- Home
- DiskontoBooks
DiskontoBooks
Ontdekkingsreis deur die Bybel vir Kinders
R 130.00
Dave Strehler bied met ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp. Dié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer. ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders lei kinders d...
Onthaal op Groot Skaal
R 150.00
Hoe meer siele, hoe meer vreugde! Hierdie boek is vir elkeen wat al vir 12 mense of meer moes kosmaak. Onthaal word maklik met wonderlike disse wat jy sonder groot moeite op skaal kan voorberei. Bestanddele word gebruikersvriendelik in tabelle ingedeel van 12, 25 en 50 porsies. Daar is ook ’n spesiale hoofstuk vir spyseniering by skool- of sport...
Onthou jy nog?
R 150.00
Toe Blouvlerkie eendag spoorloos verdwyn, wil Muis, Krimpvarkie en Eekhoring eers glad nie glo wat gebeur het nie. Hul maatjie is dood. Beteken dit hulle sal nooit weer saam met hom aan bessies smul nie? Nooit weer neute saam met hom soek nie? Die drie is diep hartseer. Maar hoe vertroostend is dit toe hulle, met die hulp van wyse Uil, uitvind d...
Onthou Kos
R 60.00
Watter kos maak jou nostalgies? Wat onthou jy as van die lekkerste kos van jou kinderdae? Wat sal jy jou ma vra om vir jou te maak as jy iets uit haar resepte kon kies? Kos wat lekker herinneringe oproep, hetsy of jou ma, ouma of iemand anders in die familie dit gemaak het. Atta Jantjies van Piketberg vertel dat haar kinders vra vir Appelkoosh...
Onthoukos (Clover)
R 150.00
Kook soos jou ma en jou ouma gekook het! Die meeste van ons het aangename herinneringe oor kos. Dalk ’n gunsteling-dis gemaak deur ’n geliefde ouma of tannie, of ’n spesiale aroma wat ons terugneem na ’n tyd en plek toe die lewe net perfek was. In Clover Onthoukos het ons onderneem om 55 van hierdie betowerende resepte met jou te deel… disse ...
Oola, the Owl Who Lost Her Hoot! (Picture flat)
R 50.00
Oola the baby owl has such a energetic night that she loses her hoot, so she heads into the forest to find it again. Explore what happens in this beautifully illustrated story.
Oom Kaspaas, Jakkals en Wolf & Adoons-hulle
R 100.00
T.O. Honiball is alombekend vir sy spotprenttekening- en strokieskuns. Hiervan het dan ook gereeld in koerante verskyn asook in die Landbouweekblad en Die Huisgenoot. Die karakters van Oom Kaspaas, Adoons-hulle en Jakkals en Wolf is deur hom geskep en alom bekend. Hierdie boekies is 'n stukkie Afrikana wat bewaar moet word.
Oops-a-Daisy (Picture flat)
R 50.00
Oops-s-Daisy....Here comes Maisy! Everyone loves Maisy, but her clumsiness is driving them crazy! When Maisy drops Honey's birthday present in the cake, by mistake, she thinks everyone will be angry. Luckily, both Honey and Maisy are in for a very nice surprise. Find out what happens in this fantastic Fairyland adventure all about friendship.
Oor 'n Motorfiets, 'n Zombiefliek en Lang Getalle wat deur elf gedeel kan word
R 230.00
Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.
Op agter Paaie (Dana Snyman)
R 285.00
Dana Snyman, seker Suid-Afrika se gunstelingreisskrywer, beskryf sy eie lewensreis en die ongebaande wee waarop hy hom al begeef het. Dana soek na die ware Weskus, kuier by die Karoo se karretjiesmense, jaag pylreguit deur Boesmanland, sit in Lutzville se kroeg, en ry selfs' n Harley op Colesberg. Uiteindelik gaan hy huis toe, in sy Valiant, en...
Op die maat van Maya
R 200.00
Toe Maya en Joe mekaar een aand by ’n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te danke aan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulle verhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy nie meer so seker dat sy medies wil ga...
Op die Plaas Emosiereeks: Flori tel tot 10
R 120.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die Plaas Emosiereeks: Karamel se bene bewe
R 120.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die Plaas Emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag
R 120.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die Plaas Emosiereeks: Tjoppie se hart is seer
R 120.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die potjie, gou!
R 199.00
Dit is nie net hasie wat op pad is na die potjie nie, selfs ballerina olifant en kangaroe is deel van die groep! In hierdie rymende potjie-boek word almal na die potjiepartytjie uitgenooi, insluitend die leser! Deur die gewilde illustreerder van die topverkoper-titel ?Raai hoe lief is ek vir jou? Die pragtige Afrikaanse rymvertaling is...