- Home
- diskontobooks
- Nie-fiksie
diskontobooks
Pharos: Tweetalige Skoolwoordeboek
R 190.00
The Pharos Bilingual School Dictionary (2020) boasts a brand-new cover! Grades 7–12 Suitable for Afrikaans and English home language or additional language 11 000 headwords Word division and word stress Parts of speech Inflections: plurals, irregular verbs, past tense, past participles, degrees of comparison Translations and example sentences ...
Plaasdiere
R 120.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. D...
Plakkerpret met 555 Perde en Towerponies
R 155.00
Saal op vir 'n avontuur saam met hierdie perde en towerponies en ontmoet die diere wat in die towerwoud woon. Met 555 plakkers om van te kies, hou die pret net aan en aan!
Plakpoppies: Modes van Lank Gelede
R 130.00
'n Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belang stel. Jong dogtertjies kan op 'n pret en leersame wyse met mode kennismaak deur hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing” reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Die manlike en vroulike poppe kan aangetrek word in outentieke klere deur meer as 200 plakkers te gebruik...
Praat jy! Idees vir die skep van 'n skryfkultuur in die klas
R 230.00
Praat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jongmense wat sy oor ’n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit ’n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help is die boek vol kopo...
Prettige Koekies
R 40.00
Wil jy graag 'n pragtige temakoek vir jou kind se verjaardag maak, maar jy is nou nie juis 'n bobaas-bakker nie? Die koeke in Prettige koekies sal ouer- en kinderharte verbly, want die uiters indrukwekkende projekte vereis absoluut geen baktalent nie! Projekte soos 'n koekiekasteel, 'n seerowerskip, 'n meermin en 'n trein word stap vir stap gebo...
Professor Sabatina se wetenskapboek
R 120.00
Professor Sabatina Atoom is Anna en Pip se ma in die Anna Atoom-boeke. Sy het hierdie boek geskryf oor alles wat kinders nog altyd wou weet oor wetenskap! Hoe werk swaartekrag? Hoe bly 'n vliegtuig in die lug? Hoe werk magnete? Waarom dryf sommige dinge op water en ander sink? By elke onderwerp is daar 'n probleemstelling, dan 'n eksperiment (ee...
Protea se Plakpoppies, Modeontwerper, Trouversameling
R 130.00
ʼn Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belangstel. Jong dogtertjies kan op ʼn kreatiewe wyse kennis maak met troumodes met hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing” reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Kinders word aangemoedig om self uitrustings te ontwerp met meer as 300 plakkers, insluitend 100 plakkers wat ...
Protea se plakpoppies, plakfeetjies
R 115.00
Ontmoet vir Maja, Rosie en Ster, drie deftige feetjies in ’n plakkerparadys. Volg die feetjies soos hulle deur blomryke weivelde fladder, oor boomtoppe vlieg en sneeuvlokkies vang. Besoek die plakkerbladsye agterin die boek om die feetjies met klere en bykomstighede te versier. Met meer as 400 plakkers, sorg die boek vir ure se feetjie-feestelik...
Raai Raai Riepa!
R 190.00
Raai, raai, riepa! geel is my piepa, groen is my doedelsak waaraan my piepa hang. (Die antwoord? ’n Wortel!) Raai raai riepa is ’n versameling van Afrikaanse raaisels wat enigiemand sal laat kopkrap. As jy heeltemal in die duister is oor die antwoord op die raaisel, kan dit agter in die boek opgesoek word. Die tweede deel van Raai raai riepa bev...
Raserige Plaas! Klankboek
R 295.00
Moee! Blêr! Runnik! Leer alles omtrent plaasdiere met hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met 10 dieregeluide en maklik om te gebruik gevromde sleutels, is hierdie boek die perfekte manier om die lewe op die plaas te verken!
Resepte (Suzelle DIY)
R 295.00
Welkom by Resepte! Hierdie boek se bladsye is propvol geliefkoosde resepte wat ek oor baie jare versamel en opgetower het; van my Ouma se ou klassieke resepte tot my eie skeppings wat almal gaan laat gons y oor jou volgende feesmaal! Jy sal heerlike nageregte ontdek, maklike aandetes, asook prettige en smaaklike afdraaipaadjies van Suid-Afrikaa...
Rondomtalie: Rympies en Liedjies (Boek + CD)
R 220.00
Maak gereed vir hope kleuterpret in hierdie pragboek met ’n CD by! Wat kry jy wanneer drie van die land se talentvolste kunstenaars kragte saamspan en ’n kleuterboek die lig laat sien? Hope pret, natuurlik! In Rondomtalie verskyn ’n prettige keur uit die gewilde en bekroonde kinderrympie-koning Jaco Jacobs se kleuterversies, pragtig deur die ta...
Rugby
R 170.00
Hierdie volledige eenstopgids vir rugby is volgepak met alles wat jy moet weet: van die Sesnasies- tot die Rugbywêreldbeker-toernooi. Die boek is propvol warm wenke, prettige feite en beroemde gesigte. Rugby is ’n moet-hê gids vir enige jong rugbyondersteuner en is die perfekte strydgenoot vir die opkomende Wêreldbeker.
Rympies vir kleintjies en kleuters
R 390.00
Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters (Tafelberg, 2015). Met prettige volkleur-illustrasies bied dit 'n keurversameling verse vir 3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is o...
Saam - 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskapsresepte
R 169.00
SAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word. Errieda verdiep haar in 150 boekies wat oor 100 jaar uitgegee is en vorm ’n spesiale band met die resepte op die omkrulblaaie vol kosvlekke uit dié versam...