- Home
- diskontobooks
diskontobooks
Emily Windsnap and the Siren's Secret
R 70.00
Emily is delighted when her family returns to Brightport, but their attempts to follow Neptune's orders to bring humans and merfolk together seem doomed. Thrown out of mermaid school and scorned by her old enemy, Mandy Rushton, Emily goes in search of the lost sirens who were banished by Neptune to a top secret undersea cavern. Only when she un...
Emily Windsnap: Tail of,
R 70.00
Emily Windsnap lives on a boat, but her mother has always been oddly anxious to keep her out of the water. It is only when Emily has her first school swimming lesson that she discovers why: as soon as she gets into the water, she grows a tail! Soon Emily discovers a glorious underwater world of fishes, coral, shipwrecks and mermaids, and, best ...
Emma en die geheime gang
R 189.00
Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se gange rondsluip? Toe Emma en Janine se kamermaats skielik siek word en in die siekeboeg opgeneem word, vermoed hulle dadelik onraad, veral toe hulle verbied word om hulle siek maats te besoek. Hulle besluit om ondersoek in te stel, maar die raaisel van die kinders se verdwyning word net ...
Emma en die Middernagman
R 189.00
Juffrou Beaulah Bonthuys, Kosterkloof se nuwe skoolhoof, lyk aanvanklik baie gaaf. Emma hou veral van die hoof se oulike ma-kat en haar kleintjies wat ook in die koshuis kom woon. Maar wie is die vreemde figuur in die swart mantel wat snags om middernag in die tuin verskyn? Daar is ook twee nuwe meisies in Emma se klas. Hulle is beeldskoon en bo...
Emma on Mars (Picture flat)
R 55.00
Emma is angry that her parents have made such a mess of the planet! She goes off in search of a new home and Mars looks perfect!
Emosies: 'n Kwaai Katjie
R 70.00
Dit is die storie van 'n katjie. Elke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie ... daarom is hy regtig-egtig in 'n baie slegte bui! Dit is nie net die storie van 'n katjie wat kwaad is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy jou emosies kan beheer en jouself kalmeer - die lewe i...
Emosies: 'n Onrustige Katjie
R 70.00
Dit is die storie van 'n katjie wat die hele dag tekere gaan en met slaaptyd nie vaak is nie! Hoe nou gemaak? Dit is nie net die storie van 'n katjie wat nie wil gaan slaap nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, dis mos lekker om te slaap en mooi drome te droom! Ontspann...
Emosies: 'n Selfsugtige Katjie
R 70.00
Dit is die storie van 'n katjie wat alles vir homself wil hê. Hy deel nie sy speelgoed nie en stoot die ander katjies uit die pad om eerste te wees. Nou wil niemand meer met hom speel nie! Dit is nie net die storie van 'n katjie wat alles vir homself wil hê nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer h...
Emosies: 'n Verliefde Katjie
R 70.00
Dit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan? Dit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in j...
Ena Murray: Keur 13
R 80.00
In Merk van die skarabee word Elmarie Wiid se suster in Kairo ontvoer. Terwyl Elmarie na haar soek, kom Hoessein Abd-el-Rahman tot haar redding. In Hartklop van Hawaii smag Kara Malherbe se hart na die Hawaiise magnaat Rupert Sinclair, maar toe vroue begin verdwyn, lei die leidrade na hom. En in Vlug van die albatros vereis Rudy Durandt se werk ...
Ena Murray: Keur 14
R 80.00
In Weerklank van ons liefde beland ’n vrou met geheueverlies in dr. Rudolf van der Merwe se lewe. Al leidraad oor haar identiteit is ’n berig oor ’n onopgeloste moord. In ’n Tyd om te ween kry Rietspruit ’n nuwe dokter, maar Hybre vertrou nie die briljante dr. Ewald Waltmann nie. En in Die oujongnooi van Polkadraai gebruik Silpa grimeerkuns om h...
Ena Murray: Keur 17
R 290.00
In Verwonde jare spat Daniël Pohl se wêreld aan skerwe met die verskyning van ’n skokkende nuusberig: ’n middeljarige man in ’n silwergrys Mercedes het op straat ’n onwelvoeglike voorstel aan ’n vrou gedoen. Toe sy weier, het hy haar baba in sy stootwaentjie doodgery en weggejaag. Daniël het presies só ’n motor, en hy’s dieselfde middag op...
Ena Murray: Keur 18
R 290.00
In Eiland in die son moet Willemien in 'n tropiese oerwoud oorleef terwyl sy wonder waar haar verloofde homself bevind. Andrea Smit ontmoet 'n aantreklike Spanjaard in Señor die seerower?. In Sluiers van wierook ontspoor Ida Herbst se planne om deel te wees van 'n soektog na water in Saoedi-Arabië se grootste woestyn. Boonop ontketen die geh...
Ena Murray: Keur 2
R 70.00
Drie van Ena se heel beste eksotiese verhale word hier byeengebring: In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as ’n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom – al eis die aku-aku ’n gru-offer . ...
Ena Murray: Omnibus 12
R 80.00
In Diena van Die Eike haal Diena se verlede haar in toe dokter Melt Fouché by haar losieshuis opdaag. In Boeie van goud wonder Charmain waarom het Quintus met haar getrou as hy haar nooit werklik sy vrou wou maak nie. En in Kaalvoet Katryntjie laat Katryn vir die grap toe dat haar voog dink sy is ’n tiener, nie ’n verpleegster van twintig nie.
Ena Murray: Omnibus 38
R 70.00
In Die Tonnel word die verlamde Ilse deur haar vader se testament verplig om langs vele kronkelpaaie te reis voor sy die eindpunt van die lang, duister tonnel kan bereik en haar droomster kan gryp. In Keerkring Van Die Hart het Kasper ’n vergeefse droom oor die hooghartige Liesel. Kan dié skugter man tot haar redding kom, al het sy met ’n swier...