- Home
- diskontobooks
- Age 8 - 10
diskontobooks
Kris De Kat
R 150.00
Kris de Kat was 'n straatsangers-kat, 'n straatsangers-kat was hy. En by die Leeu in Lelielaan was Klaas en Kris te kry waar mense luister in 'n kring na Kris wat miaau en Klaas wat sing: 'Hier gaan alles gaaf en goed. Gooi tog ietsie in ons hoed. Dis ek en hy en 'n ou kitaar, en hier sing ons ons liedjies klaar.' 'n Pragtige prenteboek oor vrie...
Krok en Dil
R 100.00 R 150.00
Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel ... maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak ... maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats ... en hulle sal jou laat skater van die lag! Die boek bevat drie skreeusnaakse strokies wat perfek i...
Krokodil wat vir water gegril het
R 70.00
Almal weet krokodille hou baie van water. Maar nie hierdie krokodil nie. Hy GRIL vir water. Hy hou baie meer van boom klim! Maar dit raak vreeslik eensaam as 'n mens anders is as almal om jou en die krokodilletjie probeer sy bes om te verander. Maar nattigheid is nie vir almal nie – en hy bibber en ril en 'n groot, warm nies begin kriewel in sy ...
Lamb called Lucky
R 65.00
The fifth in a fantastic series of animal stories for younger readers by Waterstones Children's Book Prize-shortlisted author Helen Peters, with beautiful black-and-white illustrations by Ellie Snowdon.Jasmine's dad is a farmer, and her mum is a large-animal vet, so Jasmine spends a lot of time caring for animals and keeping them out of trou...
Lana En Rakker (1): Huis Vir Rakker
R 125.00
Lana wou nog altyd 'n hondjie hê ─ 'n liefdevolle hondjie wat saans by die voetenent van haar bed kan opkrul. Daarom is Lana baie opgewonde toe haar gesin 'n pragtige Jack Russell aanneem. Lana noem die hondjie Rakker ─ nog voordat sy weet hoe woelig en stout hy is. Oral waar hy kom, beland Rakker in die moeilikheid. Hy tjank snags, kou Lana se ...
Lana en Rakker (2): By Die Hondeskool
R 75.00
Rakker is verskriklik stout. Toe Oupa dus voorstel dat Lana hom na die hondeskool neem, dink Lana dit is ’n briljante idee. Nou kan Rakker maniere leer ─ en dalk nog ’n paar toertjies ook! Maar dinge verloop nie volgens plan nie ...
Lana en Rakker (3): Speeltyd vir Rakker
R 75.00
Die skool se sportdag is om die draai en Lana is bekommerd sy gaan heel laaste in elke enkele item kom. Maar dan kry sy 'n briljante idee: Sy kan saam met die woelige Rakker begin oefen om lekker fiks te word! Sal Rakker tot haar redding kan kom? Speeltyd vir Rakker is die derde boek in 'n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers ...
Lana en Rakker (4): Die Pajamapartytjie
R 125.00
Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan 'n pajamapartytjie. Maar sy is 'n bietjie bekommerd. Wat as niemand na haar partytjie wil kom nie? Dan erken Lana se nuwe maat, Lisa, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. Kan Lana en Rakker dit die beste verjaardag-pajamapartytjie oo...
Lana en Rakker (5): Vakansie by die See
R 75.00
Lana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Ouma is baie gestel daarop dat haar huis netjies moet wees, maar Lana se hondjie, Rakker, hou van omkrap ... Kan Rakker dit regkry om Ouma se hart te steel?
Lana en Rakker (6): Rakker se Prettige Kersfees
R 75.00
Lana beplan om saam met Rakker by die diereskuiling se fondsinsameling te gaan sing. Met sy oulike Kersvader-hoed gaan hy beslis baie geld vir liefdadigheid insamel.
Lana en Rakker (7): Rakker word 'n ster!
R 75.00
Lana se gesin neem ’n pragtige Jack Russell-hondjie aan. Wanneer Lana die hondjie Rakker noem, het sy geen idee hoe stout hy gaan wees nie. Rakker beland die heeltyd in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou?Lana se maatjie, Lisa, is gekies om in ’n TV-advertensie te verskyn. Die enigste probleem is, dit is ’n adv...
Lana en Rakker (8): Rakker en die troue
R 75.00
Lana se gesin neem ’n pragtige Jack Russell-hondjie aan. Wanneer Lana die hondjie Rakker noem, het sy geen idee hoe stout hy gaan wees nie. Rakker beland die heeltyd in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om hom uit die moeilikheid te hou?Lana en haar sussie gaan blommemeisies op tannie Emma se troue wees. Maar Rakker is baie nuuskierig oor al ...
Large Print Crossword
R 70.00
Packed with lots of large print puzzles, full pages of crosswords and with pull out pages!
Large Print Word Search Blue
R 70.00
Packed with lots of large print puzzles, full pages of wordsearches and with pull out pages!
Large Print Word Search Purple
R 70.00
Packed with lots of large print puzzles, full pages of wordsearches and with pull out pages!
Large Print Wordsearch
R 70.00
Packed with lots of large print wordsearches! A4 size