- Home
- Volwasse: Nie-Fiksie
- Kookboeke
Volwasse: Nie-Fiksie
Lekker & Vinnig: Smullekker Sop
R 30.00
Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks lekker & vinnig is net die antwoord... Smaaklike resepte met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.
Okkasies
R 80.00
Okkasies moedig jou aan om van elke maaltyd ’n spesiale geleentheid te maak, al is dit ontbyt, middag- of aandete. Eerder as ontbyt op die gallop eet, middagete agter jou lessenaar of in die motor afsluk. Behalwe al die liplekker resepte verskaf die boek ook algemene inligting soos spyskaartbeplanning, tafelvoorbereiding, uitnodigings, plasing ...
Handwerk vir die Huis
R 60.00
Ekstra tydjie op hande? Naweekontspanning nodig? Sit 'n tikkie kreatiewe flair in jou huis met hierdie wonderlike boek. Daar is verskeie projekte vir verskeie dele van jou huis bv. die patio en badkamer. Daar is stap-vir-stap aawysings en dit is baie maklik om te volg. Van die meer as 30 projekte vir elke vertrek, is daar: 'n etniese woonkamer, ...
Prettige Koekies
R 40.00
Wil jy graag 'n pragtige temakoek vir jou kind se verjaardag maak, maar jy is nou nie juis 'n bobaas-bakker nie? Die koeke in Prettige koekies sal ouer- en kinderharte verbly, want die uiters indrukwekkende projekte vereis absoluut geen baktalent nie! Projekte soos 'n koekiekasteel, 'n seerowerskip, 'n meermin en 'n trein word stap vir stap gebo...
Veels Geluk Liewe Maatjie
R 140.00
Veels geluk liewe maatjie 2 sluit 30 gewilde partytjie koeke in wat maklik met botter versiersuiker gemaak word. Die koeke is gerig op die besige ma wat nie genoeg tyd het nie en ook die onervare bakster wat vir die eerste keer 'n verjaarsdagkoek self wil bak.
Resepte (Suzelle DIY)
R 295.00
Welkom by Resepte! Hierdie boek se bladsye is propvol geliefkoosde resepte wat ek oor baie jare versamel en opgetower het; van my Ouma se ou klassieke resepte tot my eie skeppings wat almal gaan laat gons y oor jou volgende feesmaal! Jy sal heerlike nageregte ontdek, maklike aandetes, asook prettige en smaaklike afdraaipaadjies van Suid-Afrikaa...