Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2182485475439,"title":"Rede vir Rose, 'n","handle":"n-rede-vir-rose","description":"\u003cp\u003eRose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enige tuin en word hulle altyd liefderyk versorg. Gedurende haar loopbaan as tuinskrywer en fotograaf het Nancy Gardiner al die pragtigste roostuine in die land opgespoor, daaroor geskryf en dit gefotografeer. Die titel is 'n visuele fees uit hierdie tuine en vier die prag van die roos.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet die aanbieding van rose in hulle onderskeie vorms, van bekoorlike miniature tot slanke teeroos-hibriede en uitbundige rankrose, waarvan sommige pragtige grondbedekkers is en ander mure bedek of in houers gedy, is hierdie titel 'n vreugde en inspirasie vir roosliefhebbers van oral oor. Alhoewel dit nie 'n kweekhandleiding oor rose is nie, bevat die manjifieke foto's se byskrifte heelwat inligting, en die belangrikste plant- en versorgingsvereistes is gerieflik in een hoofstuk saamgevat.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T16:25:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468327186543,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nancy Gardiner","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Rede vir Rose, 'n","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919992402","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Rede_vir_Rose.jpg?v=1553437645"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Rede_vir_Rose.jpg?v=1553437645","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932006850671,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":500,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Rede_vir_Rose.jpg?v=1553437645"},"aspect_ratio":0.8,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Rede_vir_Rose.jpg?v=1553437645","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eRose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enige tuin en word hulle altyd liefderyk versorg. Gedurende haar loopbaan as tuinskrywer en fotograaf het Nancy Gardiner al die pragtigste roostuine in die land opgespoor, daaroor geskryf en dit gefotografeer. Die titel is 'n visuele fees uit hierdie tuine en vier die prag van die roos.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet die aanbieding van rose in hulle onderskeie vorms, van bekoorlike miniature tot slanke teeroos-hibriede en uitbundige rankrose, waarvan sommige pragtige grondbedekkers is en ander mure bedek of in houers gedy, is hierdie titel 'n vreugde en inspirasie vir roosliefhebbers van oral oor. Alhoewel dit nie 'n kweekhandleiding oor rose is nie, bevat die manjifieke foto's se byskrifte heelwat inligting, en die belangrikste plant- en versorgingsvereistes is gerieflik in een hoofstuk saamgevat.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e"}

Rede vir Rose, 'n

Product Info
R 150.00
Maximum quantity available reached.
Author: Nancy Gardiner

Rose met hul delikate geur en volmaakte vorm is reeds eeue lank die wereld se gunstelingblom. 'n Bos rose, of selfs 'n enkele langsteelroos, is sedert die vroegste tye 'n simbool van liefde en gedeelde vreugde. Van die mistige middellande tot die droe woestyn, van die berge tot aan die see, het rose hulleself bewys as gewillige inwoners van enige tuin en word hulle altyd liefderyk versorg. Gedurende haar loopbaan as tuinskrywer en fotograaf het Nancy Gardiner al die pragtigste roostuine in die land opgespoor, daaroor geskryf en dit gefotografeer. Die titel is 'n visuele fees uit hierdie tuine en vier die prag van die roos.

Met die aanbieding van rose in hulle onderskeie vorms, van bekoorlike miniature tot slanke teeroos-hibriede en uitbundige rankrose, waarvan sommige pragtige grondbedekkers is en ander mure bedek of in houers gedy, is hierdie titel 'n vreugde en inspirasie vir roosliefhebbers van oral oor. Alhoewel dit nie 'n kweekhandleiding oor rose is nie, bevat die manjifieke foto's se byskrifte heelwat inligting, en die belangrikste plant- en versorgingsvereistes is gerieflik in een hoofstuk saamgevat. 

Related Products