Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7126815867052,"title":"Begin jou eie Groentetuin","handle":"begin-jou-eie-groentetuin","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOm jou eie groente en kruie te kweek is ’n nuwe tendens wat voortspruit uit die behoefte om stadiger te leef, te weet waar jou kos vandaan kom en beter na die planeet om te sien. In Begin jou eie groentetuin rus die twee plattelanders jou toe om dit te doen deur die nuutste ontwikkelings in te span – van waterbesparing en permakultuur tot biodinamika en herwinning. En jy hoef nie ’n groot stuk grond te hê nie. Groentetuine kan op balkonne, in vensterbanke en vertikaal teen mure aangelê word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeer hoe om kompos te maak, watter plante droogtebestand is en watter plante nie saam geplant moet word nie, in watter streek en seisoen watter plante aard, hoe om water op te gaar en weer te gebruik asook wat vir onkruid- en pesdoders ingespan kan word. Die skrywers se raad: deel jou kennis en leer uit mekaar se foute. Dit maak die eerste groente-oes soveel lekkerde\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2022-01-04T10:12:25+02:00","created_at":"2022-01-04T10:11:06+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","NB","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":39000,"price_min":39000,"price_max":39000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41002177855660,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Johan van Zyl","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Begin jou eie Groentetuin","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":39000,"weight":660,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798176354","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Beginjoueiegroentetuin.jpg?v=1641283917"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Beginjoueiegroentetuin.jpg?v=1641283917","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23884765593772,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.741,"height":675,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Beginjoueiegroentetuin.jpg?v=1641283917"},"aspect_ratio":0.741,"height":675,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Beginjoueiegroentetuin.jpg?v=1641283917","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOm jou eie groente en kruie te kweek is ’n nuwe tendens wat voortspruit uit die behoefte om stadiger te leef, te weet waar jou kos vandaan kom en beter na die planeet om te sien. In Begin jou eie groentetuin rus die twee plattelanders jou toe om dit te doen deur die nuutste ontwikkelings in te span – van waterbesparing en permakultuur tot biodinamika en herwinning. En jy hoef nie ’n groot stuk grond te hê nie. Groentetuine kan op balkonne, in vensterbanke en vertikaal teen mure aangelê word.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeer hoe om kompos te maak, watter plante droogtebestand is en watter plante nie saam geplant moet word nie, in watter streek en seisoen watter plante aard, hoe om water op te gaar en weer te gebruik asook wat vir onkruid- en pesdoders ingespan kan word. Die skrywers se raad: deel jou kennis en leer uit mekaar se foute. Dit maak die eerste groente-oes soveel lekkerde\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}

Begin jou eie Groentetuin

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Johan van Zyl

Om jou eie groente en kruie te kweek is ’n nuwe tendens wat voortspruit uit die behoefte om stadiger te leef, te weet waar jou kos vandaan kom en beter na die planeet om te sien. In Begin jou eie groentetuin rus die twee plattelanders jou toe om dit te doen deur die nuutste ontwikkelings in te span – van waterbesparing en permakultuur tot biodinamika en herwinning. En jy hoef nie ’n groot stuk grond te hê nie. Groentetuine kan op balkonne, in vensterbanke en vertikaal teen mure aangelê word.

Leer hoe om kompos te maak, watter plante droogtebestand is en watter plante nie saam geplant moet word nie, in watter streek en seisoen watter plante aard, hoe om water op te gaar en weer te gebruik asook wat vir onkruid- en pesdoders ingespan kan word. Die skrywers se raad: deel jou kennis en leer uit mekaar se foute. Dit maak die eerste groente-oes soveel lekkerde

 

Related Products