Free National Shipping on Orders over R500!

diskontobooks

Sort by:
Filter
{"id":1571570417775,"title":"Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland","handle":"flintie-valsbaard-en-die-ys-eiland","description":"Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is … Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet!","published_at":"2018-09-18T13:57:30+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041061458031,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marcelle Du Plessis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":359,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475024","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946045124719,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.91,"height":676,"width":615,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620"},"aspect_ratio":0.91,"height":676,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flintie_Cover.jpg?v=1537584620","width":615}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is … Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet!"}
Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland

Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland

R 100.00

Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan v...


More Info
Flippie word 'n Vlieg

Soft Cover

R 170.00
{"id":6733140033708,"title":"Flippie word 'n Vlieg","handle":"flippie-word-n-vlieg","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWaarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is superjiggie! Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met ’n VLIEG? Natuurlik nie. DIT SAL AAKLIG WEES! Maar dis presies wat met Flippie Visagie gebeur. So, moet liewer nie die boek lees nie. Dit gaan jou NAAR maak. Rêrig-êrig naar!\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-06-03T09:22:30+02:00","created_at":"2021-06-03T09:22:02+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39851924717740,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Flippie word 'n Vlieg","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":143,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639602424","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flippie_word_n_vlieg_high_res.jpg?v=1622704924"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flippie_word_n_vlieg_high_res.jpg?v=1622704924","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21199730671788,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":1200,"width":775,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flippie_word_n_vlieg_high_res.jpg?v=1622704924"},"aspect_ratio":0.646,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Flippie_word_n_vlieg_high_res.jpg?v=1622704924","width":775}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWaarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is superjiggie! Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met ’n VLIEG? Natuurlik nie. DIT SAL AAKLIG WEES! Maar dis presies wat met Flippie Visagie gebeur. So, moet liewer nie die boek lees nie. Dit gaan jou NAAR maak. Rêrig-êrig naar!\u003c\/span\u003e"}
Flippie word 'n Vlieg

Flippie word 'n Vlieg

R 170.00

Waarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is superjiggie! Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met ’n VLIEG? Natuurlik nie. DIT SAL AAKLIG WEES! Maar dis presies wat met Flippie Visagie gebeur. So, moet liewer nie die boek lees nie. Dit gaan jou NAAR maak. Rêrig-êrig naar!


More Info
Sold Out
Franse Vlegsel

Soft Cover

R 160.00
{"id":4494144503919,"title":"Franse Vlegsel","handle":"franse-vlegsel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLosloper die woord gee Elle koue rillings. Maar dit is presies wat sy vanjaar gaan wees. Alex gaan saam met een of ander stapelgek avonturier om die wereld vaar, terwyl sy stoksielalleen by Gravitas moet agterbly. 'n Kloosterkoek wat nie in ’n ander ou se rigting kyk nie en die Valentynsbal en die Graadelfdans gaan misloop.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-22T11:49:53+02:00","created_at":"2020-06-22T12:14:15+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31788856868975,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christien Neser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Franse Vlegsel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":185,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799370546","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/FranseVlegsel.jpg?v=1592820857"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/FranseVlegsel.jpg?v=1592820857","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386673057903,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/FranseVlegsel.jpg?v=1592820857"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/FranseVlegsel.jpg?v=1592820857","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLosloper die woord gee Elle koue rillings. Maar dit is presies wat sy vanjaar gaan wees. Alex gaan saam met een of ander stapelgek avonturier om die wereld vaar, terwyl sy stoksielalleen by Gravitas moet agterbly. 'n Kloosterkoek wat nie in ’n ander ou se rigting kyk nie en die Valentynsbal en die Graadelfdans gaan misloop.\u003c\/span\u003e"}
Franse Vlegsel

Franse Vlegsel

R 160.00

Losloper die woord gee Elle koue rillings. Maar dit is presies wat sy vanjaar gaan wees. Alex gaan saam met een of ander stapelgek avonturier om die wereld vaar, terwyl sy stoksielalleen by Gravitas moet agterbly. 'n Kloosterkoek wat nie in ’n ander ou se rigting kyk nie en die Valentynsbal en die Graadelfdans gaan misloop.


More Info
Frikkadel die spookhond

Soft Cover

R 170.00
{"id":7839132713132,"title":"Frikkadel die spookhond","handle":"frikkadel-die-spookhond","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ’n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie …\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-04-04T16:36:47+02:00","created_at":"2024-04-04T16:36:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43224186224812,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"fanie viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Frikkadel die spookhond","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637000345","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/frikkadel_die_spookhond_high_res_1.jpg?v=1712241424"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/frikkadel_die_spookhond_high_res_1.jpg?v=1712241424","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29126163038380,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/frikkadel_die_spookhond_high_res_1.jpg?v=1712241424"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/frikkadel_die_spookhond_high_res_1.jpg?v=1712241424","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ’n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie …\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}
Frikkadel die spookhond

Frikkadel die spookhond

R 170.00

Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ’n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie …


More Info
Sold Out
Gabriella en die hertog van harte

Soft Cover

R 215.00
{"id":4464631316591,"title":"Gabriella en die hertog van harte","handle":"gabriella-en-die-hertog-van-harte","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eGabriella wil haar oorlede ma se geliefde perd se bloedlyn op hulle plaas in Namibie hervestig. Donnabelle was 'n Oldenburger, 'n skaars warmbloedige Europese perd. Gabi wend 'n groot poging aan om Donnabelle se nageslag op te spoor, omdat sy hoop dit sal haar bande met haar oorlede ma versterk en sorg dat haar pa, wat pas weer getrou het, haar ma sal bly onthou. Noodgedwonge moet Gabi en haar stiefma saamwerk om Duke, oftewel, die “hertog van harte” te gaan soek. Die soektog neem hulle na 'n landbouskool in die Boland. Duke is 'n humeurige perd en die enigste raad is om Robert, 'n Gr 12-leerder met 'n sonderlinge talent om met moeilike perde te werk, saam met Gabi-hulle terug Namibie toe te laat ry.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-21T17:41:48+02:00","created_at":"2020-05-21T17:42:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":21500,"price_min":21500,"price_max":21500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31618807038063,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marga Jonker","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Gabriella en die hertog van harte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21500,"weight":175,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624073123","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GabriellaendieHertogvanHarte.jpg?v=1590075771"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GabriellaendieHertogvanHarte.jpg?v=1590075771","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6230634627183,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GabriellaendieHertogvanHarte.jpg?v=1590075771"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GabriellaendieHertogvanHarte.jpg?v=1590075771","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eGabriella wil haar oorlede ma se geliefde perd se bloedlyn op hulle plaas in Namibie hervestig. Donnabelle was 'n Oldenburger, 'n skaars warmbloedige Europese perd. Gabi wend 'n groot poging aan om Donnabelle se nageslag op te spoor, omdat sy hoop dit sal haar bande met haar oorlede ma versterk en sorg dat haar pa, wat pas weer getrou het, haar ma sal bly onthou. Noodgedwonge moet Gabi en haar stiefma saamwerk om Duke, oftewel, die “hertog van harte” te gaan soek. Die soektog neem hulle na 'n landbouskool in die Boland. Duke is 'n humeurige perd en die enigste raad is om Robert, 'n Gr 12-leerder met 'n sonderlinge talent om met moeilike perde te werk, saam met Gabi-hulle terug Namibie toe te laat ry.\u003c\/span\u003e"}
Gabriella en die hertog van harte

Gabriella en die hertog van harte

R 215.00

Gabriella wil haar oorlede ma se geliefde perd se bloedlyn op hulle plaas in Namibie hervestig. Donnabelle was 'n Oldenburger, 'n skaars warmbloedige Europese perd. Gabi wend 'n groot poging aan om Donnabelle se nageslag op te spoor, omdat sy hoop dit sal haar bande met haar oorlede ma versterk en sorg dat haar pa, wat pas weer getrou het, haar ...


More Info
Gans

Hard Cover

R 100.00
{"id":1571570647151,"title":"Gans","handle":"gans","description":"Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie vir Gans in die parkie ontmoet, raak hulle gou onafskeidbaar.","published_at":"2018-09-18T13:57:32+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:32+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041061687407,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Laura Wall","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gans","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475406","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans.jpg?v=1537584742"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans.jpg?v=1537584742","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946057740399,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":653,"width":653,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans.jpg?v=1537584742"},"aspect_ratio":1.0,"height":653,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans.jpg?v=1537584742","width":653}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie vir Gans in die parkie ontmoet, raak hulle gou onafskeidbaar."}
Gans

Gans

R 100.00

Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie vir Gans in die parkie ontmoet, raak hulle gou onafskeidbaar.


More Info
Gans 123: Kartonboek

Hard Cover

R 100.00
{"id":1571570581615,"title":"Gans 123: Kartonboek","handle":"kartonboek-123-met-gans","description":"Om van syfers en kleure te leer in hierdie vrolike kartonboeke is hope pret met Gans in die omtrek om te help.","published_at":"2018-09-18T13:57:31+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:31+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041061621871,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Laura Wall","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gans 123: Kartonboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475383","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/123_met_Gans.jpg?v=1537586151"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/123_met_Gans.jpg?v=1537586151","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946192121967,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.002,"height":475,"width":476,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/123_met_Gans.jpg?v=1537586151"},"aspect_ratio":1.002,"height":475,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/123_met_Gans.jpg?v=1537586151","width":476}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Om van syfers en kleure te leer in hierdie vrolike kartonboeke is hope pret met Gans in die omtrek om te help."}
Gans 123: Kartonboek

Gans 123: Kartonboek

R 100.00

Om van syfers en kleure te leer in hierdie vrolike kartonboeke is hope pret met Gans in die omtrek om te help.


More Info
Gans Doen Inkopies

Hard Cover

R 100.00
{"id":1571570745455,"title":"Gans Doen Inkopies","handle":"gans-doen-inkopies","description":"Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie en Gans saam met Mamma gaan inkopies doen, l? daar baie pret voor.","published_at":"2018-09-18T13:57:33+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041061818479,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Laura Wall","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gans Doen Inkopies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475420","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans_doen_inkopies.jpg?v=1537584772"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans_doen_inkopies.jpg?v=1537584772","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946060263535,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.998,"height":654,"width":653,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans_doen_inkopies.jpg?v=1537584772"},"aspect_ratio":0.998,"height":654,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans_doen_inkopies.jpg?v=1537584772","width":653}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie en Gans saam met Mamma gaan inkopies doen, l? daar baie pret voor."}
Gans Doen Inkopies

Gans Doen Inkopies

R 100.00

Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie en Gans saam met Mamma gaan inkopies doen, l? daar baie pret voor.


More Info
Gans Gaan Skool Toe

Hard Cover

R 100.00
{"id":1571570778223,"title":"Gans Gaan Skool Toe","handle":"gans-gaan-skool-toe","description":"Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie skool toe gaan, is Gans veronderstel om tuis te bly … maar hy het planne van sy eie!","published_at":"2018-09-18T13:57:33+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041061851247,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Laura Wall","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gans Gaan Skool Toe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475437","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans_gaan_Skool_toe.jpg?v=1537584837"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans_gaan_Skool_toe.jpg?v=1537584837","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946065506415,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.003,"height":652,"width":654,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans_gaan_Skool_toe.jpg?v=1537584837"},"aspect_ratio":1.003,"height":652,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans_gaan_Skool_toe.jpg?v=1537584837","width":654}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie skool toe gaan, is Gans veronderstel om tuis te bly … maar hy het planne van sy eie!"}
Gans Gaan Skool Toe

Gans Gaan Skool Toe

R 100.00

Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. Wanneer Annie skool toe gaan, is Gans veronderstel om tuis te bly … maar hy het planne van sy eie!


More Info
Gans Gaan Strand Toe

Hard Cover

R 100.00
{"id":1571570679919,"title":"Gans Gaan Strand Toe","handle":"gans-gaan-strand-toe","description":"Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. ?n Sonnige dag op die strand is vol pret en verrassings vir die twee maats!","published_at":"2018-09-18T13:57:32+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:32+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041061752943,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Laura Wall","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gans Gaan Strand Toe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475413","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans_gaan_strand_toe.jpg?v=1537584865"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans_gaan_strand_toe.jpg?v=1537584865","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946068029551,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.002,"height":653,"width":654,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans_gaan_strand_toe.jpg?v=1537584865"},"aspect_ratio":1.002,"height":653,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gans_gaan_strand_toe.jpg?v=1537584865","width":654}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. ?n Sonnige dag op die strand is vol pret en verrassings vir die twee maats!"}
Gans Gaan Strand Toe

Gans Gaan Strand Toe

R 100.00

Vier betowerende stories en twee kartonboeke oor Gans en Annie se buitengewone vriendskap. ?n Sonnige dag op die strand is vol pret en verrassings vir die twee maats!


More Info
Gans Kleure: Kartonboek

Hard Cover

R 100.00
{"id":1571570614383,"title":"Gans Kleure: Kartonboek","handle":"kartonboek-kleure-met-gans","description":"Om van syfers en kleure te leer in hierdie vrolike kartonboeke is hope pret met Gans in die omtrek om te help.","published_at":"2018-09-18T13:57:32+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:32+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041061654639,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Laura Wall","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gans Kleure: Kartonboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475390","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kleure_met_gans.jpg?v=1537586210"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kleure_met_gans.jpg?v=1537586210","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946198085743,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":475,"width":475,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kleure_met_gans.jpg?v=1537586210"},"aspect_ratio":1.0,"height":475,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kleure_met_gans.jpg?v=1537586210","width":475}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Om van syfers en kleure te leer in hierdie vrolike kartonboeke is hope pret met Gans in die omtrek om te help."}
Gans Kleure: Kartonboek

Gans Kleure: Kartonboek

R 100.00

Om van syfers en kleure te leer in hierdie vrolike kartonboeke is hope pret met Gans in die omtrek om te help.


More Info
{"id":4569843630191,"title":"Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer","handle":"gebruik-jou-verbeelding-meer-as-250-opwindende-idees-vir-speletjies-handwerk-en-meer","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik! Hierdie boek word in November vrygestel en is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou – sonder dat hulle heeldag voor ’n rekenaar- of TV-skerm sit.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eGebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou ’n reënerige oggend of ’n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-09-30T10:19:51+02:00","created_at":"2020-09-30T10:19:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 10","Aktiwiteit","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":28000,"price_min":28000,"price_max":28000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32100614471791,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Peter Judson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":28000,"weight":380,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799395709","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GebruikjouVerbeelding.jpg?v=1601453991"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GebruikjouVerbeelding.jpg?v=1601453991","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6775354294383,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.772,"height":566,"width":437,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GebruikjouVerbeelding.jpg?v=1601453991"},"aspect_ratio":0.772,"height":566,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GebruikjouVerbeelding.jpg?v=1601453991","width":437}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik! Hierdie boek word in November vrygestel en is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou – sonder dat hulle heeldag voor ’n rekenaar- of TV-skerm sit.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eGebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou ’n reënerige oggend of ’n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.\u003c\/span\u003e"}
Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer

Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer

R 280.00

Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.Bou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebr...


More Info
Gediggies vir vrolike gesiggies

Soft Cover

R 230.00
{"id":4571876556911,"title":"Gediggies vir vrolike gesiggies","handle":"gediggies-vir-vrolike-gesiggies","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAletté Winckler is ’n ma van vier, topverkoperskrywer, motiveringspreker, glanspersoonlikheid en stilis. \u003c\/span\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eGediggies vir vrolike gesiggies\u003c\/em\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e bevat 49 gediggies wat Aletté spesiaal vir klein maatjies geskryf het. Elke gediggie leer jou kind iets oor God, maar dit help ook met die aanleer van lewensvaardighede. Die liedjies is getoonset deur Aletté en Heinz, en daar is illustrasies vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk. Vir ouderdom 3-8 jaar. CD met 20 musiekopnames word ingesluit. \u003c\/span\u003e","published_at":"2020-10-24T16:40:26+02:00","created_at":"2020-10-06T11:33:31+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig"],"price":23000,"price_min":23000,"price_max":23000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114720342127,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alette-Johanni Winckler","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gediggies vir vrolike gesiggies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":23000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780796321824","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gediggiesvirvrolikegesiggies.jpg?v=1601976812"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gediggiesvirvrolikegesiggies.jpg?v=1601976812","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789566070895,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.709,"height":705,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gediggiesvirvrolikegesiggies.jpg?v=1601976812"},"aspect_ratio":0.709,"height":705,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gediggiesvirvrolikegesiggies.jpg?v=1601976812","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAletté Winckler is ’n ma van vier, topverkoperskrywer, motiveringspreker, glanspersoonlikheid en stilis. \u003c\/span\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eGediggies vir vrolike gesiggies\u003c\/em\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e bevat 49 gediggies wat Aletté spesiaal vir klein maatjies geskryf het. Elke gediggie leer jou kind iets oor God, maar dit help ook met die aanleer van lewensvaardighede. Die liedjies is getoonset deur Aletté en Heinz, en daar is illustrasies vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk. Vir ouderdom 3-8 jaar. CD met 20 musiekopnames word ingesluit. \u003c\/span\u003e"}
Gediggies vir vrolike gesiggies

Gediggies vir vrolike gesiggies

R 230.00

Aletté Winckler is ’n ma van vier, topverkoperskrywer, motiveringspreker, glanspersoonlikheid en stilis. Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies wat Aletté spesiaal vir klein maatjies geskryf het. Elke gediggie leer jou kind iets oor God, maar dit help ook met die aanleer van lewensvaardighede. Die liedjies is getoonset deur Aletté en...


More Info
Sold Out
{"id":4461103972463,"title":"Geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood, Die","handle":"geheime-bestanddeel-in-petra-pienk-se-piesangbrood-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOp ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan ... Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ’n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is...\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T11:35:46+02:00","created_at":"2020-05-19T11:36:37+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607821271151,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":135,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799374032","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimebestandeelinPetraPienksePiesangbrood.jpg?v=1589880998"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimebestandeelinPetraPienksePiesangbrood.jpg?v=1589880998","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218528260207,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":400,"width":260,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimebestandeelinPetraPienksePiesangbrood.jpg?v=1589880998"},"aspect_ratio":0.65,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimebestandeelinPetraPienksePiesangbrood.jpg?v=1589880998","width":260}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOp ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan ... Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ’n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is...\u003c\/span\u003e"}
Geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood, Die

Geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood, Die

R 80.00

Op ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan ... Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ’n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is...


More Info
Geheime Koninkryk: Borrelvulkaan

Soft Cover

R 135.00
{"id":4464612835439,"title":"Geheime Koninkryk: Borrelvulkaan","handle":"geheime-koninkryk-borrelvulkaan","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eWanneer koningin Gorina ’n towerspreuk oor koning Kieliebaard uitspreek, moet Janie, Bianka en Tamsin ses skaars bestanddele soek om ’n wondermiddel te maak. Die drie meisies vertrek na Borrelvulkaan om die eerste bestanddeel te gaan soek. Kan hulle die weggesteekte borrelbyekorf opspoor en die towerheuningkoeke kry sodat hulle koning Kieliebaard kan red?\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-21T17:11:15+02:00","created_at":"2020-05-21T17:12:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31618709815407,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rosie Banks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Geheime Koninkryk: Borrelvulkaan","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":102,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799371086","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geheimekoninkryk_Borrelvulkaan.jpg?v=1590073938"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geheimekoninkryk_Borrelvulkaan.jpg?v=1590073938","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6230513811567,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.623,"height":530,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geheimekoninkryk_Borrelvulkaan.jpg?v=1590073938"},"aspect_ratio":0.623,"height":530,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geheimekoninkryk_Borrelvulkaan.jpg?v=1590073938","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eWanneer koningin Gorina ’n towerspreuk oor koning Kieliebaard uitspreek, moet Janie, Bianka en Tamsin ses skaars bestanddele soek om ’n wondermiddel te maak. Die drie meisies vertrek na Borrelvulkaan om die eerste bestanddeel te gaan soek. Kan hulle die weggesteekte borrelbyekorf opspoor en die towerheuningkoeke kry sodat hulle koning Kieliebaard kan red?\u003c\/span\u003e"}
Geheime Koninkryk: Borrelvulkaan

Geheime Koninkryk: Borrelvulkaan

R 135.00

Wanneer koningin Gorina ’n towerspreuk oor koning Kieliebaard uitspreek, moet Janie, Bianka en Tamsin ses skaars bestanddele soek om ’n wondermiddel te maak. Die drie meisies vertrek na Borrelvulkaan om die eerste bestanddeel te gaan soek. Kan hulle die weggesteekte borrelbyekorf opspoor en die towerheuningkoeke kry sodat hulle koning Kieliebaar...


More Info
Geheime Koninkryk: Donker Doolhof

Soft Cover

R 120.00
{"id":4505210126447,"title":"Geheime Koninkryk: Donker Doolhof","handle":"geheime-koninkryk-donker-doolhof","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eJanie, Bianka en Tamsin moet nog een bestanddeel vind om te keer dat koning Kieliebaard nie vir altyd ’n stinkpadda gaan wees nie. Maar die gemene koningin Gorina is ook in die rondte, en sy is vasbeslote om die meisies te keer. Kan die drie meisies koningin Gorina oorwin, die laaste bestanddeel vind, en vir koning Kielie-baard van die wondermiddel laat drink voor dit te laat is?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-07-08T16:37:40+02:00","created_at":"2020-07-08T16:37:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31848290648175,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rosie Banks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Geheime Koninkryk: Donker Doolhof","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":102,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799371130","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimeKoningkrykDonkeroolhof.jpg?v=1594219076"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimeKoningkrykDonkeroolhof.jpg?v=1594219076","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6463024431215,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.67,"height":400,"width":268,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimeKoningkrykDonkeroolhof.jpg?v=1594219076"},"aspect_ratio":0.67,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimeKoningkrykDonkeroolhof.jpg?v=1594219076","width":268}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eJanie, Bianka en Tamsin moet nog een bestanddeel vind om te keer dat koning Kieliebaard nie vir altyd ’n stinkpadda gaan wees nie. Maar die gemene koningin Gorina is ook in die rondte, en sy is vasbeslote om die meisies te keer. Kan die drie meisies koningin Gorina oorwin, die laaste bestanddeel vind, en vir koning Kielie-baard van die wondermiddel laat drink voor dit te laat is?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Geheime Koninkryk: Donker Doolhof

Geheime Koninkryk: Donker Doolhof

R 120.00

Janie, Bianka en Tamsin moet nog een bestanddeel vind om te keer dat koning Kieliebaard nie vir altyd ’n stinkpadda gaan wees nie. Maar die gemene koningin Gorina is ook in die rondte, en sy is vasbeslote om die meisies te keer. Kan die drie meisies koningin Gorina oorwin, die laaste bestanddeel vind, en vir koning Kielie-baard van die wondermid...


More Info