- Home
- Kinders: 6 tot 8 Jaar
- Fantasi
Kinders: 6 tot 8 Jaar
Eerste Leesboeke: Zoem en Spring! Spring!
R 70.00
Zoem. Zoem! Zoem!-Wat is daardie geluid? Spring! Spring! Karel hou van spring. Hy spring oral! Klerukodes vir begeleide lees. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui.
Ek Lees Self: Die Fluitspeler Van Hamelin
R 30.00
Hierdie reeks is spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees te help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir 'n suksesvolle leeservaring.
Emosies: 'n Verliefde Katjie
R 70.00
Dit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan? Dit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in j...
Fantasi Minileesboek: Dis 'n Hondelewe
R 70.00
Daar is min dinge beter as die mens se beste vriend. Maar ai, wat 'n hondelewe! Gelukkig kry elke hond sy dag!
Fantasi Minileesboek: Dit Belowe Ek Jou
R 70.00
Bruno raak op 'n pragtige blom verlief. Hulle is dolgelukkig en bly 'n lang ruk saam. Uiteindelik gaan die lente verby, en die blom vra: Vertrou jy my? Bruno se vertroue word kwaai getoets. 'n verhaal waar vertroue en liefde baie geleidelik maar diep ontwikkel.
Flintie Valsbaard En Die Ys Eiland
R 100.00
Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder … en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde … Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek ? dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan v...
Geliefde Sprokies Bundel
R 275.00
Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …
Help Leeu sy Tande Borsel!
R 100.00
Meneer Leeu het dringend hulp nodig:Hy het lanklaas sy tande geborsel. En alleen kan hy dit nie regkry nie!Kan jy hom help?Natie Peperment Krimpvarkie wys vir jou wat om te doen. Só is dit pret om te leer hoe om tande te borsel!’n Saamdoenboekie met kielie, gorrel en tande borsel.
In die Kliptyd: Ek, Petoet
R 80.00
Petoet beland in die moeilikheid wanneer een van sy uitvindsels vir baba Nien in gevaar stel. Maar dis alles goed en wel, want sy weet presies na wie om te wys!
In die Kliptyd: Klip-onderbroek
R 80.00
Petoet kry yskoud .... Hy kry die blink plan om vir hom 'n onderbroek te maak! Maar in die kliptyd is daar nie veel om 'n onderbroek van te maak nie .... Of is daar?
In die Kliptyd: Klipspeletjies
R 80.00
Die kliptyd is vervelig. Petoet, met die hulp van sy kleinboet Klippies, is vasberade om die beste speletjie ooit te ontwerp, maar hulle maak net 'n gemors daarvan. Sal Petoet 'n tikkie ruk en rol na die kliptyd kan bring?
Jasper: Krisis Op Skool
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.
Jasper: Wat 'n Diep Duik
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.
Jasper: Wat ’n Partytjie
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.
Kaleidoskoop 1: 'n Hoed Moet 'n Kop He
R 50.00
Hoed soek 'n kop, want as elke pot 'n deksel het, moet 'n hoed 'n kop he! As Buks die brak dan nie sy kop is nie ? wie is?
Kaleidoskoop 2: 'n Bek Vol Tande
R 50.00
Hendrik Hoenderhaan en Bessie Ronde-Eier ontdek 'n pienk ding wat soos 'n skulp lyk ? Die pienk ding het dan pitte, maar dit lyk nie of dit in hel veld hoort nie! Hoppie Haas werp lig op die onderwerp: Dis menstande daai, julle veldgoggas?