Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4505056116847,"title":"Tryna du Toit Omnibus 10","handle":"tryna-du-toit-omnibus-10","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIn Minnaar uit die vreemde moet Aletta Vosloo en haar twee susters die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam is in Amerika en hy wil nie ’n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, ten spyte van aanloklike aanbiedinge. Wat skuil agter die hoe aanbiedinge? In Laat somer trek Elizabeth Meyer, ’n geskeide vrou, stad toe om ’n nuwe lewe te begin. Sy moet ’n duur prys betaal vir haar gemoedsrus, maar dan vind sy uiteindelik geluk.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-07-08T11:36:42+02:00","created_at":"2020-07-08T11:36:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Volwasse"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31847594426479,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Tryna du Toit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Tryna du Toit Omnibus 10","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":340,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798170918","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/TrynaduToitOmnibus10.png?v=1594201002"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/TrynaduToitOmnibus10.png?v=1594201002","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6461957242991,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.625,"height":600,"width":375,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/TrynaduToitOmnibus10.png?v=1594201002"},"aspect_ratio":0.625,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/TrynaduToitOmnibus10.png?v=1594201002","width":375}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eIn Minnaar uit die vreemde moet Aletta Vosloo en haar twee susters die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam is in Amerika en hy wil nie ’n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, ten spyte van aanloklike aanbiedinge. Wat skuil agter die hoe aanbiedinge? In Laat somer trek Elizabeth Meyer, ’n geskeide vrou, stad toe om ’n nuwe lewe te begin. Sy moet ’n duur prys betaal vir haar gemoedsrus, maar dan vind sy uiteindelik geluk.\u003c\/span\u003e"}

Tryna du Toit Omnibus 10

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Tryna du Toit

In Minnaar uit die vreemde moet Aletta Vosloo en haar twee susters die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam is in Amerika en hy wil nie ’n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, ten spyte van aanloklike aanbiedinge. Wat skuil agter die hoe aanbiedinge? In Laat somer trek Elizabeth Meyer, ’n geskeide vrou, stad toe om ’n nuwe lewe te begin. Sy moet ’n duur prys betaal vir haar gemoedsrus, maar dan vind sy uiteindelik geluk.

Related Products