- Home
- diskontobooks
- Aktiwiteitsboeke
diskontobooks
Plakkerpret met 555 Perde en Towerponies
R 155.00
Saal op vir 'n avontuur saam met hierdie perde en towerponies en ontmoet die diere wat in die towerwoud woon. Met 555 plakkers om van te kies, hou die pret net aan en aan!
Plakkerpret met 555 Voertuie
R 155.00
Met hierdie prettige boek kan kinders plakkerpret hê met 555 plakkers van allerhande soorte en groottes voertuie. Skep tonele van besige strate en stasies tot warmlugballonne en 'n ruimte-avontuur! Hou klein handjies so op die langpad besig!
Plakpoppies: Modes van Lank Gelede
R 130.00
'n Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belang stel. Jong dogtertjies kan op 'n pret en leersame wyse met mode kennismaak deur hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing” reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Die manlike en vroulike poppe kan aangetrek word in outentieke klere deur meer as 200 plakkers te gebruik...
Praktiese geologie: Raak handig met fossiele!
R 175.00
Hierdie volkleur boeke is vol interaktiewe pret en inligting. Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet. Meet byvoorbeeld ’n klip se digtheid of maak ’n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos ’n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en stud...
Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!
R 175.00
Hierdie volkleur boeke is vol interaktiewe pret en inligting. Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet. Meet byvoorbeeld ’n klip se digtheid of maak ’n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos ’n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en stud...
Protea se Plakpoppies, Modeontwerper, Trouversameling
R 130.00
ʼn Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belangstel. Jong dogtertjies kan op ʼn kreatiewe wyse kennis maak met troumodes met hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing” reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Kinders word aangemoedig om self uitrustings te ontwerp met meer as 300 plakkers, insluitend 100 plakkers wat ...
Protea se plakpoppies, plakfeetjies
R 115.00
Ontmoet vir Maja, Rosie en Ster, drie deftige feetjies in ’n plakkerparadys. Volg die feetjies soos hulle deur blomryke weivelde fladder, oor boomtoppe vlieg en sneeuvlokkies vang. Besoek die plakkerbladsye agterin die boek om die feetjies met klere en bykomstighede te versier. Met meer as 400 plakkers, sorg die boek vir ure se feetjie-feestelik...
Rapport: Junior Blokraaiboek
R 60.00
Hier is 60 pret-blokraaie wat wissel in moeilikheidsgraad en met leidrade wat op die koop toe leersaam is. Elke blokraaisel het 'n niefiksie-fokus, sodat die lekkerte van 'n niefiksieboek met die voltooi van 'n blokraaisel vermeng word! Vir kinders vanaf 7 jaar oud is die eerste 20 blokraaie ideaal aangesien sommige letters reeds verskaf word. D...
Raserige Plaas! Klankboek
R 295.00
Moee! Blêr! Runnik! Leer alles omtrent plaasdiere met hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met 10 dieregeluide en maklik om te gebruik gevromde sleutels, is hierdie boek die perfekte manier om die lewe op die plaas te verken!
Sarel Seemonster leer ons van kleure
R 60.00
In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Hul leer alles van kleure saam Sarel Seemonster, Wielie Walie se geliefde monster van die see. Met lekker oefeninge, maklike speletjies om by die huis te speel en ’n eksperiment of twee, is dit pret om te leer!
Scrap Book (Scratchy) Large
R 15.00
Come and have fun - create your own beautiful picture!
Scratch Note (Scratchy) Small
R 10.00
Come and have fun - create your own beautiful picture!
Skoolgereed met Tjiff en Tjaff
R 35.00
Hierdie prettige aktiwiteitsboek met die gewilde KykNet karakters Tjiff en Tjaff, leer kinders om speel-speel die basiese vaardighede baas te raak wat hulle in hul eerste skooljaar sal nodig he. Met inkleurprente en maklike aktiwiteite en oefeninge leer kinders eerste skryf-, lees-, handkoordinasie- en telvaardighede aan. Hulle leer ook oor vorm...
Skuif en loer: Kleure
R 160.00
Met hierdie reeks sal kinders hope pret hê terwyl hulle die vaardighede ontwikkel om kleure te herken en by mekaar te pas!
Skuif en loer: Syfers
R 180.00
Met hierdie reeks sal kinders hope pret hê terwyl hulle syfervaardighede met behulp van teloefeninge ontwikkel!
Slimbegin: 'n Taal en Wiskundewerkboek propvol opvoedkundige aktiwiteite
R 60.00
Hierdie opvoedkundige aktiwiteitboek is spesiaal ontwerp om kinders se wiskunde en taalvaardighede te slyp, terwyl dit hulle uitdaag om te dink en kreatief te wees.