Free National Shipping on Orders over R500!

Volwasse

Sort by:
Filter
{"id":4461209485423,"title":"Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel","handle":"marianas-se-vier-seisoene-kos-uit-die-tuin-vir-die-tafel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe optrek. Mariana volg die tuin-na-tafel beginsel en gebruik groente, vars kruie en vrugte uit haar eie tuin. Die pragstuk van 'n boek, ingedeel volgens die seisoene, bevat: gunstelinge uit Mariana se kinderdae, die restaurant se top-disse, gunstelinge uit die groentetuin, en gunstelinge van klassieke kokke (Mariana is 'n passievolle kookboekversamelaar).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eResepte dek die volle spektum: artisjok-geregte, soppe, kerrievis, koekstruif met bessies, gemmerbier, en vyekonfyt - alles selfgemaak!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T14:22:10+02:00","created_at":"2020-05-19T14:24:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608385962095,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Mariana Esterhuizen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":1065,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798169929","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219167137903,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.809,"height":346,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079"},"aspect_ratio":0.809,"height":346,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe optrek. Mariana volg die tuin-na-tafel beginsel en gebruik groente, vars kruie en vrugte uit haar eie tuin. Die pragstuk van 'n boek, ingedeel volgens die seisoene, bevat: gunstelinge uit Mariana se kinderdae, die restaurant se top-disse, gunstelinge uit die groentetuin, en gunstelinge van klassieke kokke (Mariana is 'n passievolle kookboekversamelaar).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eResepte dek die volle spektum: artisjok-geregte, soppe, kerrievis, koekstruif met bessies, gemmerbier, en vyekonfyt - alles selfgemaak!\u003c\/p\u003e"}
Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel

Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel

R 160.00

Op die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep. In 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke...


More Info
{"id":4505098584175,"title":"Martelize Kook! Jy's genooi - Kookboek (RSG)","handle":"martelize-kook-jys-genooi-kookboek-rsg","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eRSG-omroeper en glanspersoonlikheid Martelize Brink bring vir jou die heerlikste kuierdisse. Die versameling van meer as 80 resepte strek van brode, uithanghappies, vis en seekos en watertandhoofdisse met vleis, wild en hoender, tot by die maaltye wat sy graag na 'n lang werkdag in haar warm kombuis geniet. Die geregte is uniek, smaaklik en suiwer genot - wie het kon dink aan beeswange of spinasie-paneer vir die eetkamertafel? Iedere resep is getoets, gekeur en verspot maklik om te maak.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-07-08T13:05:28+02:00","created_at":"2020-07-08T13:05:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31847743750255,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Martelize Brink","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Martelize Kook! Jy's genooi - Kookboek (RSG)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":735,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798172721","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MartelizeKook_Jysgenooi.jpg?v=1594206328"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MartelizeKook_Jysgenooi.jpg?v=1594206328","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6462255104111,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":641,"width":499,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MartelizeKook_Jysgenooi.jpg?v=1594206328"},"aspect_ratio":0.778,"height":641,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MartelizeKook_Jysgenooi.jpg?v=1594206328","width":499}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eRSG-omroeper en glanspersoonlikheid Martelize Brink bring vir jou die heerlikste kuierdisse. Die versameling van meer as 80 resepte strek van brode, uithanghappies, vis en seekos en watertandhoofdisse met vleis, wild en hoender, tot by die maaltye wat sy graag na 'n lang werkdag in haar warm kombuis geniet. Die geregte is uniek, smaaklik en suiwer genot - wie het kon dink aan beeswange of spinasie-paneer vir die eetkamertafel? Iedere resep is getoets, gekeur en verspot maklik om te maak.\u003c\/span\u003e"}
Martelize Kook! Jy's genooi - Kookboek (RSG)

Martelize Kook! Jy's genooi - Kookboek (RSG)

R 120.00

RSG-omroeper en glanspersoonlikheid Martelize Brink bring vir jou die heerlikste kuierdisse. Die versameling van meer as 80 resepte strek van brode, uithanghappies, vis en seekos en watertandhoofdisse met vleis, wild en hoender, tot by die maaltye wat sy graag na 'n lang werkdag in haar warm kombuis geniet. Die geregte is uniek, smaaklik en suiw...


More Info
Aardwolf tot Ystervark

Book

R 750.00
{"id":8252449816748,"title":"Aardwolf tot Ystervark","handle":"aardwolf-tot-ystervark","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003en Baie insiggewende Afrikaanse boek wat vrae en antwoorde bevat van Suid-Afrikaanse diere, wat wissel van die Aardwolf na die Ystervark. Dit is 'n baie nuttige gids wanneer jy nasionale parke in Suid-Afrika besoek. Voorbeeld vrae in die boek; Kan 'n enkele leeu 'n kameelperd doodmaak?; Watter diere kan draers van hondsdolheid wees?; Hoekom ruik hienas so sleg?; Is dit waar dat swart renosters soms mis eet?; Hou wilde honde enige gevaar vir mense?; Wat moet ek doen as dit deur 'n volstruis aangeval word?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-06-02T13:00:11+02:00","created_at":"2025-06-02T13:00:11+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Latest","Natuur","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":75000,"price_min":75000,"price_max":75000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44450954117292,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Riette","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Aardwolf tot Ystervark","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":75000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780620797504","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Aarwolf.heic?v=1748862122"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Aarwolf.heic?v=1748862122","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31180716769452,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.681,"height":3760,"width":2560,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Aarwolf.heic?v=1748862122"},"aspect_ratio":0.681,"height":3760,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Aarwolf.heic?v=1748862122","width":2560}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003en Baie insiggewende Afrikaanse boek wat vrae en antwoorde bevat van Suid-Afrikaanse diere, wat wissel van die Aardwolf na die Ystervark. Dit is 'n baie nuttige gids wanneer jy nasionale parke in Suid-Afrika besoek. Voorbeeld vrae in die boek; Kan 'n enkele leeu 'n kameelperd doodmaak?; Watter diere kan draers van hondsdolheid wees?; Hoekom ruik hienas so sleg?; Is dit waar dat swart renosters soms mis eet?; Hou wilde honde enige gevaar vir mense?; Wat moet ek doen as dit deur 'n volstruis aangeval word?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Aardwolf tot Ystervark

Aardwolf tot Ystervark

R 750.00

n Baie insiggewende Afrikaanse boek wat vrae en antwoorde bevat van Suid-Afrikaanse diere, wat wissel van die Aardwolf na die Ystervark. Dit is 'n baie nuttige gids wanneer jy nasionale parke in Suid-Afrika besoek. Voorbeeld vrae in die boek; Kan 'n enkele leeu 'n kameelperd doodmaak?; Watter diere kan draers van hondsdolheid wees?; Hoekom ruik ...


More Info
{"id":4524944523375,"title":"Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters","handle":"volgehoue-energie-vir-glutenvrye-eters","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eVolgehoue Energie Vir Glutenvrye Eters\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003eis die resultaat van die samewerking tussen een van Suid-Afrika se voorste dieetkundiges, Liesbet Delport, en haar voormalige pasiënt Sharon Alderson. Sharon moes herstel van ernstige siekte en sy en Liesbet het ’n reeks gesonde, lekker, lae GI glutenvrye resepte ontwikkel as ’n alternatief tot die gewoonlik hoë GI glutenvrye dieet. Hoe langer Sharon die dieet gevolg het en hoe meer Liesbet dit vir ander pasiënte voorgeskryf het, hoe duideliker het dit geraak dat hierdie dieet vir enigiemand kan voordele hê.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie glukemiese indeks (Gl) meet hoe koolhidraatryke kos bloedsuikervlakke beïnvloed. Dit is ’n nuttige manier om bloedsuikervlakke te reguleer, en sodoende jou energie kan gee wat die hele dag volhou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie gebruik van GI help aansienlik om:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003edie beheer van bloedsuikervlakke in mense met suikersiekte te verbeter\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003emoegheid te voorkom\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ehonger te beperk in mense wie nie gluten kan verwerk nie en die wat gewig wil afskud\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ebloedsuikervlakke te reguleer by kinders met konsentrasie probleme\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003esportsprestasie te verbeter\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003etrigliseriede te verlaag in mense met verhoogde bloed trigliseriede\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003edie produksie van te veel insulien te voorkom in mense wat lei aan hipoglukemie en hyperinsulinemie\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ehoë bloeddruk en oortollige gewig te voorkom.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLeef jou beste lewe. Dié nuttig en inspirerende boek sal jou wys hoe om lekker te eet en optimale gesondheid te geniet.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-17T15:06:18+02:00","created_at":"2020-08-17T15:06:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31956467449967,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Liesbet Delport \u0026 Sharon Alderson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":460,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624048275","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolgehoueEnergievirglutenvryeeters.jpg?v=1597669688"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolgehoueEnergievirglutenvryeeters.jpg?v=1597669688","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6604914786415,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.788,"height":400,"width":315,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolgehoueEnergievirglutenvryeeters.jpg?v=1597669688"},"aspect_ratio":0.788,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/VolgehoueEnergievirglutenvryeeters.jpg?v=1597669688","width":315}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003ci\u003eVolgehoue Energie Vir Glutenvrye Eters\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003eis die resultaat van die samewerking tussen een van Suid-Afrika se voorste dieetkundiges, Liesbet Delport, en haar voormalige pasiënt Sharon Alderson. Sharon moes herstel van ernstige siekte en sy en Liesbet het ’n reeks gesonde, lekker, lae GI glutenvrye resepte ontwikkel as ’n alternatief tot die gewoonlik hoë GI glutenvrye dieet. Hoe langer Sharon die dieet gevolg het en hoe meer Liesbet dit vir ander pasiënte voorgeskryf het, hoe duideliker het dit geraak dat hierdie dieet vir enigiemand kan voordele hê.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie glukemiese indeks (Gl) meet hoe koolhidraatryke kos bloedsuikervlakke beïnvloed. Dit is ’n nuttige manier om bloedsuikervlakke te reguleer, en sodoende jou energie kan gee wat die hele dag volhou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie gebruik van GI help aansienlik om:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003edie beheer van bloedsuikervlakke in mense met suikersiekte te verbeter\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003emoegheid te voorkom\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ehonger te beperk in mense wie nie gluten kan verwerk nie en die wat gewig wil afskud\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ebloedsuikervlakke te reguleer by kinders met konsentrasie probleme\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003esportsprestasie te verbeter\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003etrigliseriede te verlaag in mense met verhoogde bloed trigliseriede\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003edie produksie van te veel insulien te voorkom in mense wat lei aan hipoglukemie en hyperinsulinemie\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ehoë bloeddruk en oortollige gewig te voorkom.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLeef jou beste lewe. Dié nuttig en inspirerende boek sal jou wys hoe om lekker te eet en optimale gesondheid te geniet.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters

Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters

R 120.00

Volgehoue Energie Vir Glutenvrye Eters is die resultaat van die samewerking tussen een van Suid-Afrika se voorste dieetkundiges, Liesbet Delport, en haar voormalige pasiënt Sharon Alderson. Sharon moes herstel van ernstige siekte en sy en Liesbet het ’n reeks gesonde, lekker, lae GI glutenvrye resepte ontwikkel as ’n alternatief tot die gewoonl...


More Info
Kook Met Blikkies en Pakkies

Soft Cover

R 120.00
{"id":4521184395375,"title":"Kook Met Blikkies en Pakkies","handle":"kook-met-blikkies-en-pakkies","description":"\u003cspan\u003eDie topverkoper \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eKook met blikkies en pakkies\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e het in 1997 vir die eerste keer verskyn. Vandag is dié gewilde staatmaker terug, volledig hersien en met ’n splinternuwe verpakking.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e’n Kookboek spesiaal geskryf vir besige ma’s, haastige kokke en almal wat soms desperaat wonder wat om met die inhoud van hul kos- en yskas aan te vang! Vindingryke resepte wys hoe om ordinêre blikkies en pakkies om te tower in smulgeregte wat met die grootste vertroue aan familie en kuiermense voorgesit kan word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMin mense sal die verskil proe tussen die watertandlekker-boontjiesop wat jy met blikkies en pakkies berei het en die ware Jakob. Met ’n paar koskasbestanddele kan jy ’n geurige broodjiie maak en jy hoef nie meer ure lank te swoeg met vleis, hoender- of visgeregte nie – blikkies en pakkies is die kitsantwoord. Om nie eens te praat van die spogpasteie wat aanmekaargeslaan kan word met klaarbereide skilferdeeg en ’n paar bestanddele uit die spenskas. Al is die tyd hoe skraps, kan jy in ’n kits ’n roomys, roommyssous en poedings berei wat die monde sal laat water!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePak met jou volgende kruideniersware-aankope ’n paar klaarbereide items – of dit nou blikkies, pakkies of klaarbereide deeg is – in jou inkopiemandjie, en met hierdie boek byderhand kan jy feitlik enige smulgereg berei.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-10T16:13:40+02:00","created_at":"2020-08-10T16:13:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31939634266223,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Deona Tait","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kook Met Blikkies en Pakkies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":555,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798156684","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KookmetBlikkiesenPakkies.jpg?v=1597068930"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KookmetBlikkiesenPakkies.jpg?v=1597068930","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6585416712303,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.665,"height":400,"width":266,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KookmetBlikkiesenPakkies.jpg?v=1597068930"},"aspect_ratio":0.665,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KookmetBlikkiesenPakkies.jpg?v=1597068930","width":266}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eDie topverkoper \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eKook met blikkies en pakkies\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e het in 1997 vir die eerste keer verskyn. Vandag is dié gewilde staatmaker terug, volledig hersien en met ’n splinternuwe verpakking.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e’n Kookboek spesiaal geskryf vir besige ma’s, haastige kokke en almal wat soms desperaat wonder wat om met die inhoud van hul kos- en yskas aan te vang! Vindingryke resepte wys hoe om ordinêre blikkies en pakkies om te tower in smulgeregte wat met die grootste vertroue aan familie en kuiermense voorgesit kan word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMin mense sal die verskil proe tussen die watertandlekker-boontjiesop wat jy met blikkies en pakkies berei het en die ware Jakob. Met ’n paar koskasbestanddele kan jy ’n geurige broodjiie maak en jy hoef nie meer ure lank te swoeg met vleis, hoender- of visgeregte nie – blikkies en pakkies is die kitsantwoord. Om nie eens te praat van die spogpasteie wat aanmekaargeslaan kan word met klaarbereide skilferdeeg en ’n paar bestanddele uit die spenskas. Al is die tyd hoe skraps, kan jy in ’n kits ’n roomys, roommyssous en poedings berei wat die monde sal laat water!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePak met jou volgende kruideniersware-aankope ’n paar klaarbereide items – of dit nou blikkies, pakkies of klaarbereide deeg is – in jou inkopiemandjie, en met hierdie boek byderhand kan jy feitlik enige smulgereg berei.\u003c\/p\u003e"}
Kook Met Blikkies en Pakkies

Kook Met Blikkies en Pakkies

R 120.00

Die topverkoper Kook met blikkies en pakkies het in 1997 vir die eerste keer verskyn. Vandag is dié gewilde staatmaker terug, volledig hersien en met ’n splinternuwe verpakking. ’n Kookboek spesiaal geskryf vir besige ma’s, haastige kokke en almal wat soms desperaat wonder wat om met die inhoud van hul kos- en yskas aan te vang! Vindingryke rese...


More Info
Corli se Kombuis

Soft Cover

R 150.00
{"id":4521187672175,"title":"Corli se Kombuis","handle":"corli-se-kombuis","description":"\u003cspan\u003eDie Koekedoorwenner van 2016 gee haar\/sy smaaklike gunstelingresepte onder die volgende hoofstukke:\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Lank, lank gelede\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Binne ’n uur\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- So ’n bietjie Frankryk\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Kook saam met vriende\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Suid-Afrikaans\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Of maak dit jou eie …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Klein en fyn\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Koek-en-tert-liefdes\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Meesterstukke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Lekker vir oulaas.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHeerlike resepte wat deeglik beproef is en geskik is vir beginners, en vir die ervare kokke is daar ook ’n paar uitdagings.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-10T16:30:44+02:00","created_at":"2020-08-10T16:30:44+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31939745939567,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Corli Botha","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Corli se Kombuis","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":580,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798172363","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Corlisekombuis.jpg?v=1597069921"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Corlisekombuis.jpg?v=1597069921","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6585434439791,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.808,"height":400,"width":323,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Corlisekombuis.jpg?v=1597069921"},"aspect_ratio":0.808,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Corlisekombuis.jpg?v=1597069921","width":323}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eDie Koekedoorwenner van 2016 gee haar\/sy smaaklike gunstelingresepte onder die volgende hoofstukke:\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Lank, lank gelede\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Binne ’n uur\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- So ’n bietjie Frankryk\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Kook saam met vriende\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Suid-Afrikaans\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Of maak dit jou eie …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Klein en fyn\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Koek-en-tert-liefdes\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Meesterstukke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Lekker vir oulaas.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHeerlike resepte wat deeglik beproef is en geskik is vir beginners, en vir die ervare kokke is daar ook ’n paar uitdagings.\u003c\/p\u003e"}
Corli se Kombuis

Corli se Kombuis

R 150.00

Die Koekedoorwenner van 2016 gee haar/sy smaaklike gunstelingresepte onder die volgende hoofstukke:   - Lank, lank gelede - Binne ’n uur - So ’n bietjie Frankryk - Kook saam met vriende - Suid-Afrikaans - Of maak dit jou eie … - Klein en fyn - Koek-en-tert-liefdes - Meesterstukke - Lekker vir oulaas. Heerlike resepte wat deeglik beproef is en ge...


More Info
Nog 'n Voorskoot

Soft Cover

R 120.00
{"id":4493779009647,"title":"Nog 'n Voorskoot","handle":"nog-n-voorskoot","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie lekkerlees-kookboek is die tweede uit die pen van Herman Lensing, geliefde kosredakteur van Sarie. Dit is ingedeel in 10 hoofstukke, volgens Herman se gunsteling bestanddele: Appels en pere; Sitrus; Aartappels en patats; Uie en familie; Sampioene; Seekos; Hoender; Lam; Meel, Melk en eiers; en - natuurlik - Sjokolade. Die boek se kenmerk is die gemaklike styl waarmee Herman kook.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHerman se geheim is kortpad-gaarmaakmetodes en kwaliteit bestanddele. In sy eie woorde: 'Dis goeie bestanddele wat eenvoudig gaargemaak word, maar wat gelaai is met smaak en liefde. Kos sonder enige fieterjasies, net eenvoudige, lekker kos. Daar is geen rede vir ons om nie van elke ete 'n spesiale geleentheid te maak nie. Dek die tafel en drink goeie wyn. Gesels en sit mooi musiek aan. Haal daai borde uit wat jy vir spesiale gaste hou - jou familie is elke aand jou spesiale gaste.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2020-06-21T11:14:33+02:00","created_at":"2020-06-21T11:14:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31785710780527,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Herman Lensing","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Nog 'n Voorskoot","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":593,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798168328","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NognVoorskoot.jpg?v=1592730987"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NognVoorskoot.jpg?v=1592730987","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6384218243183,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.798,"height":362,"width":289,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NognVoorskoot.jpg?v=1592730987"},"aspect_ratio":0.798,"height":362,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NognVoorskoot.jpg?v=1592730987","width":289}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHierdie lekkerlees-kookboek is die tweede uit die pen van Herman Lensing, geliefde kosredakteur van Sarie. Dit is ingedeel in 10 hoofstukke, volgens Herman se gunsteling bestanddele: Appels en pere; Sitrus; Aartappels en patats; Uie en familie; Sampioene; Seekos; Hoender; Lam; Meel, Melk en eiers; en - natuurlik - Sjokolade. Die boek se kenmerk is die gemaklike styl waarmee Herman kook.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHerman se geheim is kortpad-gaarmaakmetodes en kwaliteit bestanddele. In sy eie woorde: 'Dis goeie bestanddele wat eenvoudig gaargemaak word, maar wat gelaai is met smaak en liefde. Kos sonder enige fieterjasies, net eenvoudige, lekker kos. Daar is geen rede vir ons om nie van elke ete 'n spesiale geleentheid te maak nie. Dek die tafel en drink goeie wyn. Gesels en sit mooi musiek aan. Haal daai borde uit wat jy vir spesiale gaste hou - jou familie is elke aand jou spesiale gaste.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Nog 'n Voorskoot

Nog 'n Voorskoot

R 120.00

Hierdie lekkerlees-kookboek is die tweede uit die pen van Herman Lensing, geliefde kosredakteur van Sarie. Dit is ingedeel in 10 hoofstukke, volgens Herman se gunsteling bestanddele: Appels en pere; Sitrus; Aartappels en patats; Uie en familie; Sampioene; Seekos; Hoender; Lam; Meel, Melk en eiers; en - natuurlik - Sjokolade. Die boek se kenmerk ...


More Info