Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461046071407,"title":"Kos in 'n Kits Vir Volgehoue Energie","handle":"kos-in-n-kits-vir-volgehoue-energie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOns weet almal dat gesonde kos en kos met 'n hoe voedingswaarde baie belangrik is vir ons langtermyn gesondheid en energievlakke elke dag. Maar helaas, met druk programme en vol werksdae bly dit 'n groot uitdaging om goed en gesond te eet. Kos in 'n kits vir volgehoue energie gaan nie oor onbereikbare ideale nie. Dit is 'n praktiese, doenbare gids vir gewone mense met vol lewens en baie verskillende verpligtinge. Met die boek se hulp kan enigiemand elke dag gesond en gebalanseerd eet . Met ’n paar kleinerige veranderinge kan groot verskille gemaak word. Geniet byvoorbeeld steeds wegneem-pizzas en hamburgers, maar pas jou porsie-grootte aan en sit kleurryke groentes of slaai by. Met die nuttige boek byderhand kan jy beter besluite oor kos-kombinasies maak en sonder sukkel baie beter eet.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T09:29:36+02:00","created_at":"2020-05-19T09:30:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607476748399,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gaby Steenkamp","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kos in 'n Kits Vir Volgehoue Energie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":900,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624052678","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kosin_nkitsvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589873422"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kosin_nkitsvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589873422","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218147987567,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.7,"height":400,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kosin_nkitsvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589873422"},"aspect_ratio":0.7,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kosin_nkitsvirVolgehoueEnergie.jpg?v=1589873422","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOns weet almal dat gesonde kos en kos met 'n hoe voedingswaarde baie belangrik is vir ons langtermyn gesondheid en energievlakke elke dag. Maar helaas, met druk programme en vol werksdae bly dit 'n groot uitdaging om goed en gesond te eet. Kos in 'n kits vir volgehoue energie gaan nie oor onbereikbare ideale nie. Dit is 'n praktiese, doenbare gids vir gewone mense met vol lewens en baie verskillende verpligtinge. Met die boek se hulp kan enigiemand elke dag gesond en gebalanseerd eet . Met ’n paar kleinerige veranderinge kan groot verskille gemaak word. Geniet byvoorbeeld steeds wegneem-pizzas en hamburgers, maar pas jou porsie-grootte aan en sit kleurryke groentes of slaai by. Met die nuttige boek byderhand kan jy beter besluite oor kos-kombinasies maak en sonder sukkel baie beter eet.\u003c\/span\u003e"}

Kos in 'n Kits Vir Volgehoue Energie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Gaby Steenkamp

Ons weet almal dat gesonde kos en kos met 'n hoe voedingswaarde baie belangrik is vir ons langtermyn gesondheid en energievlakke elke dag. Maar helaas, met druk programme en vol werksdae bly dit 'n groot uitdaging om goed en gesond te eet. Kos in 'n kits vir volgehoue energie gaan nie oor onbereikbare ideale nie. Dit is 'n praktiese, doenbare gids vir gewone mense met vol lewens en baie verskillende verpligtinge. Met die boek se hulp kan enigiemand elke dag gesond en gebalanseerd eet . Met ’n paar kleinerige veranderinge kan groot verskille gemaak word. Geniet byvoorbeeld steeds wegneem-pizzas en hamburgers, maar pas jou porsie-grootte aan en sit kleurryke groentes of slaai by. Met die nuttige boek byderhand kan jy beter besluite oor kos-kombinasies maak en sonder sukkel baie beter eet.

Related Products