- Home
- diskontobooks
diskontobooks
Encycloperia of Life
R 150.00
Starting with the prehistoric life and evolution, this comprehensive book looks at everything from underwater life to land mammals and their close relatives – humans. Discover the first signs of life in the ‘Prehistoric Life’ chapter and learn about animal species found in water, on land and in the air throughout the rest of the book. From the s...
Engela Goedhart
R 170.00
Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie reeks van drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland - al bedoel sy dit nie! In hierdie boek is Engela oortuig daarvan dat die hoof 'n pruik dra en sy probeer bew...
Engela Goedhart: Koninginby
R 170.00
Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie reeks van drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland - al bedoel sy dit nie! In die tweede boek in die reeks speel Engela bewimpelaar vir haar onderwysers; sy pro...
Engela Goedhart: Superster
R 170.00
Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie reeks van drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland - al bedoel sy dit nie! Engela staan uit wanneer sy 'n nuwe vaardigheid aanleer vir die skool se talentkomp...
Engele om ons
R 230.00
’n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is ’n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer. Wendy Maar...
Engele Staar, Die
R 40.00
Nina Joubert verloor haar pos in die SAPD en sit boonop met die nadraai van ’n mislukte verhouding wat sy moet verwerk. Toe sy ’n pos as polisie-informant in Zambië aangebied word, huiwer sy g’n oomblik om dit te aanvaar nie. Op Nyati Lodge word daar klaarblyklik onwettig gesmokkel met die swartwang-parkiet, ’n uiters bedreigde spesie wat slegs...
Engele van die Bybel
R 120.00
Hoe lyk engele?' 'Wat doen hulle?' 'Het hulle name?'In Engele van die Bybel beantwoord bekende kinderboekskrywer Wendy Maartens hierdie en ander vrae oor God se engele. Sy stel kinders bekend aan spesiale engele in 18 verskillende Bybelstories soos Jakob se droom, Bileam se pratende donkie, die engel wat vir Elia kos gegee het, en die engel wat...
Engelsman in my slaai, Die
R 60.00
In die opvolg op Ek en Prins Donkerkuif trek Lehandi en haar ma trek terug Vrystaat toe na die egskeiding en haar long distance verhouding met Drayke is 'n gemors. Veral omdat die hunk Garth Johnson in hulle slaai kom krap. Boonop versuur Priscilla Vlak-Vis-van-Breda haar lewe en haar ma is so belaglik om haar aardsvyand se pa te begin date.
Enid Blyton: Benny and the Giants
R 45.00
Benny's brave plan to save the princess from the giants' castle is just one of the unusual tales you'll discover in this magical collection. Make friends with little Shuffle the shoemaker, Big Eyes the pixie and Cosy the tabby cat and follow their enchanting adventures in a world where anything can happen.
Enid Blyton: Beroemde Vyf (1): Vyf of 'n Skateiland
R 210.00
“Daar is iets anders daar doer in die see,daar ver by die rotse - iets donker en groot wat lykof dit elke nou en dan slingerend deur die brandersbreek - en dan weer terugval. Wat sou dit wees?”Julian, Dick en Anne bring die vakansie saam met hulle niggie George en haar hond Timothy deur. Terwyl hulle Kirrin-eiland verken, ontdek hulle iets o...
Enid Blyton: Beroemde Vyf (2): Vyf en 'n tweede avontuur
R 210.00
Toe die vyf vriende 'n antieke kaart ontdek wat hulle na 'n geheime paadjie lei, kan hulle skaars wag om verdere ondersoek in te stel. Dan verdwyn oom Quentin se belangrike dokumente, en die soektog ontaard in 'n ware skattejag. George en Timmy het hond se gedagtes oor wie nou eintlik die skurk is ... maar kan die vyf vriende saamwerk om die...
Enid Blyton: Beroemde Vyf (3): Vyf vat saam die pad
R 210.00
“Ons wil nie hê die smokkelaars moet weetdat ons hulle speletjie agtergekom het nie.Ons wil hulle probeer vastrek!”Die vyf vriende ontdek ’n geheimsinnige trommel op Kirrin-eiland en hulle vermoed onraad. Maar dan hoor hulle ’n kind in die middel van die nag skree! Wie is saam met hulle op die eiland, en hoekom?Pragtige nuwe omslagkuns deu...
Enid Blyton: Big-Eyes the Enchanter
R 45.00
Enid blyton (1897-1968) is the world's best-selling children's author and has sold 600 million books internationally. Her unique sense of fantasy and adventure, combined with unforgettable characters, has seen generation after generation have fall for her timeless appeal, and she was voted the nation's most loved writer at the 2008 costa book ...
Enid Blyton: Binkle & Flip Misbehave
R 35.00
Binkle and Flip are on a money making mission - plotting and scheming to get lots of treats to enjoy at Heather Cottage. But their poorly crafted plans always go awry, with hilarious results!
Enid Blyton: Christina's Kite
R 45.00
A magical selection of short stories including Sally Simple's Mistake, The Proud Fir Tree, The Little Carol Singer and The Toy Soldier's Adventure. Each tale contains charming and loveable characters and there is always a moral to the story! Children will fall in love with Enid Blyton's comforting creations, illustrated with detailed black and w...
Enid Blyton: Famous Five Collection 1
R 100.00
Julian, Dick, Anne, George and Timmy the dog find excitement and adventure wherever they go in Enid Blyton's most popular series.Five On A Treasure IslandA shipwreck off Kirrin Island! But where is the treasure? The Famous Five are searching for clues - but they're not alone ... Someone else has joined the treasure hunt.Five Go Adventuring Again...