- Home
- DiskontoBooks
- Pan Macmillan
DiskontoBooks
Stink sokkies
R 130.00
Ben het ’n probleem. ’n Stink probleem. Hy het net een paar sokkies vir die skoolkamp ingepak … en dit ruik kort voor lank aaklig! Van die kinders op die kamp begin hom terg. Gelukkig het sy beste maat ’n briljante plan …
Stinky Socks
R 130.00
Sam has a problem. A STINKY problem. He only packed one pair of socks for the school camp … and soon they smell DISGUSTING! Some of the kids at camp start teasing him. Luckily, his best friend has a BRILLIANT plan …
Tekkies
R 225.00
Die meeste mense slaap Saterdae laat, maar nie Zander nie. Hy sit al weer saam met sy ouers langs die rugbyveld om te kyk hoe sy broer hul pa se sportdrome uitleef.Zander se belangstellings beïndruk sy ouers nie veel nie. Hy hou van rekenaarspeletjies, lees en draf. Vir hom is draf ’n bietjie soos lees. Wanneer hy sy tekkies vasmaak en sy oorfon...
The Smartest Giant in Town
R 90.00
George wished he wasn't the scruffiest giant in town. So when he sees a new shop selling giant-sized clothes, he decides it's time for a new look: smart trousers, smart shirt, stripy tie, shiny shoes. Now he's the smartest giant in town . . . until he bumps into some animals who desperately need his help – and his clothes!This edition features t...
There's Nothing Faster Than a Cheetah
R 80.00
Buckle up for There's Nothing Faster Than a Cheetah. A laugh-out-loud funny picture book with vehicles and animals!Three, two, one . . . the race has begun and the animals are off!Rhinos on roller-skates, foxes in fire engines, lions in lorries, penguins on pogo sticks . . .There's nothing faster than a cheetah.Or is there . . . ?Perfect for sha...
Toe ons Oneindig was
R 210.00
Kara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae af. Sy is ook haar skool se topswemmer en die moontlikheid van ’n swembeurs wink. Al gebeur daar nie veel op die dorpie waar hulle woon nie, het sy en Eduard groot plan...
Very, Very Funny Book
R 160.00
The kids in Miss Hippo’s classroom are terribly busy this morning! They play and have fun; they draw pictures and sing songs. But Hyena just can’t stop giggling and guffawing. What on earth could be so funny?Find out for yourself in this very, very funny book and have double the fun when you read the...
Vrot Eier
R 100.00
Kan ’n hond se stink talent die wêreld red? Het jy al ’n bloukaas met hope persoonlikheid teëgekom? Wat moet jy doen as jou ouma se handgemaakte geskenk in die toilet beland? Sal jy ’n hele rugbyspan se vuil kouse was? Hierdie boek bevat sewe stink stories, so druk toe jou neus voor jy begin lees!
Waar is Katjie (Lig die Flappie)
R 130.00
Speel wegkruipertjie saam met Katjie. Volg die leidrade en lig die flappies om Katjie se geheime wegkruipplek te vind. Jy sal `n klomp van haar maats ook ontmoet!Oor die reeks: • `n Splinternuwe reeks wat peuters aan diere bekendstel. Daar is flappies om op te lig en `n opwip-bladsy aan die einde van die boek. • Peuters leer meer oor ...
Waar is olifant? (Lig die Flappie)
R 130.00
Speel wegkruipertjie saam met Olifant. Volg die leidrade en lig die flappies om Olifant se geheime wegkruipplek te vind. Jy sal `n klomp van sy maats ook ontmoet!Oor die reeks: • `n Splinternuwe reeks wat peuters aan diere bekendstel. Daar is flappies om op te lig en `n opwip-bladsy aan die einde van die boek. • Peuters leer meer oor ...
Waldo En Die Draak Met Die Groen Tong
R 150.00
Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur? Waldo en Connie is warm op die spoor van ’n inbreker. ’n Kosbare voorwerp word uit ’n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van ’n holderstebolder-avontuur – en hulle ontdek ’n eeue oue geheim wat ten alle ko...
Waldo en die Meermin met die Blou Hare
R 140.00
Ná ’n raaiselagtige voorval by ’n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai … Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaar agtervolg – ’n beskerm...
Waldo en die Vampier met die Geel Reënjas
R 150.00
Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo ’n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy he? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander … Die vierde en laaste boek in die reeks.
Waldo en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies
R 150.00
Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op...
Watch Me Grow
R 125.00
Grow is an exciting novelty board book with bright and colourful illustrations all about things which grow on the farm. Simple text explains how plants and animals grow and a fun novelty on every page brings the illustrations to life. See how apple blossom turns into an apple, how an egg hatches a chick, how a seed grows into a carrot and more.
Wat’s jou storie? Watermonster
R 160.00
’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur...