- Home
- DiskontoBooks
DiskontoBooks
Ons Grootste Springbokhelde : Du Toit
R 120.00
Pieter-Steph du Toit het grootgeword met n sterk gevoel dat hy vir iets groot bestem is. Die familie-nalatenskap was altyd vir hom belangrik, en hy was bewus van n gevoel van verantwoordelikheid imdat hy die Du Toit-naam dra.
Ons Grootste Springbokhelde : Etzebeth
R 120.00
Sedert hy vleuel was vir Hoërskool Tygerberg se 16B-rugbyspan, het Eben Etzebeth uitgestyg en op die ouderdom van 20 'n Springbok en 'n legende in Suid-Afrikaanse rugby geword.
Ons Grootste Springbokhelde : Kolbe
R 120.00
Kolbe is die verhaal van 'n jong seun uit moeilike omstandighede wat sy droom om 'n Springbok te word, verwesenlik het.
Ons Grootste Springbokhelde : Kolisi
R 120.00
Op Saterdag, 15 Junie 2013, het Siya wakker geword met vlinders in sy maag, want hy sou sy eerste toetswedstryd vir die Springbokke speel. Siyamthanda Kolisi is die kaptein wat die Spingbokke na die meeste oorwinnings in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby gelei het. Hierdie is die verhaal van sy ikoniese pas na glorie.
Ons Grootste Springbokhelde : Pollard
R 120.00
Handre Pollard was van jonks af bestem vir uitmuntendheid, en die Bulle het n kontrak aangebied toe hy nog op skool was.
Ons is Een
R 160.00
Ek en jy lyk dalk verskillend, ons klink verskillend, ons bly op verskillende plekke en ons eet verskillende soorte kos, maar wanneer ek in jou oe kyk, sien ek myself. 'n Warm, vertroostende boek oor die wonder van vriendskap!
Ontdek die Diereryk
R 190.00
Of ’n mens nou van reenwoude, grasvlaktes, ysvelde of jou eie agtertuin praat: die diereryk is ’n skatkis vol van verstommende feite en fassinerende besonderhede. Pragtige foto's en illustrasies, feiteblokkies en boeiende brokkies maak van hierdie boek 'n ontdekkingsreis deur die wereld van soogdiere, voels en insekte.
Ontdek En Doen: Diere
R 60.00
In hierdie boekie is kleurvolle illustrasies oor diere wat in die natuur voorkom. Kleurers sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien. Dis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!
Ontdek En Doen: Dinosourusse
R 60.00
Ontdek en Doen: Dinosourusse is 'n wonderlike vroeë jare bordboek. Elke bladsy bevat 'n ander dinosourus en moedig jou kind aan om 'n vraag te beantwoord of op een of ander manier met die bladsy te kommunikeer. Byvoorbeeld 'Waar is die kopwapen op die Parasaurolophus?' en 'Kan jy die duimpunte van die Iguanodon sien?'. Met deurgaans vet illustr...
Ontdek En Doen: Oseane
R 60.00
In hierdie bokie is kleurvolle illustrasies oor seediere wat in die oseane voorkom. Kleuters sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien. Dis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!
Ontdek En Doen: Ruimte
R 60.00
In hierdie biekie is kleurvolle illustasies oor die ruimte. Kleuters sal dit geniet om dinge te ontdek en te wys wat hulle sien. Dis die perfekte geleentheid vir klein kinders om met boeke kennis te maak!
Ontdek: Die Menslike Liggaam
R 205.00
Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die menslike liggaam te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op liggaamsprosesse –– van die kleinste selletjies tot die stelsels wat mense aan die lewe hou! Kinders kan onder andere ontdek hoeveel bloed deur die hart gepomp word, hoeveel spiere gebruik word om te glimlag en hoe die ne...
Ontdek: Die Oseaan
R 230.00
Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om alles oor die oseaan te leer. Die inhoud dek onder andere oseane van die verlede en vandag, golwe en die weer, sand en modder, seebeddings, rotse onder en bo water, lewe op koraal, roofdiere, aanval en verdediging, beweging, die bodem, duikbote, visvang en oseaanprodukte, olie en gas, en meer...
Ontdek: Diere
R 205.00
Hierdie diereboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die diereryk te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op allerhande soorte diere –– van die kleinste insekte tot die enorme boggelrugwalvis! Kinders kan onder andere ontdek hoe voëls, vlermuise en insekte begin vlieg het, waarvoor diere hulle kleur gebruik en hoe pikkewyne die erg...
Ontdek: Insekte
R 230.00
Hierdie boek gee nuuskierige agies 'n kans om in detail alles oor insekte te leer, met ongelooflike foto's wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud dek onder andere die dele van 'n insek, wat 'n insek is, die eerste insekte, kewers, vlieë , skoenlappers en motte, wantse, wespe, bye en miere, ander insekte, vyande, insekte in die water, hoe neste...
Ontdek: Planete
R 205.00
Hierdie ruimteboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die ruimte te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op wat in die ruimte aangaan –– van die aarde se bure in die ruimte tot die rotsagtige binneplanete en die grootste gasreuse! Kinders kan kyk na die agt planete wat om die son wentel, asook mane, asteroïede, dwergplanete, komete...