- Home
- diskontobooks
- Age 10 - 13
diskontobooks
Sedric and the Great Pig Rescue
R 50.00
Tom Gates meets Blackadder in a hilarious and highly-illustrated medieval romp for boys and girls aged 7+. Perfect for fans of David Walliams, Horrible Histories and the Barry Loser series. Being a boy in the Dark Ages village of Little-Soggy-in-the-Mud can be pretty rough. And muddy. And there are LOADS of rats. But Sedric, his friends and his ...
Sedric and the Hairy Troll Invasion
R 50.00
Tom Gates meets Blackadder in a hilarious and highly-illustrated medieval romp for boys and girls aged 7+. Perfect for fans of David Walliams, Horrible Histories and the Barry Loser series. When evil Baron Dennis visits Sedric’s muddy peasant village to ask about everyone’s feelings, Sedric is very suspicious. And when a hairy giant troll called...
Seeperde
R 160.00
As mens die eerste keer vir Billy sien, sal jy dink hy's net 'n perd. 'n Bruin perd met 'n wit vlek tussen die oë. Maar Stella weet van beter. Wanneer sy op Billy se rug klim en deur die woud galop, is alles net perfek! Sy kan nie wag om ná skool saam met haar maat Mira by die pragtige perdeplaas langs die see te gaan ry en nuwe toertjies te lee...
Seesand, Spoke, Skaduwees Omnibus
R 290.00
Nog vier koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Nog vier van die gewilde SSS-boeke verskyn nou saam in een omnibus: Seesand, sonbrille en smo...
Seile na die Suiderland
R 65.00
Kaapstad is nog net 'n dorpie en die twee neefs, Simon en Wilhelm is nog tieners, maar hulle is mans genoeg om die perdetelery aan die gang te hou op die plaas Heuweluitsig. Toe kom die brief van Simon se moeder waarin sy die twee seuns terugroep Holland toe. Teensinnig berei die neefs voor vir hulle vertrek.
Selfone, SMS'e, Sepiesterre Omnibus
R 290.00
Drie koshuisavonture in een boek!Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp, o...
Sepiesterre, Sokkies en Skobbejakke
R 140.00
Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan amazing wees – en iemand gaan gekies word om in ’n sepie te speel. Dink net, een van hulle kan dalk op TV wees! Ongelukkig kry hulle ’n nare verrassing toe hulle sien wie die nuwe drama-juffrou is …
Showdown In Crittertown
R 50.00
The adventures of Cheddar Plainmouse and the Crittertown mouse colonies continue in Showdown in Crittertown. This time, Cheddar and his friends, Grayson and Nilla, are on a mission to save Crittertown Elementary School. Some of the mice's best friends are the children who attend the school. The children played a huge role in helping Cheddar and ...
Skaduwees, Skatte en Skelmstreke
R 80.00
Die nuwe skooljaar skop op ’n besige noot af. Lindie se pa trou binnekort. Haar vriende oefen vir ’n padwedloop. En almal is opgewonde oor die Valentynsbal wat voorlê. Maar soos gewoonlik probeer Danelle om dinge vir Lindie-hulle moeilik te maak. En natuurlik is dit haar skuld dat Lindie en Gina douvoordag een oggend by die koshuis moet uitglip ...
Skoenlapperleeu, Die
R 160.00
“Ek sal my lewe lank aan jou dink, ek belowe ek sal. Ek sal jou nooit vergeet nie.” Bertie red 'n wit leeuwelpie uit die veld in Afrika. Hulle is onafskeidbaar, maar dan word Bertie ver weg na 'n kosskool in Engeland gestuur en die leeu word aan 'n sirkus verkoop. Bertie sweer hulle sal mekaar eendag weer sien, maar die skoenlapperleeu maak seke...
Skool is 'n Riller
R 205.00
Geluide in geheimsinnige donker gange, monsters, mummies, moordenaar-onderwysers en vreemde wesens... skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor kwaai onnies en huiswerk as hulle nog met toordokters, spoke en reusagtige spinnekoppe ook moet rekening hou? Hierdie 20 grillekker stories sal jou nekhare laat regop staan en ...
Skool van rampspoedige talente en ander gelukkige verhale
R 220.00
'n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die Huistaalklaskamer. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Mia Arderne, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwart...
Skool vir talente: Tweede Periode
R 210.00
In die tweede boek in die reeks hou die kosskool hou 'n filmkompetisie en almal gebruik hulle talente om die wonderlikste tonele te skiet. Alva en haar vriende wil baie graag wen, maar vreemde kragonderbrekings plaas die groot premieraand in gevaar. Kan die vriendegroep betyds uitvind wie verantwoordelik is? En sal die geheimsinnige kennisgewin...
Skreeu en ander verhale
R 260.00
Skreeu en ander Verhale – Soos ‘n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ‘n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle st...
Slym se Stories
R 260.00
Langs die riete in Paddavlei, daar waar al die paddas bly, onder die grote hemelruim, woon daar ook ’n wurm, Slym. Op ’n dag word ’n wurm deur ’n voël gevang. Maar die wurm se naam is nie verniet Slym nie … Hy skrik so groot dat hy ’n bol vrotterige slym in die voël se bek skiet. Die voël skrik op sy beurt weer so groot dat hy vir Slym laat val ...
Slymerigste, stinkerigeste eksperimente-boek
R 80.00
Hierdie eksperimenteboek is nie vir bangbroeke of bewebroeke nie – slegs vir koelkoppe! Maak konkoksies van glibberige slym, verwyder ’n eier se dop sonder om dit te breek, kweek yslike koekies seep, maak ’n mummie van ’n baie stinkerige vis, en vele meer! Elke eksperiment word gevolg deur die ware en interessante wetenskaplike feite. Wetenskap ...