- Home
- DiskontoBooks
- Kinders
DiskontoBooks

Vertel my nog 'n grappie
R 65.00
Hierdie is die opvolgboek van Vertel my 'n grappie. Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats – dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe bevat.

Vertel Vir My 'n Grappie
R 65.00
Skreeusnaakse grappe wat jy vir al jou maats moet vertel!Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats - dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe het!• Hoekom het Jan van Riebeeck sy radio in die yskas gesit?Om cool musiek te luister.• Hoekom...

Vertel vir my 'n Storie
R 150.00
Stories is 'n prettige manier om jou kind goeie waardes te leer! Elkeen van die bekende verhale in hierdie bundel bevat 'n belangrike lewenswysheid. Elke storie word op Wendy Maartens se unieke, toeganklike manier oorvertel sodat dit in die eerste plek heerlike lekkerlees- of lekkerluisterpret is. Elke storie word ook vergesel van nuttige, makli...

Vind Uit! Aarde
R 190.00
Wat wil jy graag uitvind? Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...

Vind Uit! Haaie
R 170.00

Vind Uit! Ingenieurswese

Vind Uit! Kodering

Vind Uit! Robotte

Vind Uit! Wetenskap

Vingerpaadjie: In die tuin
R 160.00
Met hierdie boek ontwikkel kinders speel-speel hul fynmotoriese vaardighede deur ses figuurtjies met die vingerpaadjie se gleufies langs te laat gly. Die soekbladsye met kleurvolle prente sorg boonop vir baie ure se speel- en kykplesier!

Vingervoel: Soek die Skapie
R 60.00
Ouderdom / Age: 2+ jaar/years. Soek saam met Ben die plaashond na Lika die skapie. Kinders van twee jaar en ouer kan die vat-en-voel paadjies op elke bladsy met hul vinger volg en dan die flappe oplig om ’n verrassing te vind!

Vinnige Feite vir Nuuskierige Agies
R 235.00
Het jy geweet dat daar ten minste 1.5 miljoen miere vir elke persoon op aarde is? Of dat bokke en skape reghoeke pupille het? En dat olifante links- of regstandig kan wees? Om van kleins af 'n voorliefde vir lees by 'n kind te kweek, hou vanself sprekend voordele in. En watter beter manier om lees aan te moedig as met kort, happiegrootte, fassin...

Vinnigste skoene in die hele wêreld, Die
R 175.00
Wynand hou niks van Natalie nie. Sy is die vinnigste meisie in hulle graad, en sy weet dit. Natalie wil hê hulle moet resies hardloop. En sy kom altyd eerste. Wynand wil so graag nuwe tekkies hê. Bloedrooies met wit veters. Die vinnigste tekkies in die hele wêreld! Met sulke skoene sal hy beslis vinniger as Natalie kan hardloop. Maar wat gaan...

Vir Ewig
R 60.00
Katy Hart is nog in die wolke oor haar toekoms saam met Hollywood-ster Dayne Matthews. Maar te midde van troureëlings en haar soektog na 'n huis op die oewer van die Monroemeer kry sy skokkende nuus.

Virus
R 230.00
Velige hawe is 'n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter Naude is nie 'n maklike man n...

Vis & Tjips
R 200.00
Vis en Tjips – Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig...