Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":2182481346671,"title":"'n Wonderwereld vir Lintborduur \u0026 Stumpwerk","handle":"n-wonderwereld-vir-lintborduur-stumpwerk","description":"\u003cp\u003eIn elke paneel is daar vernuftige idees vir die gebruik van lintborduur en veral stumpwerk in ander handwerkvorms in kombinasies wat dit uniek en besonders kan maak. Daar is 17 panele in die pragtige monsterlap met 60 verskillende elemente in die ontwerp en 'n duidelike stekegids om jou te lei. Daar is blomme en kreatuurtjies van oor die wereld heen, verskeie vir die eerste keer in hierdie gedaante - iets na elkeen se smaak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eElke element word stap vir stap met duidelike foto's verduidelik, en daar is genoeg verskeidenheid vir beginners sowel as meer gevorderde borddurders. Jy kan die hele monsterlap borduur, of slegs een paneel vir 'n kleiner projek. Jy kan ook net een element van 'n paneel (soos 'n onweerstaanbare skoenlapper of 'n bossie Engelse Blouklokkies) kies om by jou eie ontwerp in te sluit.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-03-24T11:50:28+02:00","created_at":"2019-03-24T16:02:29+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Handwerk","On Sale","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468298219631,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Di van Niekerk","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"'n Wonderwereld vir Lintborduur \u0026 Stumpwerk","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":200,"compare_at_price":15000,"inventory_management":null,"barcode":"9781919992495"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Lintborduur_Stumpwerk.jpg?v=1553436269"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Lintborduur_Stumpwerk.jpg?v=1553436269","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eIn elke paneel is daar vernuftige idees vir die gebruik van lintborduur en veral stumpwerk in ander handwerkvorms in kombinasies wat dit uniek en besonders kan maak. Daar is 17 panele in die pragtige monsterlap met 60 verskillende elemente in die ontwerp en 'n duidelike stekegids om jou te lei. Daar is blomme en kreatuurtjies van oor die wereld heen, verskeie vir die eerste keer in hierdie gedaante - iets na elkeen se smaak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eElke element word stap vir stap met duidelike foto's verduidelik, en daar is genoeg verskeidenheid vir beginners sowel as meer gevorderde borddurders. Jy kan die hele monsterlap borduur, of slegs een paneel vir 'n kleiner projek. Jy kan ook net een element van 'n paneel (soos 'n onweerstaanbare skoenlapper of 'n bossie Engelse Blouklokkies) kies om by jou eie ontwerp in te sluit.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e"}

'n Wonderwereld vir Lintborduur & Stumpwerk

Product Info
R 150.00
Maximum quantity available reached.
Author: Di van Niekerk

In elke paneel is daar vernuftige idees vir die gebruik van lintborduur en veral stumpwerk in ander handwerkvorms in kombinasies wat dit uniek en besonders kan maak. Daar is 17 panele in die pragtige monsterlap met 60 verskillende elemente in die ontwerp en 'n duidelike stekegids om jou te lei. Daar is blomme en kreatuurtjies van oor die wereld heen, verskeie vir die eerste keer in hierdie gedaante - iets na elkeen se smaak.

Elke element word stap vir stap met duidelike foto's verduidelik, en daar is genoeg verskeidenheid vir beginners sowel as meer gevorderde borddurders. Jy kan die hele monsterlap borduur, of slegs een paneel vir 'n kleiner projek. Jy kan ook net een element van 'n paneel (soos 'n onweerstaanbare skoenlapper of 'n bossie Engelse Blouklokkies) kies om by jou eie ontwerp in te sluit. 

Related Products