- Home
- Juwele - in 'n Japtrap
Juwele - in 'n Japtrap
Kralewerk is nog net so verslawend soos altyd, en hierdie titel sal grootliks daartoe bydra dat dit so bly! Dis spesifiek geskryf vir die haastige, ongeduldige kralewerker en heelwat van die meer as 55 oorspronklike kralejuwele kan binne 'n uur of twee voltooi word.
Daar is ook verkeie variasies, met die volgende hoofafdelings: Swewende krale, meestal perels en kristal; funky viltjuwele - vinnig en maklik; veelstringhalssnoere in vele kombinasies; armbande vir elke smaak; oorbelle vir elke geleentheid; juwele met koord en knope en veel meer. Duidelike stap-vir-stap foto's en aanwysings word vergesel van lyntekeninge waar nodig, en daar is 'n pragfoto van elke voltooide item.
Related Products
Nog Juwele - in 'n Japtrap

Nog Juwele - in 'n Japtrap
R 90.00 R 150.00
Hierdie opvolg op Juwele in 'n japtrap volg dieselfde benadering as sy voorganger, en sal beslis nie teleurstel nie. Dis weer eens spesifiek geskryf vir die haastige kralewerker en bevat hope oorspronklike juweelontwerpe wat veral op kristalle, perels en sierstene fokus. Sommige items kan binne minute voltooi word, terwyl jy baie ander binne min...

Vonkie Die Draakperdjie Vuur En Vlam
R 90.00
Jou pappa is … 'n draak! Ontmoet vir Vonkie. Hy lyk soos 'n gewone perdjie. Hy doen gewone perdjie-dinge en het gewone perdjie-maatjies. Maar Vonkie is geen gewone perdjie nie … O nee, Vonkie is 'n draakperdjie!
Bielie Bybelpretboek 4

Bielie Bybelpretboek 4
R 60.00
Die Bielie Bybelpretboek 4 is ’n prettige manier om van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel te toets. Die Bielie Bybelpretboek 4 is nie net vir individue bedoel nie – dit kan ook in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit bevat meer as 160 aktiwiteite, onder meer: woordsoeke, koderaaie, blokraaie en sudoku’s.
Stalmaats: Pretrit

Stalmaats: Pretrit
R 70.00 R 110.00
Die skoolvakansie is om die draai. Anri is baie opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Nadine is ook lief vir perdy – en Anri kan nie wag om haar aan Megan en Karen voor te stel nie. Hulle gaan die vakansie hope pret by die ryskool hê, met ekstra rylesse en ’n spesiale Paaseier-soektog vir die Peace Shelter...
Stalmaats: Die Beroemde Ruiter

Stalmaats: Die Beroemde Ruiter
R 70.00 R 110.00
In die vyfde boek in die Stalmaats-reeks, is Anri-hulle baie opgewonde. Die tiener-ster Victor Brink gaan die Dagbreek-ryskool besoek om sy nuwe musiekvideo te verfilm. En dis nie al nie ... iemand gaan boonop die kans kry om saam met Victor in die video te wees! Die katterige Vinette gaan seker maak sy kry die rol!
Stalmaats: Perdespeurders

Stalmaats: Perdespeurders
R 70.00 R 110.00
Die laaste week van die Desembervakansie het aangebreek. Anri, Megan en Karen kan nie wag om op Karen se tannie se plaas te gaan kuier nie. Tannie Alice boer met miniatuurperde en die meisies is opgewonde om die klein perdjies te leer ken. Iets is egter nie pluis op die plaas nie. Kort voor lank hou Anri en haar maats hul lyf speurder. Maar dan...
Splotz Splitz, The: Press out Sticker Activity

Splotz Splitz, The: Press out Sticker Activity
R 30.00 R 60.00
Get ready because the Splotz are coming to play! Follow Splitz through the book completing puzzles, dot-to-dots, doodles and more! Don't forget to check your answers at the back of the book. Find the smelly stickers to decorate the pages, there will be some left over to sticker anywhere! Just rub the stickers to release the delicious Banana sm...
Splotz Bubbles, The: Press out Sticker Activity

Splotz Bubbles, The: Press out Sticker Activity
R 30.00 R 60.00
Get ready because the Splotz are coming to play! Follow Bubbles through the book completing puzzles, dot-to-dots, doodles and more! Don't forget to check your answers at the back of the book. Find the smelly stickers to decorate the pages, there will be some left over to sticker anywhere! Just rub the stickers to release the delicious Bubblegu...
Splotz Blossom, The: Press out Sticker Activity

Splotz Blossom, The: Press out Sticker Activity
R 30.00 R 60.00
Get ready because the Splotz are coming to play! Follow Blossom through the book completing puzzles, dot-to-dots, doodles and more! Don't forget to check your answers at the back of the book. Find the smelly stickers to decorate the pages, there will be some left over to sticker anywhere! Just rub the stickers to release the delicious cherry s...
Splotz Ice, The: Press out Sticker Activity

Splotz Ice, The: Press out Sticker Activity
R 30.00 R 60.00
Get ready because the Splotz are coming to play! Follow Ice through the book completing puzzles, dot-to-dots, doodles and more! Don't forget to check your answers at the back of the book. Find the smelly stickers to decorate the pages, there will be some left over to sticker anywhere! Just rub the stickers to release the delicious mint smell! ...
Teddy Bear Tales

Teddy Bear Tales
R 30.00 R 80.00
This is a charming collection of eight endearing teddy bear stories, illustrated throughout and accompanied by a read-along CD. It includes best-loved classics such as "Goldilocks" and the "Three Bears" as well as new tales like "A Bear at Bedtime" and 'The Big Bad Bear". Every page is beautifully illustrated by leading children's artists. It a...
Stalmaats: Wegholrit

Stalmaats: Wegholrit
R 70.00 R 110.00
Anri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorlê. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen, voor dit te laat is ...