Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4524944523375,"title":"Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters","handle":"volgehoue-energie-vir-glutenvrye-eters","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eVolgehoue Energie Vir Glutenvrye Eters\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003eis die resultaat van die samewerking tussen een van Suid-Afrika se voorste dieetkundiges, Liesbet Delport, en haar voormalige pasiënt Sharon Alderson. Sharon moes herstel van ernstige siekte en sy en Liesbet het ’n reeks gesonde, lekker, lae GI glutenvrye resepte ontwikkel as ’n alternatief tot die gewoonlik hoë GI glutenvrye dieet. Hoe langer Sharon die dieet gevolg het en hoe meer Liesbet dit vir ander pasiënte voorgeskryf het, hoe duideliker het dit geraak dat hierdie dieet vir enigiemand kan voordele hê.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie glukemiese indeks (Gl) meet hoe koolhidraatryke kos bloedsuikervlakke beïnvloed. Dit is ’n nuttige manier om bloedsuikervlakke te reguleer, en sodoende jou energie kan gee wat die hele dag volhou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie gebruik van GI help aansienlik om:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003edie beheer van bloedsuikervlakke in mense met suikersiekte te verbeter\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003emoegheid te voorkom\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ehonger te beperk in mense wie nie gluten kan verwerk nie en die wat gewig wil afskud\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ebloedsuikervlakke te reguleer by kinders met konsentrasie probleme\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003esportsprestasie te verbeter\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003etrigliseriede te verlaag in mense met verhoogde bloed trigliseriede\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003edie produksie van te veel insulien te voorkom in mense wat lei aan hipoglukemie en hyperinsulinemie\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ehoë bloeddruk en oortollige gewig te voorkom.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLeef jou beste lewe. Dié nuttig en inspirerende boek sal jou wys hoe om lekker te eet en optimale gesondheid te geniet.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-17T15:06:18+02:00","created_at":"2020-08-17T15:06:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31956467449967,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Liesbet Delport \u0026 Sharon Alderson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":460,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624048275","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolgehoueEnergievirglutenvryeeters.jpg?v=1597669688"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolgehoueEnergievirglutenvryeeters.jpg?v=1597669688","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6604914786415,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.788,"height":400,"width":315,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolgehoueEnergievirglutenvryeeters.jpg?v=1597669688"},"aspect_ratio":0.788,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolgehoueEnergievirglutenvryeeters.jpg?v=1597669688","width":315}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eVolgehoue Energie Vir Glutenvrye Eters\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003eis die resultaat van die samewerking tussen een van Suid-Afrika se voorste dieetkundiges, Liesbet Delport, en haar voormalige pasiënt Sharon Alderson. Sharon moes herstel van ernstige siekte en sy en Liesbet het ’n reeks gesonde, lekker, lae GI glutenvrye resepte ontwikkel as ’n alternatief tot die gewoonlik hoë GI glutenvrye dieet. Hoe langer Sharon die dieet gevolg het en hoe meer Liesbet dit vir ander pasiënte voorgeskryf het, hoe duideliker het dit geraak dat hierdie dieet vir enigiemand kan voordele hê.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie glukemiese indeks (Gl) meet hoe koolhidraatryke kos bloedsuikervlakke beïnvloed. Dit is ’n nuttige manier om bloedsuikervlakke te reguleer, en sodoende jou energie kan gee wat die hele dag volhou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie gebruik van GI help aansienlik om:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003edie beheer van bloedsuikervlakke in mense met suikersiekte te verbeter\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003emoegheid te voorkom\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ehonger te beperk in mense wie nie gluten kan verwerk nie en die wat gewig wil afskud\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ebloedsuikervlakke te reguleer by kinders met konsentrasie probleme\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003esportsprestasie te verbeter\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003etrigliseriede te verlaag in mense met verhoogde bloed trigliseriede\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003edie produksie van te veel insulien te voorkom in mense wat lei aan hipoglukemie en hyperinsulinemie\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ehoë bloeddruk en oortollige gewig te voorkom.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLeef jou beste lewe. Dié nuttig en inspirerende boek sal jou wys hoe om lekker te eet en optimale gesondheid te geniet.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Liesbet Delport & Sharon Alderson

Volgehoue Energie Vir Glutenvrye Eters is die resultaat van die samewerking tussen een van Suid-Afrika se voorste dieetkundiges, Liesbet Delport, en haar voormalige pasiënt Sharon Alderson. Sharon moes herstel van ernstige siekte en sy en Liesbet het ’n reeks gesonde, lekker, lae GI glutenvrye resepte ontwikkel as ’n alternatief tot die gewoonlik hoë GI glutenvrye dieet. Hoe langer Sharon die dieet gevolg het en hoe meer Liesbet dit vir ander pasiënte voorgeskryf het, hoe duideliker het dit geraak dat hierdie dieet vir enigiemand kan voordele hê.

Die glukemiese indeks (Gl) meet hoe koolhidraatryke kos bloedsuikervlakke beïnvloed. Dit is ’n nuttige manier om bloedsuikervlakke te reguleer, en sodoende jou energie kan gee wat die hele dag volhou.

Die gebruik van GI help aansienlik om:

  • die beheer van bloedsuikervlakke in mense met suikersiekte te verbeter
  • moegheid te voorkom
  • honger te beperk in mense wie nie gluten kan verwerk nie en die wat gewig wil afskud
  • bloedsuikervlakke te reguleer by kinders met konsentrasie probleme
  • sportsprestasie te verbeter
  • trigliseriede te verlaag in mense met verhoogde bloed trigliseriede
  • die produksie van te veel insulien te voorkom in mense wat lei aan hipoglukemie en hyperinsulinemie
  • hoë bloeddruk en oortollige gewig te voorkom.

Leef jou beste lewe. Dié nuttig en inspirerende boek sal jou wys hoe om lekker te eet en optimale gesondheid te geniet.

Related Products