Free National Shipping on Orders over R500!

Volwasse

Sort by:
Filter
Jou kind en verlies

Books

R 270.00
{"id":7716159357100,"title":"Jou kind en verlies","handle":"jou-kind-en-verlies","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSelfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander ’n kind se lewe dramaties en kan sy nét sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Dié boek bevat wenke, idees en ’n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme. Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys ’n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en sensitiewe raad het ook ten doel om volwassenes ’n woordeskat te gee wanneer verdriet hulle tot stilte ruk.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-21T12:15:55+02:00","created_at":"2023-10-21T12:15:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["13+","Afrikaans","Age 13+","Emosies","Lapa","Latest","selfhelp","Volwasse"],"price":27000,"price_min":27000,"price_max":27000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806787539116,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Solet Scheeres","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Jou kind en verlies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":27000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776354887","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/373705_62f35f169aeae1.31202670_9781776354887_1200x1852_779187a3-dc65-43cb-b5af-2583577bc5bf.webp?v=1697883357"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/373705_62f35f169aeae1.31202670_9781776354887_1200x1852_779187a3-dc65-43cb-b5af-2583577bc5bf.webp?v=1697883357","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573764845740,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":1000,"width":648,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/373705_62f35f169aeae1.31202670_9781776354887_1200x1852_779187a3-dc65-43cb-b5af-2583577bc5bf.webp?v=1697883357"},"aspect_ratio":0.648,"height":1000,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/373705_62f35f169aeae1.31202670_9781776354887_1200x1852_779187a3-dc65-43cb-b5af-2583577bc5bf.webp?v=1697883357","width":648}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSelfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander ’n kind se lewe dramaties en kan sy nét sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Dié boek bevat wenke, idees en ’n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme. Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys ’n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en sensitiewe raad het ook ten doel om volwassenes ’n woordeskat te gee wanneer verdriet hulle tot stilte ruk.\u003c\/span\u003e"}
Jou kind en verlies

Jou kind en verlies

R 270.00

’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel.Selfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.Die dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem ni...


More Info