- Home
- DiskontoBooks
- Opvoedkundig
DiskontoBooks
Goggas
R 80.00
Maak gereed vir ’n wereld van ontdekking en vind meer uit oor insekte en ander goggas. Hierdie fantastiese boek verken allerlei goggas, van ’n insek wat soos ’n stok lyk tot ’n skoenlapper wat met sy pote proe! Van mierleeus wat in die woestynsand wegkruip tot besige bye – daar is allerlei interessante goggas wat wag om ontdek te word. Ontmoet...
Goorgomgaatjie, Die
R 190.00
Die Goorgomgaai se: "Glo vir my, uit die bos moet 'n goorgomgaai wegbly." Maar een stormagtige aand ignoreer die Goorgomgaaitjie haar pa se waarskuwings en sluip stil-stil by die goorgomgrot uit, die bos in. Buitendien - die Nare Muis bestaan tog nie regtig nie, of hoe? Die Goorgomgaaitjie, opnuut in Afrikaans vertaal deur Jaco Jacobs, is die op...
Groeipyne: Baba, Kleuter of Tiener - Hier is Raad! (RSG)
R 130.00
Om gelukkige kinders groot te maak, is nie ’n gelukskoot nie! Alle ouers wil goeie ouers wees wat hulle kinders op die regte manier grootmaak. Dit gebeur egter nie vanself of oornag nie. Dis harde werk en sal elke pa, ma, voog, ouma, oupa, meneer en juffrou soms teen die mure uitdryf. Maar dis die moeite werd. En jy hoef dit nie alleen aan te ...
Groot Jaco Jacobs Pretboek
R 200.00
An activity book with 160 pages packed full of tricky tongue twisters, silly rhymes, word search blocks, laughter-inducing questions, jokes, riddles, ideas for pranks, a funny story, and much more! Whether in the classroom, in the car, or at home – every page of this book is crammed with fun things to do, discover, search, and say.
Groot Katte
R 80.00
Vertrek op 'n opwindende safari en leer ken die konings van die oerwoud. Sien sluipende luiperds, skugter poemas en blitsige jagluiperds in aksie. Kyk hoe 'n jaguar sy prooi bekruip, soek saam na die seldsame Bengaalse tier en ontmoet die koning van die diere, die magtige leeu. Toets jou kennis en geniet agt bladsye vol prettige aktiwiteite!
Groot tree: Ek gaan kleuterskool toe
R 160.00
Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met ...
Groot tree: Ek wil nie slaap nie
R 150.00

Groot tree: Kan jy asseblief se?

Groot tree: Klaar met doeke

Groot tree: Ons gaan dokter toe
R 180.00

Groot tree: Ons kry 'n Baba

Grootword gids vir Meisies, 'n
R 160.00
Sensitiewe en vriendelike gidse vir grootword Vriendelike, gerusstellende en positiewe gidse vir seuns en meisies wat puberteit nader. Hierdie boeke verduidelik al die veranderings wat met tieners gaan gebeur soos hul grootword en ook hoe hierdie veranderinge hulle sal laat voel. Die dek alles van menstruasie en borste-ontwikkeling tot hare op j...
Grootword gids vir Seuns, 'n

Haai! Dankie! Baai!
R 100.00
leer kinders hoe om hulle giere vir goeie maniere te ruil. Hulle ontmoet vir Hanlie en Ricus wat beste maats is. Die twee hou van gewone kindergoed soos teken, grappies vertel en om buite te wees. Maar o wee, wanneer ander hulle groet, lyk die twee verveeld en is hulle stug en suur. Maar dan gebeur daar iets wat hulle oortuig om ander meer hofli...
Hasie soek slaapplek: Stories uit die Eikewoud - lig die flappies
R 160.00
Diep in die Eikewoud kan Hasie glad nie slaap nie. Lig die flappies en vind uit wie haar so wakker hou.
HAT Afrikaanse Skoolwoordeboek
R 180.00
Die HAT Afrikaanse Sakwoordeboek bevat sowat 30 000 Afrikaanse woorde en uitdrukkings, duisende voorbeeldsinne en -frases, meer as 300 illustrasies, sinonieme, antonieme, inligting oor die herkoms van woorde, intensiewe vorme, manlike en vroulike vorme, afkortings en terme vir Afrikaans Huistaal (graad 4-12) en Afrikaans Eerste Addisionele Taal ...