat nooit verbleik nie, anderkant di...
Anna Atoom en die digitale draak
R 240.00
Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bek...
Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)
R 185.00
’n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: ’n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan ’n beroemde seero...
Annelize Morgan: Omnibus 8
R 80.00
In Wit roos van geluk moet Rosalie deur diep water gaan. En die man wat sy liefgekry het se skatryk pa is ontevrede oor haar verlede . . . In Huis sonder liefde wonder Nora Fouché watter geheime die Kepplers probeer wegsteek. En in Silwer drome besluit Verona om Amasone toe te gaan: Sy wil haar ouers se grafte gaan soek én sy wil haar jeugliefde...
Apies se Dieretuin, Die
R 90.00
Olifant ontvang 'n uitnodiging na die apies se partytjie by Kokosneutbaai en klim dadelik in sy stoomenjin vir 'n avontuurlike reis oor die hele Afrika-kontinent! By elke stasie klim nog meer diere op die trein. Hulle speel, stry en vertel stories op die langpad . . . Die rymende teks en asemrowende, kleurvolle illustrasies wat die wilde diere ...
Arlo, Dokter Bleek en die Spookkermis
R 140.00
'n Nuwe kwartaal, 'n nuwe onderwyser, maar Arlo vermoed reeds onraad. Doktor Bleek is dalk nie so wild soos mevrou Org of so vreemd soos juffrou Putia nie, maar hy neem die skool terug na die vorige eeu toe. Toe die klas probeer om teen doktor Bleek se streng nuwe reëls te protesteer, lyk dit asof 'n nuwe leerling hulle wil verdeel - Mike Nuss...
Arlo, Juffrou Putia En Die Verbode Kissie
R 140.00
“Kom, kom, kinders van 5P, Jul aandag moet jul vir my gee. Die deur is oop, kom in, ‘n Nuwe avontuur gaan nou begin.” 4X (nou 5P) is terug met ’n nuwe onderwyser: Juffrou Putia. Al is sy nie soos mevrou Org nie, is haar vreemde visioene en misterieuse kissie beslis nie normaal nie. Arlo is oortuig alles is nie pluis nie. Boonop word 5P gekies om...
Arlo, mevrou Org en die Dino-dieretuin
R 140.00
Dinge lyk glad nie goed vir 4X nie. Met nóg ’n onderwyser wat skreeuend weghol, wonder Arlo hoe lank die nuwe onderwyser sal uithou. Toe mevrou Org vir 4X dieretuin toe neem, weet Arlo hy sal moet seker maak dat 4X nie in die moeilikheid beland nie. Maar wat mevrou Org hulle nié gesê het nie is dat hierdie dieretuin nie ’n gewone dieretuin is nie …
Armand Kook Kaal 2
R 200.00
Hier’s Armand weer, sonder klere voor jou deur… Armand se eerste kookboek was ’n wegholsukses. Sy toeganklike benadering tot kos het baie mense oortuig van ’n nuwe manier van eet én leef – vars, onopgesmuk, met sakpas-bestanddele in die keto- en banting-styl. Sy boek het gewys: Van lekker eet kom gesondheid en optimale gewig. In sy nuwe boek s...
Armand Kook Kaal: 50 Banting Resepte
R 295.00
’n Banting-en-keto-avontuur “Unquestionably one of the very best low-carb recipe books available anywhere in the world.” – Prof. Tim Noakes “Om gesonde kos te kook kan soms vaal en vervelig wees, maar Armand maak dit heerlik en opwindend!” – Herman Lensing, SARIE se kosredakteur Armand Aucamp is een van die aantreklikste mans in Suid-Afrika. A...
Arthur By Die Molle
R 55.00
Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die molle!
Arthur en die Voels
R 55.00
Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die voels!
Arthur Tussen Die Muise
R 55.00
Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die muise!
Arthur word 'n Padda
R 55.00
Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy 'n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike wereld van die paddas!
As 'n Olifant op jou Val
R 135.00
Tobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof ’n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer ’n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om ’n plan te maak – ...
As die Kat weg is
R 90.00
Ontmoet vir Aristoteles, ’n kat met hope houding! Aristoteles is ’n silwergrys mannetjieskat in die fleur van sy lewe, en hy is baie mooi – hy reken self so. Anna en haar gesin dink gelukkig ook so. Altans, dis wat Aristoteles dink … tot die dag toe hy uitvind Anna wil graag ’n hond vir haar verjaardag hê. ’n Hond!?! Watter verstandige agtjarige...