Free National Shipping on Orders over R500!

Volwasse: Kookboeke

Sort by:
Filter
Resepte (Suzelle DIY)

Soft Cover

R 295.00
{"id":4461190905967,"title":"Resepte (Suzelle DIY)","handle":"resepte-suzelle-diy","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWelkom by Resepte! Hierdie boek se bladsye is propvol geliefkoosde resepte wat ek oor baie jare versamel en opgetower het; van my Ouma se ou klassieke resepte tot my eie skeppings wat almal gaan laat gons y oor jou volgende feesmaal!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy sal heerlike nageregte ontdek, maklike aandetes, asook prettige en smaaklike afdraaipaadjies van Suid-Afrikaanse gunstelinge (enigeen vir bobotieballetjies?), sowel as paar ongelooflike resepte deur spesiale gaste wat ook, ag, shame, so graag in die boek wou wees. Hierdie kookboek is vir almal! Al is jy bobaaskok of beginner; al weet jy kwalik hoe om mikrogolfoond te hanteer of dink dat jou maaltye altyd so bietjie verroes lyk: daar sal iets in hierdie kookboek wees vir jou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStrik jou voorskoot aan, liewe mens! Dis tyd om jou eie kreatiwiteit te volg en die kombuis in gastronomiese betowering te omskep. DIY? Want almal kan!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T13:37:55+02:00","created_at":"2020-05-19T13:39:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":29500,"price_min":29500,"price_max":29500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608270520431,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Suzelle DIY","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Resepte (Suzelle DIY)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29500,"weight":816,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781431427512","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Resepte.jpg?v=1589888352"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Resepte.jpg?v=1589888352","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219057660015,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":400,"width":307,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Resepte.jpg?v=1589888352"},"aspect_ratio":0.768,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Resepte.jpg?v=1589888352","width":307}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWelkom by Resepte! Hierdie boek se bladsye is propvol geliefkoosde resepte wat ek oor baie jare versamel en opgetower het; van my Ouma se ou klassieke resepte tot my eie skeppings wat almal gaan laat gons y oor jou volgende feesmaal!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy sal heerlike nageregte ontdek, maklike aandetes, asook prettige en smaaklike afdraaipaadjies van Suid-Afrikaanse gunstelinge (enigeen vir bobotieballetjies?), sowel as paar ongelooflike resepte deur spesiale gaste wat ook, ag, shame, so graag in die boek wou wees. Hierdie kookboek is vir almal! Al is jy bobaaskok of beginner; al weet jy kwalik hoe om mikrogolfoond te hanteer of dink dat jou maaltye altyd so bietjie verroes lyk: daar sal iets in hierdie kookboek wees vir jou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStrik jou voorskoot aan, liewe mens! Dis tyd om jou eie kreatiwiteit te volg en die kombuis in gastronomiese betowering te omskep. DIY? Want almal kan!\u003c\/p\u003e"}
Resepte (Suzelle DIY)

Resepte (Suzelle DIY)

R 295.00

Welkom by Resepte! Hierdie boek se bladsye is propvol geliefkoosde resepte wat ek oor baie jare versamel en opgetower het; van my Ouma se ou klassieke resepte tot my eie skeppings wat almal gaan laat gons y oor jou volgende feesmaal! Jy sal heerlike nageregte ontdek, maklike aandetes, asook prettige en smaaklike afdraaipaadjies van Suid-Afrikaa...


More Info
{"id":1787395309679,"title":"Gourmet Susters: Kuier en Kook Saam","handle":"gourmet-susters","description":"\u003cp\u003eSue-Ann Allen en Ilse Fourie het ’n hegte vriendskap gevorm tydens die opnames van MasterChef SA 2012. Sedertdien pak hulle heelwat projekte saam aan en staan bekend as die Gourmet Susters. Hulle het nou ook kragte saamgesnoer in die vorm van hierdie kookboek. Hulle het 44 algemene bestanddele gekies en elkeen gee toe ’n resep wat haar eie persoonlikheid en ingesteldheid teenoor kos vergesteld.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp hierdie manier kyk ons deur verskillende stelle oë na bekende bestanddele soos avokado’s, kekerertjies, hoenderborsies, volstruisvleis, calamari, sjokolade en vele meer. Sue-Ann en Ilse se resepte is maklik en vinnig maar ook opwindend; van oond-gebakte, liggies-gegeurde hoenderborsies tot vinnige pasta met hoenderrepies en vars kruie. In die proses leer ons nuwe tegnieke en het ons ’n groot hoop pret saam met die twee energieke vriendinne in die kombuis. Hierdie kookboek is geskik vir beginners sowel as meer ervare kokke. Ons gaan nog veel meer van hierdie twee uitblinkers hoor!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:27+02:00","created_at":"2018-10-27T11:20:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832500465775,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gourmet Susters: Kuier en Kook Saam","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":650,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798159777","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gourmet_Susters.jpg?v=1540813202"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gourmet_Susters.jpg?v=1540813202","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1309454532719,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.725,"height":400,"width":290,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gourmet_Susters.jpg?v=1540813202"},"aspect_ratio":0.725,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gourmet_Susters.jpg?v=1540813202","width":290}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eSue-Ann Allen en Ilse Fourie het ’n hegte vriendskap gevorm tydens die opnames van MasterChef SA 2012. Sedertdien pak hulle heelwat projekte saam aan en staan bekend as die Gourmet Susters. Hulle het nou ook kragte saamgesnoer in die vorm van hierdie kookboek. Hulle het 44 algemene bestanddele gekies en elkeen gee toe ’n resep wat haar eie persoonlikheid en ingesteldheid teenoor kos vergesteld.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp hierdie manier kyk ons deur verskillende stelle oë na bekende bestanddele soos avokado’s, kekerertjies, hoenderborsies, volstruisvleis, calamari, sjokolade en vele meer. Sue-Ann en Ilse se resepte is maklik en vinnig maar ook opwindend; van oond-gebakte, liggies-gegeurde hoenderborsies tot vinnige pasta met hoenderrepies en vars kruie. In die proses leer ons nuwe tegnieke en het ons ’n groot hoop pret saam met die twee energieke vriendinne in die kombuis. Hierdie kookboek is geskik vir beginners sowel as meer ervare kokke. Ons gaan nog veel meer van hierdie twee uitblinkers hoor!\u003c\/p\u003e"}
Gourmet Susters: Kuier en Kook Saam

Gourmet Susters: Kuier en Kook Saam

R 90.00

Sue-Ann Allen en Ilse Fourie het ’n hegte vriendskap gevorm tydens die opnames van MasterChef SA 2012. Sedertdien pak hulle heelwat projekte saam aan en staan bekend as die Gourmet Susters. Hulle het nou ook kragte saamgesnoer in die vorm van hierdie kookboek. Hulle het 44 algemene bestanddele gekies en elkeen gee toe ’n resep wat haar eie perso...


More Info