Free National Shipping on Orders over R500!

Volwasse

Sort by:
Filter
Aleit Apteit

Book

R 380.00
{"id":7636072562860,"title":"Aleit Apteit","handle":"aleit-apteit","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAleitApteit is ’n boek gevul met stories van die geliefde Aleit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom met ongeveer 50 resepte uit sy pen. Die Sondagaand voor Aleit se afsterwe was hy volstoom aan die gang, besig om onder meer sy alombekende lamsboud gaar te maak. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie bestanddele is gekoop en die span was reg vir ’n week van kosmaak. Kom beleef saam die nostalgie, sy spesiale menswees en die heerlike kos wat hy nie net smullekker kon maak nie, maar ook mooi kon laat lyk: die ‘Aleit-Way’. Deel sy hartskos – veral sy Sondagmiddagetes in sy ouerhuis, net soos sy ma dit gemaak het. Dit was spesiaal vir hom, en hy wou dit graag oordra en met sy mense deel. Hy het aande gesit en skryf, en dit dan baie opgewonde aan sy span gestuur en gesê: “Julle! Ek het nog ’n storie!!” AleitApteit is ’n hoofstuk van sy nalatenskap en ’n manier waarop hy vir altyd in mense se hart, kombuis en lewe kan voortleef. Dit is ’n pragkookboek, maar ook een wat deel van jou kombuis se bestanddele moet uitmaak – gevul met bekende hartskos en bypassende stories geskryf deur ’n legende.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-02T12:05:17+02:00","created_at":"2023-06-02T12:05:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Lapa","Latest","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":38000,"price_min":38000,"price_max":38000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42593900069036,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Aleit Swanepoel","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Aleit Apteit","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":38000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432311582","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/AleitApteit.png?v=1685700319"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/AleitApteit.png?v=1685700319","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28207499378860,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.769,"height":584,"width":449,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/AleitApteit.png?v=1685700319"},"aspect_ratio":0.769,"height":584,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/AleitApteit.png?v=1685700319","width":449}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAleitApteit is ’n boek gevul met stories van die geliefde Aleit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom met ongeveer 50 resepte uit sy pen. Die Sondagaand voor Aleit se afsterwe was hy volstoom aan die gang, besig om onder meer sy alombekende lamsboud gaar te maak. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie bestanddele is gekoop en die span was reg vir ’n week van kosmaak. Kom beleef saam die nostalgie, sy spesiale menswees en die heerlike kos wat hy nie net smullekker kon maak nie, maar ook mooi kon laat lyk: die ‘Aleit-Way’. Deel sy hartskos – veral sy Sondagmiddagetes in sy ouerhuis, net soos sy ma dit gemaak het. Dit was spesiaal vir hom, en hy wou dit graag oordra en met sy mense deel. Hy het aande gesit en skryf, en dit dan baie opgewonde aan sy span gestuur en gesê: “Julle! Ek het nog ’n storie!!” AleitApteit is ’n hoofstuk van sy nalatenskap en ’n manier waarop hy vir altyd in mense se hart, kombuis en lewe kan voortleef. Dit is ’n pragkookboek, maar ook een wat deel van jou kombuis se bestanddele moet uitmaak – gevul met bekende hartskos en bypassende stories geskryf deur ’n legende.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Aleit Apteit

Aleit Apteit

R 380.00

AleitApteit is ’n boek gevul met stories van die geliefde Aleit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom met ongeveer 50 resepte uit sy pen. Die Sondagaand voor Aleit se afsterwe was hy volstoom aan die gang, besig om onder meer sy alombekende lamsboud gaar te maak. Die bestanddele is gekoop en die span was reg vir ’n week van kosmaak. Kom bele...


More Info
Low Carb is Lekker Twee

Soft Cover

R 340.00
{"id":7641548357804,"title":"Low Carb is Lekker Twee","handle":"low-carb-is-lekker-twee","description":"\u003cp\u003eOm laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cem\u003e‘Low-carb’ is lekker\u003c\/em\u003e, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ’n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer... meer gesonde maaltye!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir ’n laekoolhidraat-leefstyl, is dié boek jou beste bondgenoot.\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-15T12:36:45+02:00","created_at":"2023-06-15T12:36:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Latest","Volwasse"],"price":34000,"price_min":34000,"price_max":34000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609674322092,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ine Reynierse","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Low Carb is Lekker Twee","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":34000,"weight":490,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432306892","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432306892-Lowcarbislekkertwee-IneReynierse.jpg?v=1686825423"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432306892-Lowcarbislekkertwee-IneReynierse.jpg?v=1686825423","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249437405356,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.795,"height":503,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432306892-Lowcarbislekkertwee-IneReynierse.jpg?v=1686825423"},"aspect_ratio":0.795,"height":503,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432306892-Lowcarbislekkertwee-IneReynierse.jpg?v=1686825423","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eOm laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cem\u003e‘Low-carb’ is lekker\u003c\/em\u003e, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ’n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer... meer gesonde maaltye!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir ’n laekoolhidraat-leefstyl, is dié boek jou beste bondgenoot.\u003c\/p\u003e"}
Low Carb is Lekker Twee

Low Carb is Lekker Twee

R 340.00

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper ‘Low-carb’ is lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart. Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder ...


More Info
Low Carb is Lekker

Soft Cover

R 340.00
{"id":7641549209772,"title":"Low Carb is Lekker","handle":"low-carb-is-lekker","description":"\u003cdiv\u003e\n\u003cem\u003eLow carb is Lekker\u003c\/em\u003e  is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat ’n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak.\u003cbr\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eHaar ‘lae-koolhidraat’-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik ’n behoefte aan ’n versameling lae-koolhidraatresepte in die Suid-Afrikaanse mark is, en\u003cem\u003e Low Carb is Lekker \u003c\/em\u003e is gebore.\u003cbr\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDaar is maklike koring-, graan- en suikervrye plaasvervangers vir familiegunstelinge (dink aan bobotie, macaroni-en-kaas en kerrie-en-rys), vinnige trooskos (gnocchi en hoenderpastei) asook baie dekadente bederfkos (malvapoeding, sjokoladebruintjies en melktert).\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGeskryf deur ’n ma vir ander ma’s wat hul geliefdes se gesondheid deur voeding wil herstel.\u003cem\u003e Low carb is Lekker  \u003c\/em\u003esal beslis byval vind by alle Suid-Afrikaners wat lief is vir tuiskos sonder om hul gesondheid en welstand in te boet.\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-06-15T12:38:35+02:00","created_at":"2023-06-15T12:38:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Latest","Volwasse"],"price":34000,"price_min":34000,"price_max":34000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609678418092,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ine Reynierse","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Low Carb is Lekker","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":34000,"weight":490,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432305468","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432305468-LowCarbisLekker_Afrik_-IneReynierse-HR.jpg?v=1686825529"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432305468-LowCarbisLekker_Afrik_-IneReynierse-HR.jpg?v=1686825529","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249439076524,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.774,"height":517,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432305468-LowCarbisLekker_Afrik_-IneReynierse-HR.jpg?v=1686825529"},"aspect_ratio":0.774,"height":517,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781432305468-LowCarbisLekker_Afrik_-IneReynierse-HR.jpg?v=1686825529","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv\u003e\n\u003cem\u003eLow carb is Lekker\u003c\/em\u003e  is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat ’n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak.\u003cbr\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eHaar ‘lae-koolhidraat’-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik ’n behoefte aan ’n versameling lae-koolhidraatresepte in die Suid-Afrikaanse mark is, en\u003cem\u003e Low Carb is Lekker \u003c\/em\u003e is gebore.\u003cbr\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDaar is maklike koring-, graan- en suikervrye plaasvervangers vir familiegunstelinge (dink aan bobotie, macaroni-en-kaas en kerrie-en-rys), vinnige trooskos (gnocchi en hoenderpastei) asook baie dekadente bederfkos (malvapoeding, sjokoladebruintjies en melktert).\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGeskryf deur ’n ma vir ander ma’s wat hul geliefdes se gesondheid deur voeding wil herstel.\u003cem\u003e Low carb is Lekker  \u003c\/em\u003esal beslis byval vind by alle Suid-Afrikaners wat lief is vir tuiskos sonder om hul gesondheid en welstand in te boet.\u003c\/div\u003e"}
Low Carb is Lekker

Low Carb is Lekker

R 340.00

Low carb is Lekker  is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat ’n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak.  Haar ‘lae-koolhidraat’-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik ...


More Info
Floreer

Book

R 60.00 R 265.00
{"id":7683611558060,"title":"Floreer","handle":"floreer","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat is die “iets” wat ’n mens laat opstaan as dit voel of die lewe jou asem uitgeslaan het? Veerkragtigheid nie iets uitsonderlik is wat net sommige mense het nie, ons almal het dit en kan dit oefen en uitbou. Ilse Salzwedel bespreek wat die eienskappe van veerkragtige mense is, en hoe ons meer veerkragtig kan word. Aan die hand van haar eie lewe en dié van bekendes soos Raymond Ackerman wys sy dat veerkragtigheid vir elkeen van ons beskore is. Jy kán floreer!\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-09-14T14:15:03+02:00","created_at":"2023-09-14T14:15:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Latest","NB","On Sale","Volwasse"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":26500,"compare_at_price_min":26500,"compare_at_price_max":26500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42734777106604,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ilse Salzwedel","requires_shipping":true,"taxable":false,"featured_image":null,"available":true,"name":"Floreer","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":300,"compare_at_price":26500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780796322685","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Floreer.png?v=1694693705"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Floreer.png?v=1694693705","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28487657455788,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.654,"height":763,"width":499,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Floreer.png?v=1694693705"},"aspect_ratio":0.654,"height":763,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Floreer.png?v=1694693705","width":499}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat is die “iets” wat ’n mens laat opstaan as dit voel of die lewe jou asem uitgeslaan het? Veerkragtigheid nie iets uitsonderlik is wat net sommige mense het nie, ons almal het dit en kan dit oefen en uitbou. Ilse Salzwedel bespreek wat die eienskappe van veerkragtige mense is, en hoe ons meer veerkragtig kan word. Aan die hand van haar eie lewe en dié van bekendes soos Raymond Ackerman wys sy dat veerkragtigheid vir elkeen van ons beskore is. Jy kán floreer!\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-5 col-md-5 col-sm-12\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Floreer

Floreer

R 60.00 R 265.00

Wat is die “iets” wat ’n mens laat opstaan as dit voel of die lewe jou asem uitgeslaan het? Veerkragtigheid nie iets uitsonderlik is wat net sommige mense het nie, ons almal het dit en kan dit oefen en uitbou. Ilse Salzwedel bespreek wat die eienskappe van veerkragtige mense is, en hoe ons meer veerkragtig kan word. Aan die hand van haar eie...


More Info
Jou kind en verlies

Books

R 270.00
{"id":7716159357100,"title":"Jou kind en verlies","handle":"jou-kind-en-verlies","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSelfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander ’n kind se lewe dramaties en kan sy nét sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Dié boek bevat wenke, idees en ’n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme. Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys ’n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en sensitiewe raad het ook ten doel om volwassenes ’n woordeskat te gee wanneer verdriet hulle tot stilte ruk.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-21T12:15:55+02:00","created_at":"2023-10-21T12:15:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["13+","Afrikaans","Age 13+","Emosies","Lapa","Latest","selfhelp","Volwasse"],"price":27000,"price_min":27000,"price_max":27000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806787539116,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Solet Scheeres","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Jou kind en verlies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":27000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776354887","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/373705_62f35f169aeae1.31202670_9781776354887_1200x1852_779187a3-dc65-43cb-b5af-2583577bc5bf.webp?v=1697883357"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/373705_62f35f169aeae1.31202670_9781776354887_1200x1852_779187a3-dc65-43cb-b5af-2583577bc5bf.webp?v=1697883357","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573764845740,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":1000,"width":648,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/373705_62f35f169aeae1.31202670_9781776354887_1200x1852_779187a3-dc65-43cb-b5af-2583577bc5bf.webp?v=1697883357"},"aspect_ratio":0.648,"height":1000,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/373705_62f35f169aeae1.31202670_9781776354887_1200x1852_779187a3-dc65-43cb-b5af-2583577bc5bf.webp?v=1697883357","width":648}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSelfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander ’n kind se lewe dramaties en kan sy nét sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Dié boek bevat wenke, idees en ’n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme. Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys ’n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en sensitiewe raad het ook ten doel om volwassenes ’n woordeskat te gee wanneer verdriet hulle tot stilte ruk.\u003c\/span\u003e"}
Jou kind en verlies

Jou kind en verlies

R 270.00

’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel.Selfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.Die dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem ni...


More Info
{"id":7839075795116,"title":"Listen up! The assembly book every teacher needs","handle":"listen-up-the-assembly-book-every-teacher-needs","description":"\u003cspan\u003eListen Up! is a book for teachers, by teachers. With more than 75 contributions by beloved children’s and YA authors like Alet Steenkamp, Lori-Ann Preston, Sunel Combrinck and Nancy Gaylard, as well as experienced teachers and school principles for use in assemblies, class openings, student gatherings and the staff room, this collection of tried and tested ideas will be a valuable resource for any school and every teacher. The devotionals, stories, activities and skits span a range of themes such as emotional wellbeing, mental health, moral values in line with the Department of Education, contemporary social issues and inspiration. The text is written in a combination of English and Afrikaans, with categories for different age groups as well as the staff room. This is a book that every teacher needs to have!\u003c\/span\u003e","published_at":"2024-04-04T15:24:57+02:00","created_at":"2024-04-04T15:24:57+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Children","Educational","English","Kinders","Lapa","Latest","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels","Volwasse"],"price":26000,"price_min":26000,"price_max":26000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43223537680556,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"teachers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Listen up! The assembly book every teacher needs","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":26000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637003636","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/listen_up_high_res.png?v=1712237125"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/listen_up_high_res.png?v=1712237125","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29125755207852,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/listen_up_high_res.png?v=1712237125"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/listen_up_high_res.png?v=1712237125","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eListen Up! is a book for teachers, by teachers. With more than 75 contributions by beloved children’s and YA authors like Alet Steenkamp, Lori-Ann Preston, Sunel Combrinck and Nancy Gaylard, as well as experienced teachers and school principles for use in assemblies, class openings, student gatherings and the staff room, this collection of tried and tested ideas will be a valuable resource for any school and every teacher. The devotionals, stories, activities and skits span a range of themes such as emotional wellbeing, mental health, moral values in line with the Department of Education, contemporary social issues and inspiration. The text is written in a combination of English and Afrikaans, with categories for different age groups as well as the staff room. This is a book that every teacher needs to have!\u003c\/span\u003e"}
Listen up! The assembly book every teacher needs

Listen up! The assembly book every teacher needs

R 260.00

Listen Up! is a book for teachers, by teachers. With more than 75 contributions by beloved children’s and YA authors like Alet Steenkamp, Lori-Ann Preston, Sunel Combrinck and Nancy Gaylard, as well as experienced teachers and school principles for use in assemblies, class openings, student gatherings and the staff room, this collection of tried...


More Info