- Home
- Volwasse: Nie-Fiksie
- Soldaat
Soldaat
Reynardt Hugo speel Dr Tertius Jonker in Binnelanders en was lid van die Afrikaanse popgroep ADAM. Tog, agter al sy sukses was daar ’n diep gewonde en verlore siel. Reynardt praat eerlik oor die impak wat sy ouers se egskeiding op hom gehad het, en die invloed van drankmisbruik in hulle huis, sy swakheid vir vroue en die gevolge van sy dade. Vandag is Reynardt Hugo ’n suksesvolle jong man wat se lewe ’n getuienis is van hoe God ’n storie van verwoesting in ’n storie van hoop kan verander.
Related Products
Kook Met Blikkies en Pakkies
Kook Met Blikkies en Pakkies
R 120.00
Die topverkoper Kook met blikkies en pakkies het in 1997 vir die eerste keer verskyn. Vandag is dié gewilde staatmaker terug, volledig hersien en met ’n splinternuwe verpakking. ’n Kookboek spesiaal geskryf vir besige ma’s, haastige kokke en almal wat soms desperaat wonder wat om met die inhoud van hul kos- en yskas aan te vang! Vindingryke rese...
Soet en Sout Gebak vir Volgehoue Energie 1
R 80.00
Gabi Steenkamp en Jeske Wellmann, die twee uiters bekwame dieetkundiges wat ook die medeskrywers was van Volgehoue energie vir kinders, plaas met Soet en Sout vir volgehoue energie die langverwagte kersie op die koek van enige partytjieboekversameling.
Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters
R 120.00
Volgehoue Energie Vir Glutenvrye Eters is die resultaat van die samewerking tussen een van Suid-Afrika se voorste dieetkundiges, Liesbet Delport, en haar voormalige pasiënt Sharon Alderson. Sharon moes herstel van ernstige siekte en sy en Liesbet het ’n reeks gesonde, lekker, lae GI glutenvrye resepte ontwikkel as ’n alternatief tot die gewoonl...
Huisgenoot Smulkos
Huisgenoot Smulkos
R 120.00
Lus vir lekker eet? Dus presies waarna jy kan uitsien met die smulresepte in dié boek. Met die eerste oogopslag sien jy ou bekendes: worsies, hoender, mieliebrood, vlakoekies ... Maar Huisgenoot-lesers wat Esther Malan se weeklikse resepte ken, weet dat daar niks alledaags aan dié slim kok se disse is nie. Maak jou gereed vir worsies in uie-b...
Koffiebeker-koeke
Koffiebeker-koeke
R 70.00
Waarvoor wag jy? Bak sommer vandag nog 'n heerlike koffiebekerkoek!
Corli se Kombuis
Corli se Kombuis
R 150.00
Die Koekedoorwenner van 2016 gee haar/sy smaaklike gunstelingresepte onder die volgende hoofstukke: - Lank, lank gelede - Binne ’n uur - So ’n bietjie Frankryk - Kook saam met vriende - Suid-Afrikaans - Of maak dit jou eie … - Klein en fyn - Koek-en-tert-liefdes - Meesterstukke - Lekker vir oulaas. Heerlike resepte wat deeglik beproef is en ge...
Immergroen stories oor Plante
Immergroen stories oor Plante
R 120.00
Immergroen ontsluit die wondere en geheime van die plantwêreld in woorde en beelde. Dave Pepler se oupa, Boy le Roux, het hom reeds kleintyd in ’n kruiwa saamgestoot veld toe. In dié boek deel Pepler sy diep liefde vir plante van sy kinderjare tot nou. Hy vertel stories uit sy eie verlede, maar bring ook die kunste, ons land se geskiedenis en d...
Tydlose Eenskotteltreffers
Tydlose Eenskotteltreffers
R 120.00
Na die wegholsukses van haar vroeere kookboeke het die skrywer nou saam met haar dogter resepte vir smaaklike eenskottelmaaltye geskep. Hierdie versameling van tydlose en kontemporere resepte sal onmisbaar wees in elke huis en jou inspireer om nuwe idees op die proef te stel om jou spyskaart uit te brei. Die geregte is maklik om gaar te maak en...
Ons Baba se Eerste Jaar (Blou)
Ons Baba se Eerste Jaar (Blou)
R 120.00
Gedurende die eerste twaalf maande is daar wonderlike oomblikke en gebeurtenisse om te onthou. Foto's van spesiale tye saam en ontwikkelingsfases van ons kleinding wil ons koester. Hierdie pragtige geïllustreerde boek bied die geleentheid om die eerste jaar se belangrike mylpale en gebeure vas te vang.
Ons Baba se Eerste Jaar (Pienk)
Ons Baba se Eerste Jaar (Pienk)
R 120.00
Gedurende die eerste twaalf maande is daar wonderlike oomblikke en gebeurtenisse om te onthou. Foto's van spesiale tye saam en ontwikkelingsfases van ons kleinding wil ons koester. Hierdie pragtige geïllustreerde boek bied die geleentheid om die eerste jaar se belangrike mylpale en gebeure vas te vang.
Eet Reg
Eet Reg
R 80.00
Vetsug neem skokwekkend toe in Suid-Afrika, veral onder tieners. Hierdie boek wys hoe emosionele eet ontstaan en hoe om dit te voorkom. Eet reg is propvol gesaghebbende raad wat regtig werk. Bevry jouself en jou kinders vir altyd van emosionele eet en verwelkom 'n leeftyd van lekker en gesond eet. Met resepte, eetplanne en sielkundig begrond. Le...
Onthou Kos
Onthou Kos
R 60.00
Watter kos maak jou nostalgies? Wat onthou jy as van die lekkerste kos van jou kinderdae? Wat sal jy jou ma vra om vir jou te maak as jy iets uit haar resepte kon kies? Kos wat lekker herinneringe oproep, hetsy of jou ma, ouma of iemand anders in die familie dit gemaak het. Atta Jantjies van Piketberg vertel dat haar kinders vra vir Appelkoosh...