- Home
- DiskontoBooks
- Pan Macmillan
DiskontoBooks
Om jou te Ken
R 180.00
Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon... Toe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na...
Ons is Een
R 160.00
Ek en jy lyk dalk verskillend, ons klink verskillend, ons bly op verskillende plekke en ons eet verskillende soorte kos, maar wanneer ek in jou oe kyk, sien ek myself. 'n Warm, vertroostende boek oor die wonder van vriendskap!
Opwip-Pret: Krokodil, Krokodil, kyk hoe skerp is jou tande!
R 165.00
Speel saam met die skubberige krokodil terwyl sy swem en hap in dié interaktiewe opwipboek! Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.
Opwip-Pret: Olifant, Olifant, kyk hoe groot is jou ore!
R 165.00
Speel saam met die olifant terwyl sy trompetter en spat in dié interaktiewe opwipboek! Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.
Oseaan-maats Syfers
R 200.00
Hierdie boks propvol pret bevat 'n kleurvolle kartonboek en drie stewige legkaarte waarop klein slimkoppies versot sal wees - perfek om handjies en verstandjies besig te hou!
Oupa Zombie
R 220.00
Alex se oupa het grys hare, dra valstande en kyk graag na reis-programme op TV. Maar op ’n dag raak hy skielik mal oor … BREIIINNNSSS! Dit is duidelik dat Oupa besig is om in ’n zombie te verander. As Alex hom van dr. Zuurman en die zombiepolisie wil red, gaan hy ’n paar briljante planne, goeie vriende en hope broccoli nodig hê. En miskien kan ...
Padda Se Groot Avontuur
R 140.00
Padda is moeg daarvoor om net heeldag te sit en kwaak. Hy wil rondreis en die wêreld sien. Maar sal hy ooit weer veilig tuis kom? ’n Opwindende interaktiewe avontuur vir dapper klein reisigers met loergaatjies en ’n uitvou-verrassing aan die einde. Die boek is perfek vir peuters. Dit ontwikkel geletterdheidsvaardighede en ruimtelike woordeskat.
Plaasmaats Teenoor-gesteldes Box Set
R 200.00
Hierdie boks propvol pret bevat 'n kleurvolle kartonboek en drie stewige legkaarte waarop klein slimkoppies versot sal wees - perfek om handjies en verstandjies besig te hou!
Riek & Niek: Alergies vir Skool
R 120.00
Riek en Niek gaan 'n weddenskap aan. Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp ... e ... juffrou Burk te laat lag! Daar is net een probleem. Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore. Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster - niemand weet of dit regtig bestaan nie. Niemand het haar nog ooit gehoor lag nie. Sy glimlag nooit eens nie.
Riek & Niek: Roomys op die Planeet Zork
R 120.00
Riek en Niek het ’n plan …’n Slim plan om SAKKE en SAKKE vol geld by die skool se markdag te maak. Maar dan steel nare Nanja hulle idee. En boonop vertel sy vir die HELE skool Riek en Niek gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak BLÊG! NIEMAND gaan dit koop nie! Kan Riek en Niek aan ’n plan dink om Nanja terug te betaal EN vet pret ...
Riek en Niek: N Draak op n Skaatsplank
R 120.00
Die skool hou ’n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn! Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie. Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen. Niek gaan almal laat SKATER van die lag. Maar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen. Daarom maak sy ’n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie ’n kans n...
Riek en Niek: Superslak
R 120.00
Spoetniek is nie ’n gewone slak nie. Hy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin. En VINNIGER ook. Riek en Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke. Hy wen elke keer. Maar nare Nanja hou nie van slakke nie. Daarom kla sy by juffrou Burp … e … juffrou Burk … en kort voor lank is arme Spoetniek se lewe in gevaar! Kan Riek en Ni...
Safari-maats Kleure Box Set
R 200.00
Hierdie boks propvol pret bevat 'n kleurvolle kartonboek en drie stewige legkaarte waarop klein slimkoppies versot sal wees - perfek om handjies en verstandjies besig te hou!
Say Hello to the Animals!
R 65.00
When the sun comes up it's time to join the friendly little puppy on a journey around the farm. From the sleepy sheep to the fluffy chicks, toddlers will love saying hello to all their favourite farm animals and joining in with the animal noises in this delightful book. With simple rhyming text from Ian Whybrow, author of the bestselling The Tic...
Seeperde
R 160.00
As mens die eerste keer vir Billy sien, sal jy dink hy's net 'n perd. 'n Bruin perd met 'n wit vlek tussen die oë. Maar Stella weet van beter. Wanneer sy op Billy se rug klim en deur die woud galop, is alles net perfek! Sy kan nie wag om ná skool saam met haar maat Mira by die pragtige perdeplaas langs die see te gaan ry en nuwe toertjies te lee...
Spookasem
R 240.00
Om ’n spook te wees is nie REGTIG so sleg as wat almal dink nie. Veral nie as jy in ’n besige winkelsentrum bly nie. Daar’s hope cool goed om te doen. Mia kan snags gaan fliek, in die speletjiesarkade rondhang of die nuutste modes in die klerewinkels aanpas. Daar is selfs ’n paar ander spoke om haar geselskap te hou. Toe Mia boonop ’n gewone mei...