Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461052002415,"title":"Beste van Eet vir Volgehoue Energie","handle":"beste-van-eet-vir-volgehoue-energie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGabi en Liesbet het die beste en gewildste resepte uit die Eet vir Volgehoue Energie reeks wat 4 titels insluit saamgestel vir elke dag se lekker eet. Die gesinsvriendelike resepte sluit lae-GI-weergawes in van gewilde geregte soos Lamsbrijani, ontbytmuffins en selfs kaaskoek – en bewys dat gesonde kos ook smulkos kan wees. Die volledige inleiding verduidelik presies hoe die Glukemiese Indeks werk en verskaf praktiese riglyne vir lae-GI-, laevet-eetgewoontes vir spesifieke mediese toestande. Die nuttige GI-produklyste is 'n onontbeerlike hulpmiddel om geskikte voedselsoorte en –produkte te identifiseer.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T09:42:47+02:00","created_at":"2020-05-19T09:42:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607515611247,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gabi Steenkamp","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Beste van Eet vir Volgehoue Energie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":675,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624071457","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BestevanEetvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589874205"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BestevanEetvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589874205","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218192519279,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.76,"height":400,"width":304,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BestevanEetvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589874205"},"aspect_ratio":0.76,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BestevanEetvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589874205","width":304}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGabi en Liesbet het die beste en gewildste resepte uit die Eet vir Volgehoue Energie reeks wat 4 titels insluit saamgestel vir elke dag se lekker eet. Die gesinsvriendelike resepte sluit lae-GI-weergawes in van gewilde geregte soos Lamsbrijani, ontbytmuffins en selfs kaaskoek – en bewys dat gesonde kos ook smulkos kan wees. Die volledige inleiding verduidelik presies hoe die Glukemiese Indeks werk en verskaf praktiese riglyne vir lae-GI-, laevet-eetgewoontes vir spesifieke mediese toestande. Die nuttige GI-produklyste is 'n onontbeerlike hulpmiddel om geskikte voedselsoorte en –produkte te identifiseer.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Beste van Eet vir Volgehoue Energie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Gabi Steenkamp

Gabi en Liesbet het die beste en gewildste resepte uit die Eet vir Volgehoue Energie reeks wat 4 titels insluit saamgestel vir elke dag se lekker eet. Die gesinsvriendelike resepte sluit lae-GI-weergawes in van gewilde geregte soos Lamsbrijani, ontbytmuffins en selfs kaaskoek – en bewys dat gesonde kos ook smulkos kan wees. Die volledige inleiding verduidelik presies hoe die Glukemiese Indeks werk en verskaf praktiese riglyne vir lae-GI-, laevet-eetgewoontes vir spesifieke mediese toestande. Die nuttige GI-produklyste is 'n onontbeerlike hulpmiddel om geskikte voedselsoorte en –produkte te identifiseer.