- Home
- DiskontoBooks
- Afrikaans
DiskontoBooks
Net aliens eet spinasie (2022)
R 175.00
'n Alien land in 'n swembad, kinders verdwyn in 'n biblioteek, 'n monsterhond word 'n woefie-woef en 'n vampier-jagter-ouma bestorm 'n skool met 'n knoffel-bazooka . . . Maar dis nog lank nie al nie! Hierdie versameling van tonekrul-lekker stories deur Jaco Jacobs is al meer as 'n dekade lank gewild. Die nuwe uitgawe met fassinerende illust...
Net die Oortjies van die Seekoei
R 200.00
As jy mooi daaraan dink, maak idiome van elke Afrikaansspreker ’n digter. Die beeldspraak, vergelykings en metafore wat in idiomatiese uitdrukkings vervat is, verander ons alledaagse gesprekke en skryfwerk in iets ver bo die gewone. Kobus Galloway se grappige volblad-illustrasies help jong taalgebruikers om die idiomeskat van Afrikaans vas te lê...
Net nie 'n hond nie
R 160.00
Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en...
Newman se Voels van Suider Afrika
R 330.00
Die gedenkuitgawe van Newman se Voëls van Suider Afrika is 'n opdatering van 'n klassieke voelboek, asook 'n huldeblyk aan een van die streek se voelkenners, Kenneth Newman. Met die ondersteuning van Faansie Peacock ('n opkomende voelkenner) het Vanessa Newman (die outeur se dogter) die teks en illustrasies vir die nuwe uitgawe volledig hersien,...
Nicole & Appelliefie Die Heel Beste Geskenk
R 100.00
Nicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop.Hier ontdek hulle ’n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie...
Nicole & Appelliefie Die Nuwe Maat
R 100.00
Nicole en Pappa is mal oor hulle nuwe buurt en hulle het reeds ‘n klomp vriende gemaak. Daar is oom Samsodien met die mooi roostuin, tannie Bets met die poedels, die Masango-gesin met die twee klein dogtertjies, mevrou Carboni en haar kleinseun Luca met sy rekenaar en kitaar, die veearts en haar ontvangsdame, Simon in die rolstoel, en die busbes...
Nie vir Ma's Nie: 'n Kookboek vir Pa's en Kinders
R 70.00
Met dié boek word ma’s tydelik uit die kombuis verban, want jou wederhelf en kinders beplan om jou te bederf met heerlike kos wat hulle self gemaak het. Nie vir Ma’s nie se resepte is maklik, beproef en het stap-vir-stap aanwysings wat enige groentjie gemaklik sal laat in die kombuis.
Nina en die crazy klere
R 210.00
"Geen speurdramas nie, hoor!" waarsku haar ma toe sy vir Nina en haar beste vriendin, Jessie by die Eksotiese Eksperimente Ekspo aflaai. Speurdramas? Wat kan dan nou verkeerd gaan by 'n ekspo waar daar hope opwindende nuwe wetensakplike uitvindings gaan wees? Boonop is hierdie ekspo die perfekte plek om meer te probeer uitvind oor Nina se swart-...
Nina-omnibus: Die awesome speurklub
R 290.00
Die omnibus bevat drie avonture waarin beste vriendinne Nina en Jessie die misterieuse swart-en-rooi pet inspan om hulle met speurwerk te help. Waar kom die kopluise vandaan waarmee almal in Laerskool Tierkop skielik sukkel? Hoekom is die koeldrankfabriek so gretig om hulle nuwe energiedrankie aan die skool te skenk? En sal die slim mense by die...
NLV Geskenkbybel Roesbruin
R 85.00
Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle geskenk wees. Gewilde NLV-teks 7,5 punt lettergrootte Dubbelkolom-uitleg
NLV Geskenkbybel Rooi en Swart

NLV Geskenkbybel Seeblou

NLV Geskenkbybel Swart

NLV Geskenkbybel Wit

NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel Blougroen (Kunsleer Hardeband)
R 500.00
Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel – ’n unieke kombinasie van die Skrif en kuns.Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.Die volgende kenmerke sorg vir ’...
Noag en die baie groot boot
R 35.00
Dit is nie altyd maklik om gehoorsaam te wees aan God nie – veral nie as jy die enigste een is wat doen wat God vra nie. Noag en die baie groot boot vertel vir kinders tussen 3 en 6 jaar wat gebeur het toe God vir Noag gesê het om ’n baie groot boot te bou. Kinders sal leer hoe God sy mense gered het en dat Hy altyd sy beloftes hou. Noag en die ...