- Home
- DiskontoBooks
- Kinders
DiskontoBooks

Vat en Voel: Klein Brakkie
R 65.00
Snuffels is 'n dierbare klein hondjie. Hy raak gou opgewonde en hou daarvan om saam met sy maats te speel! Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!

Vat en Voel: Klein Brandweerman
R 65.00
Klein Bertie is 'n flukse brandweerman! Elke dag het hy en sy kat iets anders om te doen. Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!

Vat en Voel: Klein Dinosourus
R 65.00
Klein Dirkie is 'n vriendelike, pers dinosouus wat van speel en plesier hou! Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!

Vat en Voel: Klein Eenhoring
R 65.00
Klein Eenhoring is uitgenooi na die jaarlikse Winterdans, maar sy weet nie at sy gaan aantrek nie. Sy besluit om haar maats te vra om te help. Kom deel in die pret en geniet die oulike storie. Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle...

Vat en Voel: Klein Feetjie
R 65.00
Elke klein dogtertjie droom daarvan om 'n feetjie te wees, met mooi vlerkies en 'n blommekroon! Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!

Vat en Voel: Klein Masjinis
R 65.00
Bennie, die klein masjinis, wil jou saamneem op 'n heerlike reis. Met sy trein gaan hy na plekke waar jy nog nooit voorheen was nie. Kom deel in die pret en geniet die oulike storie. Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskieri...

Vat en Voel: Klein Panda
R 65.00
Klein pandabeer hou daarvan om te slaap, maar sy maats wil liewer speel. Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!

Vat en Voel: Klein Prinses
R 65.00
Om 'n prinses te wees, is elke klein dogtertjie se droom! Almal hou mos van mooi rokkies en blink krone. Kom deel in die pret en geniet die oulike storie. Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!

Vat en Voel: Plaasmaats
R 140.00
Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jou baba kan vat en voel. Dit is die ideale manier om jou baba op 'n sensoriese wyse bekend te stel aan plaasdiere. Features:- Adorable and irresistible touch-and-feel board book for babies and toddlers.- Full of fabulous photos of furry animals to stroke and textures to ex...

Vat en Voel: Polisiemotor
R 65.00
Toeter is 'n brawe polisiemotor wat elke dag rondjaag om sy werk te doen! Hierdie oulike storie, wat in rymvorm geskryf is, sal vir klein kindertjies heerlike vermaak verskaf! Die kleurvolle, vat-en-voel buiteblad gaan ook hulle nuuskierigheid prikkel!

Veergewig
R 240.00
Die roman was deel van die LAPA-Jeugromankompetisie se kortlys vir 2021! Talia is ’n bokser. Sy is deel van die veergewig-kategorie in die skoolspan. Maar haar afrigter het nie baie genade vir haar nie. Dit maak nie saak hoe hard sy boks nie, sy kan net nie sy goedkeuring wen nie. Sy is ook nie vreeslik gewild ná haar broer, Hamer, vrygelaa...

Verf en leer: 123
R 210.00
Hierdie hardebandboeke het versteekte prente om te vind, na die syfers te kyk, en te tel! Kinders kan water oor die wit agtergrond verf en kleur sal verskyn. Die kleur sal weer verdwyn en die prente kan oor en oor gebruik word. 'n Kwas word ingesluit!

Verf en leer: Kleure
R 199.00
Hierdie hardebandboeke het versteekte prente om te vind sodat kinders na die kleure kan kyk! Kinders kan water oor die wit agtergrond verf en kleur sal verskyn. Die kleur sal weer verdwyn en die prente kan oor en oor gebruik word. 'n Kwas word ingesluit!

Verlief
R 120.00
Was jy al ooit verlief op iemand? Vlinders-op-die-maag-verlief. Halsoorkopdolverlief. So verlief dat jy in die geheim vir iemand 'n liedjie op jou kitaar geskryf het... So verlief dat jy aan niks anders kon dink nie... So verlief dat jy iets baie dom aangevang het... Dan sal die romantiese stories in hierdie bundel jou hart tjoklits laat klop!

Verlore Eiland en Ander Stories, Die
R 190.00
Ou gunstelinge kry ’n nuwe baadjie! Drie van Janie Oosthuysen se immer gewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus. Daar is vlooie in my bed Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees. Oom Flopper ruik na ou voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef. Tant Flousie kla heeldag en deel werk uit. Ne...

Verrassing Verrassing!
R 210.00
Eendag bring meneer Hartlief 'n verrassing huis toe - 'n oulike klein varkie met 'n pienk gesiggie en 'n krulstertjie. Meneer en mevrou Hartlief het hulle babavarkie baie lief - maar wat sal gebeur wanneer die varkie skool toe gaan? En kan hierdie storie dalk meer as een verrassing aan die einde hê? 'n Snaakse en verbeeldingryke storie wat wys '...