Free National Shipping on Orders over R500!

Volwasse: Kookboeke

Sort by:
Filter
{"id":6854578765996,"title":"Volledige Swangerskap Kookboek","handle":"volledige-swangerskap-kookboek","description":"Een van die belangrikste bydraes wat jy tot jou kind se gesondheid kan maak is om tydens jou swangerskap reg te eet. Die volledige swangerskapbookboek sal jou help om in hierdie tyd die regte keuses te maak en gesond te eet. Die outeur, Fiona Wilcock, is 'n kenner op die gebeid van swangerskapvoeding en met die spyskaartidees en resepte in die boek, maak sy dit maklik om reg te eet.","published_at":"2021-07-30T10:14:28+02:00","created_at":"2021-07-30T10:14:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40203953504428,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fiona Wilcock","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Volledige Swangerskap Kookboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799337716","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolledigeSwangerskapKookboek.jpg?v=1627632869"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolledigeSwangerskapKookboek.jpg?v=1627632869","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21904631038124,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.787,"height":3097,"width":2437,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolledigeSwangerskapKookboek.jpg?v=1627632869"},"aspect_ratio":0.787,"height":3097,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolledigeSwangerskapKookboek.jpg?v=1627632869","width":2437}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Een van die belangrikste bydraes wat jy tot jou kind se gesondheid kan maak is om tydens jou swangerskap reg te eet. Die volledige swangerskapbookboek sal jou help om in hierdie tyd die regte keuses te maak en gesond te eet. Die outeur, Fiona Wilcock, is 'n kenner op die gebeid van swangerskapvoeding en met die spyskaartidees en resepte in die boek, maak sy dit maklik om reg te eet."}
Volledige Swangerskap Kookboek

Volledige Swangerskap Kookboek

R 70.00

Een van die belangrikste bydraes wat jy tot jou kind se gesondheid kan maak is om tydens jou swangerskap reg te eet. Die volledige swangerskapbookboek sal jou help om in hierdie tyd die regte keuses te maak en gesond te eet. Die outeur, Fiona Wilcock, is 'n kenner op die gebeid van swangerskapvoeding en met die spyskaartidees en resepte in die b...


More Info
Marinda se Koskas

Soft Cover

R 280.00
{"id":6797540917420,"title":"Marinda se Koskas","handle":"marinda-se-koskas","description":"\u003cp\u003e\u003cem\u003e\"Die resepte in hierdie boek het ek fyn uitgekies. Dit is kos wat ék sien as onthoukos\". \u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eMarinda se koskas\u003c\/em\u003e maak voorsiening vir ontbyt, sop en voorgeregte, brood en beskuit, slaai, seekos, vleis, groente, pasta en bygeregte, nageregte, terte, koeke en ander soetigheid. Lipleklekker kos wat jy in ’n japtrap kan berei sonder fieterjasies of vreemde bestanddele. Die resepte is in alledaagse taal geskryf vir elke kosliefhebber, vir elke dag se gebruik.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-07-01T11:08:04+02:00","created_at":"2021-07-01T11:08:04+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","NB","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":28000,"price_min":28000,"price_max":28000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40030206525612,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marinda","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Marinda se Koskas","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":28000,"weight":500,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798181990","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarindaseKoskas.jpg?v=1625130551"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarindaseKoskas.jpg?v=1625130551","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21548625887404,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.767,"height":652,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarindaseKoskas.jpg?v=1625130551"},"aspect_ratio":0.767,"height":652,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarindaseKoskas.jpg?v=1625130551","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cem\u003e\"Die resepte in hierdie boek het ek fyn uitgekies. Dit is kos wat ék sien as onthoukos\". \u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eMarinda se koskas\u003c\/em\u003e maak voorsiening vir ontbyt, sop en voorgeregte, brood en beskuit, slaai, seekos, vleis, groente, pasta en bygeregte, nageregte, terte, koeke en ander soetigheid. Lipleklekker kos wat jy in ’n japtrap kan berei sonder fieterjasies of vreemde bestanddele. Die resepte is in alledaagse taal geskryf vir elke kosliefhebber, vir elke dag se gebruik.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}
Marinda se Koskas

Marinda se Koskas

R 280.00

"Die resepte in hierdie boek het ek fyn uitgekies. Dit is kos wat ék sien as onthoukos".  Marinda se koskas maak voorsiening vir ontbyt, sop en voorgeregte, brood en beskuit, slaai, seekos, vleis, groente, pasta en bygeregte, nageregte, terte, koeke en ander soetigheid. Lipleklekker kos wat jy in ’n japtrap kan berei sonder fieterjasies of vreem...


More Info
Lekker & Vinnig: Smullekker Sop

Soft Cover

R 30.00
{"id":4527854682223,"title":"Lekker \u0026 Vinnig: Smullekker Sop","handle":"lekker-vinnig-smullekker-sop","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks lekker \u0026amp; vinnig is net die antwoord... Smaaklike resepte met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T14:06:44+02:00","created_at":"2020-08-25T14:06:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":3000,"price_min":3000,"price_max":3000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969545977967,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Hendri Warricker","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lekker \u0026 Vinnig: Smullekker Sop","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3000,"weight":180,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799360288","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SmullekkerSop.jpg?v=1598357269"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SmullekkerSop.jpg?v=1598357269","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624859750511,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.798,"height":400,"width":319,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SmullekkerSop.jpg?v=1598357269"},"aspect_ratio":0.798,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SmullekkerSop.jpg?v=1598357269","width":319}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks lekker \u0026amp; vinnig is net die antwoord... Smaaklike resepte met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Lekker & Vinnig: Smullekker Sop

Lekker & Vinnig: Smullekker Sop

R 30.00

Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks lekker & vinnig is net die antwoord... Smaaklike resepte met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.


More Info
Okkasies

Soft Cover

R 80.00
{"id":4527779151983,"title":"Okkasies","handle":"okkasies","description":"\u003cdiv class=\"item-info\"\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003cspan\u003eOkkasies moedig jou aan om van elke maaltyd ’n spesiale geleentheid te maak, al is dit ontbyt, middag- of aandete. Eerder as ontbyt op die gallop eet, middagete agter jou lessenaar of in die motor afsluk. Behalwe al die liplekker resepte verskaf die boek ook algemene inligting soos spyskaartbeplanning, tafelvoorbereiding, uitnodigings, plasing van gaste, spyskaartterme en kos- en wynkombinasies om te help om van elke maaltyd iets spesiaals te maak. Ontbyt sluit interessante geregte in soos mini-patat-en-preifrittatas, 'n amasi-en-kruiebrood wat perfek bak asook Croque Madame (Franse roosterbrood). \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003cspan\u003eMet hoofstukke oor slaai, kaas, vleis, nagereg en eenskottelgeregte is die boek maklik om te gebruik. Daar is ook 'n hoofstuk vir baie spesiale geleenthede met voorbeelde van spyskaarte. Die titel eindig met vriende se gunstelinge - waarvan Alan Coxon se kaaskoek sekerlik die voortreflike is. 'n Moet vir smulpape en elkeen wat daarvan hou om die lewe te vier.\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-tools\"\u003e\n\u003cdiv class=\"checkout-tools\"\u003e\n\u003cdiv class=\"price-info-wrap\"\u003e\n\u003cdiv class=\"item-info-wrap\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-08-25T08:59:24+02:00","created_at":"2020-08-25T08:59:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969210171503,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Francois Ferreira","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Okkasies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":505,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798152495","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Okkasies.jpg?v=1598338859"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Okkasies.jpg?v=1598338859","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624085901423,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.773,"height":400,"width":309,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Okkasies.jpg?v=1598338859"},"aspect_ratio":0.773,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Okkasies.jpg?v=1598338859","width":309}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"item-info\"\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003cspan\u003eOkkasies moedig jou aan om van elke maaltyd ’n spesiale geleentheid te maak, al is dit ontbyt, middag- of aandete. Eerder as ontbyt op die gallop eet, middagete agter jou lessenaar of in die motor afsluk. Behalwe al die liplekker resepte verskaf die boek ook algemene inligting soos spyskaartbeplanning, tafelvoorbereiding, uitnodigings, plasing van gaste, spyskaartterme en kos- en wynkombinasies om te help om van elke maaltyd iets spesiaals te maak. Ontbyt sluit interessante geregte in soos mini-patat-en-preifrittatas, 'n amasi-en-kruiebrood wat perfek bak asook Croque Madame (Franse roosterbrood). \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003cspan\u003eMet hoofstukke oor slaai, kaas, vleis, nagereg en eenskottelgeregte is die boek maklik om te gebruik. Daar is ook 'n hoofstuk vir baie spesiale geleenthede met voorbeelde van spyskaarte. Die titel eindig met vriende se gunstelinge - waarvan Alan Coxon se kaaskoek sekerlik die voortreflike is. 'n Moet vir smulpape en elkeen wat daarvan hou om die lewe te vier.\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-tools\"\u003e\n\u003cdiv class=\"checkout-tools\"\u003e\n\u003cdiv class=\"price-info-wrap\"\u003e\n\u003cdiv class=\"item-info-wrap\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Okkasies

Okkasies

R 80.00

Okkasies moedig jou aan om van elke maaltyd ’n spesiale geleentheid te maak, al is dit ontbyt, middag- of aandete. Eerder as ontbyt op die gallop eet, middagete agter jou lessenaar of in die motor afsluk. Behalwe al die liplekker resepte verskaf die boek ook algemene inligting soos spyskaartbeplanning, tafelvoorbereiding, uitnodigings, plasing ...


More Info
Handwerk vir die Huis

Soft Cover

R 60.00
{"id":4521188130927,"title":"Handwerk vir die Huis","handle":"handwerk-vir-die-huis","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEkstra tydjie op hande? Naweekontspanning nodig? Sit 'n tikkie kreatiewe flair in jou huis met hierdie wonderlike boek. Daar is verskeie projekte vir verskeie dele van jou huis bv. die patio en badkamer. Daar is stap-vir-stap aawysings en dit is baie maklik om te volg. Van die meer as 30 projekte vir elke vertrek, is daar: 'n etniese woonkamer, Meksikaanse patio, landelike kombuis, nostalgiese slaapkamer, harlekyn-kinderkamer en see-en-skulpbadkamer. Die projekte sluit in: \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVerskeie tegnieke: Lapverf, verf, mosaïek, brei, seepmaak, batik en kralewerk Maklike borduur-, laslap- en naaldwerk Al die benodigdhede en tegnieke Stap-vir-stap foto's en sketse Diagramme om te illustreer Ontwerpe, template en patrone \"n Woordelys en nuttige kontakte Motiewe, patrone, diagramme, borduursteke, woorde en terme is ook ingesluit. Volkleur.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-10T16:33:31+02:00","created_at":"2020-08-10T16:33:31+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31939753345135,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Annine Van Reenen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Handwerk vir die Huis","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":498,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799344615","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Handwerkvirdiehuis.jpg?v=1597070161"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Handwerkvirdiehuis.jpg?v=1597070161","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6585452920943,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":400,"width":299,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Handwerkvirdiehuis.jpg?v=1597070161"},"aspect_ratio":0.748,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Handwerkvirdiehuis.jpg?v=1597070161","width":299}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEkstra tydjie op hande? Naweekontspanning nodig? Sit 'n tikkie kreatiewe flair in jou huis met hierdie wonderlike boek. Daar is verskeie projekte vir verskeie dele van jou huis bv. die patio en badkamer. Daar is stap-vir-stap aawysings en dit is baie maklik om te volg. Van die meer as 30 projekte vir elke vertrek, is daar: 'n etniese woonkamer, Meksikaanse patio, landelike kombuis, nostalgiese slaapkamer, harlekyn-kinderkamer en see-en-skulpbadkamer. Die projekte sluit in: \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVerskeie tegnieke: Lapverf, verf, mosaïek, brei, seepmaak, batik en kralewerk Maklike borduur-, laslap- en naaldwerk Al die benodigdhede en tegnieke Stap-vir-stap foto's en sketse Diagramme om te illustreer Ontwerpe, template en patrone \"n Woordelys en nuttige kontakte Motiewe, patrone, diagramme, borduursteke, woorde en terme is ook ingesluit. Volkleur.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Handwerk vir die Huis

Handwerk vir die Huis

R 60.00

Ekstra tydjie op hande? Naweekontspanning nodig? Sit 'n tikkie kreatiewe flair in jou huis met hierdie wonderlike boek. Daar is verskeie projekte vir verskeie dele van jou huis bv. die patio en badkamer. Daar is stap-vir-stap aawysings en dit is baie maklik om te volg. Van die meer as 30 projekte vir elke vertrek, is daar: 'n etniese woonkamer, ...


More Info
Prettige Koekies

Soft Cover

R 40.00
{"id":4502239641711,"title":"Prettige Koekies","handle":"prettige-koekies","description":"\u003cp\u003eWil jy graag 'n pragtige temakoek vir jou kind se verjaardag maak, maar jy is nou nie juis 'n bobaas-bakker nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie koeke in Prettige koekies sal ouer- en kinderharte verbly, want die uiters indrukwekkende projekte vereis absoluut geen baktalent nie! Projekte soos 'n koekiekasteel, 'n seerowerskip, 'n meermin en 'n trein word stap vir stap gebou met winkelkoekies wat in elke supermark beskikbaar is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke projek bevat gedetailleerde, geillustreerde stappe vir driedimensionele koeke bestaande uit koekies en plastiekversiersel.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-07-03T13:12:09+02:00","created_at":"2020-07-03T13:12:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":4000,"price_min":4000,"price_max":4000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31833452216431,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marlene Schoeman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Prettige Koekies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4000,"weight":132,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799379754","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PrettigeKoekies.jpg?v=1593775114"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PrettigeKoekies.jpg?v=1593775114","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6446559363183,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.623,"height":530,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PrettigeKoekies.jpg?v=1593775114"},"aspect_ratio":0.623,"height":530,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PrettigeKoekies.jpg?v=1593775114","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eWil jy graag 'n pragtige temakoek vir jou kind se verjaardag maak, maar jy is nou nie juis 'n bobaas-bakker nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie koeke in Prettige koekies sal ouer- en kinderharte verbly, want die uiters indrukwekkende projekte vereis absoluut geen baktalent nie! Projekte soos 'n koekiekasteel, 'n seerowerskip, 'n meermin en 'n trein word stap vir stap gebou met winkelkoekies wat in elke supermark beskikbaar is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke projek bevat gedetailleerde, geillustreerde stappe vir driedimensionele koeke bestaande uit koekies en plastiekversiersel.\u003c\/p\u003e"}
Prettige Koekies

Prettige Koekies

R 40.00

Wil jy graag 'n pragtige temakoek vir jou kind se verjaardag maak, maar jy is nou nie juis 'n bobaas-bakker nie? Die koeke in Prettige koekies sal ouer- en kinderharte verbly, want die uiters indrukwekkende projekte vereis absoluut geen baktalent nie! Projekte soos 'n koekiekasteel, 'n seerowerskip, 'n meermin en 'n trein word stap vir stap gebo...


More Info
Veels Geluk Liewe Maatjie

Soft Cover

R 140.00
{"id":4493781172335,"title":"Veels Geluk Liewe Maatjie","handle":"veels-geluk-liewe-maatjie","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVeels geluk liewe maatjie 2 sluit 30 gewilde partytjie koeke in wat maklik met botter versiersuiker gemaak word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e Die koeke is gerig op die besige ma wat nie genoeg tyd het nie en ook die onervare bakster wat vir die eerste keer 'n verjaarsdagkoek self wil bak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-06-21T11:29:12+02:00","created_at":"2020-06-21T11:29:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Lapa","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31785729392751,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marlo Kitshoff-Carstens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Veels Geluk Liewe Maatjie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":405,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799368321","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VeelsGelukLieweMaatjie2.jpg?v=1592731933"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VeelsGelukLieweMaatjie2.jpg?v=1592731933","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6384246456431,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":400,"width":299,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VeelsGelukLieweMaatjie2.jpg?v=1592731933"},"aspect_ratio":0.748,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VeelsGelukLieweMaatjie2.jpg?v=1592731933","width":299}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVeels geluk liewe maatjie 2 sluit 30 gewilde partytjie koeke in wat maklik met botter versiersuiker gemaak word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e Die koeke is gerig op die besige ma wat nie genoeg tyd het nie en ook die onervare bakster wat vir die eerste keer 'n verjaarsdagkoek self wil bak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Veels Geluk Liewe Maatjie

Veels Geluk Liewe Maatjie

R 140.00

Veels geluk liewe maatjie 2 sluit 30 gewilde partytjie koeke in wat maklik met botter versiersuiker gemaak word. Die koeke is gerig op die besige ma wat nie genoeg tyd het nie en ook die onervare bakster wat vir die eerste keer 'n verjaarsdagkoek self wil bak.


More Info
{"id":4468942241903,"title":"Teepartytjie (Clover): 55 Wenresepte van 20 jaar!","handle":"teepartytjie-clover-55-wenresepte-van-20-jaar","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKoninklike resepte vir ’n koninklike teepartytjie.\u003c\/span\u003eClover nooi jou hartlik uit na ’n heerlike teeparty… soos nét die koninklikes dit kan doen!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Clover Koninklike Teepartytjie deel Clover 55 smaaklike resepte vir al daardie lekkernye wat op jou teetafel behoort te pronk. Van botterbroodjies met dekadente room en konfyt, tot veerligte sponskoek en elegante southappies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie fotografie sal jou mond sal laat water en jou inspireer om jou voorskoot aan te trek, terwyl die Soveel Beter Clover-produkte, wat jy heel waarskynlik reeds in jou kombuis het, flatervrye resultate sal verseker!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSo, sit jou beste stringetjie pêrels aan en trek jou porselein-teepot nader, want te danke aan Clover Koninklike Teepartytjie, het jy ’n teeparty om te beplan.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-25T11:09:18+02:00","created_at":"2020-05-25T11:11:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Lapa","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":30000,"price_min":30000,"price_max":30000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31635044597871,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Clover","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Teepartytjie (Clover): 55 Wenresepte van 20 jaar!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":30000,"weight":425,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799393392","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Teepartytjie.jpg?v=1590397865"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Teepartytjie.jpg?v=1590397865","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6248339800175,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.756,"height":500,"width":378,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Teepartytjie.jpg?v=1590397865"},"aspect_ratio":0.756,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Teepartytjie.jpg?v=1590397865","width":378}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKoninklike resepte vir ’n koninklike teepartytjie.\u003c\/span\u003eClover nooi jou hartlik uit na ’n heerlike teeparty… soos nét die koninklikes dit kan doen!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Clover Koninklike Teepartytjie deel Clover 55 smaaklike resepte vir al daardie lekkernye wat op jou teetafel behoort te pronk. Van botterbroodjies met dekadente room en konfyt, tot veerligte sponskoek en elegante southappies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie fotografie sal jou mond sal laat water en jou inspireer om jou voorskoot aan te trek, terwyl die Soveel Beter Clover-produkte, wat jy heel waarskynlik reeds in jou kombuis het, flatervrye resultate sal verseker!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSo, sit jou beste stringetjie pêrels aan en trek jou porselein-teepot nader, want te danke aan Clover Koninklike Teepartytjie, het jy ’n teeparty om te beplan.\u003c\/p\u003e"}
Teepartytjie (Clover): 55 Wenresepte van 20 jaar!

Teepartytjie (Clover): 55 Wenresepte van 20 jaar!

R 300.00

Koninklike resepte vir ’n koninklike teepartytjie.Clover nooi jou hartlik uit na ’n heerlike teeparty… soos nét die koninklikes dit kan doen! In Clover Koninklike Teepartytjie deel Clover 55 smaaklike resepte vir al daardie lekkernye wat op jou teetafel behoort te pronk. Van botterbroodjies met dekadente room en konfyt, tot veerligte sponskoek ...


More Info
{"id":4461209485423,"title":"Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel","handle":"marianas-se-vier-seisoene-kos-uit-die-tuin-vir-die-tafel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe optrek. Mariana volg die tuin-na-tafel beginsel en gebruik groente, vars kruie en vrugte uit haar eie tuin. Die pragstuk van 'n boek, ingedeel volgens die seisoene, bevat: gunstelinge uit Mariana se kinderdae, die restaurant se top-disse, gunstelinge uit die groentetuin, en gunstelinge van klassieke kokke (Mariana is 'n passievolle kookboekversamelaar).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eResepte dek die volle spektum: artisjok-geregte, soppe, kerrievis, koekstruif met bessies, gemmerbier, en vyekonfyt - alles selfgemaak!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T14:22:10+02:00","created_at":"2020-05-19T14:24:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608385962095,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Mariana Esterhuizen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":1065,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798169929","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219167137903,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.809,"height":346,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079"},"aspect_ratio":0.809,"height":346,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe optrek. Mariana volg die tuin-na-tafel beginsel en gebruik groente, vars kruie en vrugte uit haar eie tuin. Die pragstuk van 'n boek, ingedeel volgens die seisoene, bevat: gunstelinge uit Mariana se kinderdae, die restaurant se top-disse, gunstelinge uit die groentetuin, en gunstelinge van klassieke kokke (Mariana is 'n passievolle kookboekversamelaar).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eResepte dek die volle spektum: artisjok-geregte, soppe, kerrievis, koekstruif met bessies, gemmerbier, en vyekonfyt - alles selfgemaak!\u003c\/p\u003e"}
Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel

Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel

R 160.00

Op die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep. In 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke...


More Info
Resepte (Suzelle DIY)

Soft Cover

R 295.00
{"id":4461190905967,"title":"Resepte (Suzelle DIY)","handle":"resepte-suzelle-diy","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWelkom by Resepte! Hierdie boek se bladsye is propvol geliefkoosde resepte wat ek oor baie jare versamel en opgetower het; van my Ouma se ou klassieke resepte tot my eie skeppings wat almal gaan laat gons y oor jou volgende feesmaal!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy sal heerlike nageregte ontdek, maklike aandetes, asook prettige en smaaklike afdraaipaadjies van Suid-Afrikaanse gunstelinge (enigeen vir bobotieballetjies?), sowel as paar ongelooflike resepte deur spesiale gaste wat ook, ag, shame, so graag in die boek wou wees. Hierdie kookboek is vir almal! Al is jy bobaaskok of beginner; al weet jy kwalik hoe om mikrogolfoond te hanteer of dink dat jou maaltye altyd so bietjie verroes lyk: daar sal iets in hierdie kookboek wees vir jou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStrik jou voorskoot aan, liewe mens! Dis tyd om jou eie kreatiwiteit te volg en die kombuis in gastronomiese betowering te omskep. DIY? Want almal kan!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T13:37:55+02:00","created_at":"2020-05-19T13:39:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":29500,"price_min":29500,"price_max":29500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608270520431,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Suzelle DIY","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Resepte (Suzelle DIY)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29500,"weight":816,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781431427512","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Resepte.jpg?v=1589888352"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Resepte.jpg?v=1589888352","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219057660015,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":400,"width":307,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Resepte.jpg?v=1589888352"},"aspect_ratio":0.768,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Resepte.jpg?v=1589888352","width":307}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWelkom by Resepte! Hierdie boek se bladsye is propvol geliefkoosde resepte wat ek oor baie jare versamel en opgetower het; van my Ouma se ou klassieke resepte tot my eie skeppings wat almal gaan laat gons y oor jou volgende feesmaal!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJy sal heerlike nageregte ontdek, maklike aandetes, asook prettige en smaaklike afdraaipaadjies van Suid-Afrikaanse gunstelinge (enigeen vir bobotieballetjies?), sowel as paar ongelooflike resepte deur spesiale gaste wat ook, ag, shame, so graag in die boek wou wees. Hierdie kookboek is vir almal! Al is jy bobaaskok of beginner; al weet jy kwalik hoe om mikrogolfoond te hanteer of dink dat jou maaltye altyd so bietjie verroes lyk: daar sal iets in hierdie kookboek wees vir jou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStrik jou voorskoot aan, liewe mens! Dis tyd om jou eie kreatiwiteit te volg en die kombuis in gastronomiese betowering te omskep. DIY? Want almal kan!\u003c\/p\u003e"}
Resepte (Suzelle DIY)

Resepte (Suzelle DIY)

R 295.00

Welkom by Resepte! Hierdie boek se bladsye is propvol geliefkoosde resepte wat ek oor baie jare versamel en opgetower het; van my Ouma se ou klassieke resepte tot my eie skeppings wat almal gaan laat gons y oor jou volgende feesmaal! Jy sal heerlike nageregte ontdek, maklike aandetes, asook prettige en smaaklike afdraaipaadjies van Suid-Afrikaa...


More Info
{"id":1787395309679,"title":"Gourmet Susters: Kuier en Kook Saam","handle":"gourmet-susters","description":"\u003cp\u003eSue-Ann Allen en Ilse Fourie het ’n hegte vriendskap gevorm tydens die opnames van MasterChef SA 2012. Sedertdien pak hulle heelwat projekte saam aan en staan bekend as die Gourmet Susters. Hulle het nou ook kragte saamgesnoer in die vorm van hierdie kookboek. Hulle het 44 algemene bestanddele gekies en elkeen gee toe ’n resep wat haar eie persoonlikheid en ingesteldheid teenoor kos vergesteld.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp hierdie manier kyk ons deur verskillende stelle oë na bekende bestanddele soos avokado’s, kekerertjies, hoenderborsies, volstruisvleis, calamari, sjokolade en vele meer. Sue-Ann en Ilse se resepte is maklik en vinnig maar ook opwindend; van oond-gebakte, liggies-gegeurde hoenderborsies tot vinnige pasta met hoenderrepies en vars kruie. In die proses leer ons nuwe tegnieke en het ons ’n groot hoop pret saam met die twee energieke vriendinne in die kombuis. Hierdie kookboek is geskik vir beginners sowel as meer ervare kokke. Ons gaan nog veel meer van hierdie twee uitblinkers hoor!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:27+02:00","created_at":"2018-10-27T11:20:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832500465775,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gourmet Susters: Kuier en Kook Saam","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":650,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798159777","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gourmet_Susters.jpg?v=1540813202"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gourmet_Susters.jpg?v=1540813202","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1309454532719,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.725,"height":400,"width":290,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gourmet_Susters.jpg?v=1540813202"},"aspect_ratio":0.725,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gourmet_Susters.jpg?v=1540813202","width":290}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eSue-Ann Allen en Ilse Fourie het ’n hegte vriendskap gevorm tydens die opnames van MasterChef SA 2012. Sedertdien pak hulle heelwat projekte saam aan en staan bekend as die Gourmet Susters. Hulle het nou ook kragte saamgesnoer in die vorm van hierdie kookboek. Hulle het 44 algemene bestanddele gekies en elkeen gee toe ’n resep wat haar eie persoonlikheid en ingesteldheid teenoor kos vergesteld.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp hierdie manier kyk ons deur verskillende stelle oë na bekende bestanddele soos avokado’s, kekerertjies, hoenderborsies, volstruisvleis, calamari, sjokolade en vele meer. Sue-Ann en Ilse se resepte is maklik en vinnig maar ook opwindend; van oond-gebakte, liggies-gegeurde hoenderborsies tot vinnige pasta met hoenderrepies en vars kruie. In die proses leer ons nuwe tegnieke en het ons ’n groot hoop pret saam met die twee energieke vriendinne in die kombuis. Hierdie kookboek is geskik vir beginners sowel as meer ervare kokke. Ons gaan nog veel meer van hierdie twee uitblinkers hoor!\u003c\/p\u003e"}
Gourmet Susters: Kuier en Kook Saam

Gourmet Susters: Kuier en Kook Saam

R 90.00

Sue-Ann Allen en Ilse Fourie het ’n hegte vriendskap gevorm tydens die opnames van MasterChef SA 2012. Sedertdien pak hulle heelwat projekte saam aan en staan bekend as die Gourmet Susters. Hulle het nou ook kragte saamgesnoer in die vorm van hierdie kookboek. Hulle het 44 algemene bestanddele gekies en elkeen gee toe ’n resep wat haar eie perso...


More Info