- Home
- diskontobooks
- Age 8 - 10
diskontobooks
Lea lief apies 3: Grypdiewe en gevaar
R 100.00
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar ’n paar van die seuns het heeltamal die verkeerde idee en dink sowaar die apies is troeteldiere! Boonop dwin...
Lea lief Honde 2: Hik hik hoera!
R 100.00
Om diere te red, is in Lea se bloed! Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Om dinge erger te maak, vind Lea-hulle uit dat daar ’n hondemeule is wat honde in aaklige omstandighede teel net vir wins. Sy en haar maats moet iets doen om hulle te red voor dit te...
Lea lief Muisvalle en Maan-Melkskommels 4
R 100.00
Lea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregte-aktivis en -joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea het drie probleme. 1. Iets of iemand is besig om die uile dood te maak. 2. Daar is 'n vreeslike muisplaag by die skool en in die dorp. 3. Hazel en Nikita stel meer in die cool nuwe restaurant belang as om vir Lea met die diere te he...
Lea Lief Seeskilpaaie 1: Avonture by die Akwarium
R 110.00
Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van ’n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag – met skilpaddopjuwele! Lea moet net iets doen om die seeskilpaaie te probee...
Legendariese Lua Verwey 1: Wilder as die Wildtuin
R 60.00
Lua is nie soos enige meisie wat jy ken nie. Sy skat sy's die enigste een wat meer as een breinsel by haar ouers geërf het en sal eerder tyd op haar J-board spandeer as voor ’n spieël of die TV. Sy’s ook allergies vir seuns. Wat nogal vreemd is, aangesien sy drie boeties het. En ook omdat sy graag wil krieket speel, al sal sy die enigste meisie ...
Legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se Geraas
R 180.00
Lua Verwey is eintlik allergies vir seuns, maar sy is tog die enigste meisie wat saam met die krieketspan Kaap toe gaan toer. Mits sy voor die einde van die kwartaal genoeg name op haar borgvorm het om geld in te samel vir ’n vakansie langs die strand. En 'n vakansie het sy beslis nodig; want haar ma verwag 'n tweeling, haar boeties neem die hui...
LEGO: The Batman Movie - Junior Novel
R 65.00
It's not easy being Batman. Sure, he's a night-stalking, crime-fighting vigilante and a heavy-metal rapping machine. But at the end of a long night's crime fighting, Batman comes home to an empty Batcave. He's lonely. It's gotten so bad that the Joker thinks he's Batman's best bud. Enter Dick Grayson and Barbara Gordon. The adorable orphan and...
LEGO: The Injago Movie - Junior Novel
R 65.00
The LEGO(R) NINJAGO(R) Movie(TM) hits cinemas on September 22nd 2017, with an all-star cast featuring Jackie Chan, Dave Franco, Justin Theroux, Fred Armisen and more. Meet Lloyd. He's the leader of the secret ninja force, a high school student, and his dad is pretty much the most evil guy ever - Lord Garmadon. It's up to Lloyd and the rest of t...
Lekker Liewe Heksie-stories (Omnibus)
R 280.00
Die onskuldige, vriendelike heksie, Levinia, en al die bewoners van Blommeland laat oud en jonk steeds skater met hulle manewales. Vian Oelofsen se lewendige illustrasies sorg dat Liewe Heksie en haar maats se avonture nog net so bekoorlik is soos altyd. Hierdie omnibus bevat 10 van die gewildste Liewe Heksie-stories, met eenvoudige ...
Lelikste Dier in die hele Wêreld, Die
R 40.00
Dis 'n pragtige dag in die Afrika-bos. Wanika kan nie wag om buite te gaan speel nie. Hy weet sommer die dag wat voorle gaan vol pret wees. Toe hy die impalas by die waterpan sien, besluit hy om nader te gaan. Impalas is vir hom die mooiste diere: lank en statig en grasieus. "Mag ek saam met julle speel?", vra hy, vol afwagting. "Gaan weg", kom ...
Lewe volgens Wim Vermaak
R 185.00
Wim Vermaak se lewe is onderstebo. Hy is op die punt om graadnege te dop, omdat sy aandag in die LO-klas afgetrek word deur die nuwe meisie met die vlegsel. Sy tweelingsuster, Maddie, wil opsluit deel word van Mars One se sending na Mars en veroorsaak vir hom selfs meer probleme wanneer sy van die dak af foeter en haar enkel breek, omdat ...
Lillie die heksie by die seerowers
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Skip ahooi! Hys die seile! Hoe lekkerder kleinboet Leon met sy seerowerskippie speel, hoe nuuskieriger word Lillie oor die wonderwereld van versteekte skatte, swaardg...
Lillie die heksie en die geheime stad Atlantis
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Vandat sy 'n towerboek langs haar bed ontdek het, is Lillie dol oor towerkunsies. Lillie is al vir 'n geruime tyd 'n geheime heksie, maar niks kan haar voorberei op haar verrassende nuwe status nie: geheime ekspert-heksie! Skielik het sy toegant tot die wonderbaarlike Orfeustrap, waarmee sy na plekke kan reis wa...
Lillie die heksie en die raaisel van die mummie
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Vandat sy 'n towerboek langs haar bed ontdek het, is Lillie dol oor towerkunsies. Maar soms word haar toordery 'n bangmaakspulletjie - byvoorbeeld toe sy haar skielik in 'n Egiptiese farao se grafkelder bevind. Meteens is haar flits se batterye pap, en verloor sy boonop die speelmuisie waarmee sy haar na die werk...
Lillie die heksie en die wilde Indiaanavontuur
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Lillie maak weer 'n heksesprong na die cowboydorp Bourbontown in die hoop om hierdie keer 'n paar Indiane te ontmoet. Maar in Bourbontown is alles nie pluis nie. Die ...
Lillie die heksie in die Wilde Weste
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Hierdie keer beland Lillie in die Wilde Weste - plek van stofstrate, saloons en skietgevegte! Sal Rowolwer-Lillie die inwoners van Bourbontown kan help om drie gesle...