- Home
- diskontobooks
- Afrikaans
diskontobooks
Oulike Stories vir Peuters en Kleuters Deel 1
R 120.00
Beleef die avonture van stuitige en ondeunde katjies en geniet 'n ongewone piekniek en 'n eensame seuntjie se groot verrassing saam met jou kleinding. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis deur die land van oulike stories…
Oulike Stories vir Peuters en Kleuters Deel 2
R 120.00
Beleef die avonture van ’n lekkerbek-wolfie en stout kuikentjies. Ry saam met jou kleinding op ’n bus met duisend pote en lag saam oor ’n groot verrassing na ’n uitstappie mark toe. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis deur die land van oulike stories …
Oulike Stories vir Slaaptyd Deel 1
R 120.00
Klaar vakie het verdwyn- die kinderjies slaap nie meer nie! Gaan soek hom saam met jou kleinding en ontdek dat drome soms werklik waar word...
Oulike Stories vir Slaaptyd Deel 2
R 120.00
Buksie ontdek 'n wonderwêreld in stories, dis soos 'n regte droom! Kom ontmoet Bangjan die bang dinosourus en geniet stories saam met jou kleuter - net om slaaptyd bietjie uit te rek.Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het.Geniet die reis deur die land van oulike stories …
Ouma Hester en die Arnosterfant
R 60.00
Renosters tel, olifantmis en 'n lugskip met hittesoekende sensors en 'n meganiese slurp . . . ’n vakansie saam met ouma Hester is nooit vervelig nie! Maar wie is Wang Mang? Hoekom het hy 'n tenk vol rooi-en-wit gespikkelde vissies in sy helikopter? Wat wil hy met Thembi en Joe se mak renoster, Mafuta, maak? En wat het al hierdie dinge met ol...
Ouma Hester en die Dreadnought (Boek 3)
R 180.00
Die Dreadnought is reg vir aksie, ouma Hester se harnaspakke is gelaai met plofbare verrassings en haar yskas kreun onder die smulgoed! Maar wat gaan sy in Kanada maak en nogals by PESBEHEER, PILLE & PREPARATE van alle plekke? Sal Mamma vir Tian en Lisa laat saamgaan? En wat vang die bose dokter Lewendkerwen alles in haar onderwaterse labora...
Ouma Hester en die Getaway-kar (2020)
R 180.00
Zany Zack voer 'n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van vier bose oumas van die Huur-'n-Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk om nuwe speletjies uit te dink. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getaway-kar se wapens skrik vir niks en Ti...
Ouma Hester en die Superkomeet (Boek 4)
R 180.00
Meeluister-apparate, gesplitste olifantmis en geheime reaktors! Sabotasie, staatsgeheime en slymerig slakke! Die gewetenlose generaal Kerbhala en Spesiale Taakmag T-01 is warm op ouma Hester se spoor. Hoe gaan hulle uit die boosaardige folteraar se kloue ontsnap? Voor hulle weet, word ouma Hester, Tian en Lisa betrek by ’n gemene pakt met eienaa...
Ouma Mollie en die Mensvreter
R 190.00
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ’n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blaps...
Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe
R 190.00
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. En nou is ouma Mollie op pad terug skool toe. Gaan sy soet wees? Of gaan sy die arme onderwysers moedeloos maak? Maar, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.
Ouma Mollie se verkeerde verjaarsdag
R 190.00
“G’n mens kan so verkeerd verjaar nie!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Ouma Mollie vergeet skoon van haar eie v...
Ouma se storie
R 60.00
Daar is soveel dinge wat ’n mens nooit vir jou ouma vra wanneer jy die kans het nie. Wanneer jy later probeer onthou wat sy wel vertel het, het jy die grootste deel van haar storie al weer vergeet. Omdat Solet Scheeres se kinders hul Suid-Afrikaanse oumas net ’n paar weke per jaar sien, het sy besluit om ’n boek te skryf waarin Ouma haar lewe...
Oupa Olivier Weet Van Niks
R 50.00
Stian se sussie en boetie lag vir Oupa Olivier omdat hy so vergeetagtig is, maar Stian gee nie om nie. Hy help liewer sy oupa onthou. Eendag besluit Stian dat hy en Oupa Oliver dieretuin toe moet gaan. Hulle het so lekker rondgeloop, dat nie een van hulle twe later kon onthou waar die uitgang is nie...
Oupa se Medalje
R 100.00
Marko se oupa is die dapperste mens wat hy ken – hy het selfs ’n medalje om dit te bewys! Saam gaan hulle op allerhande avonture soos ruimtereise en wilde jagtogte – sonder om eers die huis te verlaat! Maar toe Oupa alleen op sy laaste avontuur moet gaan is dit Marko se beurt om dapper te wees. Maar Oupa het vir hom ’n baie spesiale verrassing a...
Oupa Zombie
R 220.00
Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan ...
Oxford Afrikaans - Engels Skoolwoordeboek / School Dictionary
R 156.00
Hierdie moderne, toeganklike woordeboek is ontwerp om leerders doeltreffend in hulle addisionele taal te laat lees, skryf en praat. Dit fokus daarop om leerders te help om hulle mees algemene struikelblokke te oorkom en bied ondersteuning op ses sleutelgebiede. / Designed to enable learners to read, write and speak effectively in their addition...