- Home
- Kinders: 6 tot 8 Jaar
- Fantasi
Kinders: 6 tot 8 Jaar
Klein Grillie Spinnekop
R 140.00
Klein Grillie Spinnekop spring op 'n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Op sy reis vra hy by sy maats en familie raad. Maar elkeen het 'n ander antwoord … 'n Meevoerende storie waarin kinders leer om ander te aanvaar net soos hulle is.
Klein Grillie Spinnekop - Vakansie by die see
R 140.00
Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde, want hy gaan ver reis. Saam met Ouma Erna gaan jy vakansie hou by die see! Wat gaan hulle alles daar ontdek? Leer saam met Grillie van die getye, seediere, hoë sandduine vorm en nog baie meer.
Klein Grillie Spinnekop - Vakansie Op Die Plaas
R 140.00
Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar 'n hond-kat-koei raak …? 'n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!
Klouter!
R 90.00
Die apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim. Hettie, ’n liewe olifantjie, wil graag by haar maats inpas en droom daarvan om soos hulle te klim en klouter. Sy skryf vir die jaarlikse boomklimkompetisie in en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie – hulle het wel ander talente. He...
Krimpvarkies, Die: Drukkies
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie kan doen nie ... hulle kan nie vir mekaar drukkies gee nie! Hulle is te stekelrig!
Krimpvarkies: Skoenlappers
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Eendag vind hulle iets kleins en baie interessants onder ’n blaar. Wat is dit?
Krimpvarkies: Te warm vir Spring!
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Hulle wil graag hulle gunsteling-springspeletjie speel, maar dit is te warm! Kan hulle ’n manier vind om koel te bly én te spring?
Krimpvarkies: Wegkruipertjie, Die
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter die hartseer toe hulle maats maak en wegkruipertjie speel met ’n diertjie wat piep. Maar wat van al die bome met die leë takke?
Meneer De Beer se Soete Droom
R 90.00
Meneer de Beer is mal oor heuning. Wanneer jy hom soek, is hy maar op die heuningplaas. Tot op 'n dag … Die heuningplaas trek. Sonder sy heuningplaas bly daar niks vir hom in die lewe oor nie. Hy pak sy goedjies en trek ook…
Miesiemuis Gaan See Toe: Leer lees
R 80.00
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.
Miesiemuis Gaan Visvang: Leer lees
R 80.00
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.
Miesiemuis In Die Kombuis: Leer lees
R 80.00
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.
Miesiemuis Is Siek: Leer lees
R 80.00
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.
Mooihoekbos: Klein Einas
R 80.00
Hansie die wit hasie het seergekry... Al die maatjies van Mooihoekbos kom om hom te help. Ongelukkies, saamwerk, troos en vriendskap vorm die kerm van hierdie nuwe intrige in Mooihoekbos...
Mooihoekbos: Paniek by die Piekniek!
R 80.00
Pedro die rateltjie het 'n blink plan. Kom ons gaan hou piekniek.' Hoera! Wat 'n wonderlike idee! Die maats is vrolik op bad om in Eenhoring-parkie te gaan piekniek hou, maar o wee, wat 'n gemors! Rommel le oral oor die gras gestrooi en dit verstop die ingang na 'n tonnel... Kom, ons moet die bos en sy inwoners van hierdie aaklige besoedeling red!
Mooihoekbos: Super uitstappie
R 80.00
In Mooihoekbos is almal opgewonde. Hoera! Ons gaan op 'n skooluitstappie.Kom, spring in die bus! Ons gaan Hoehoekbos toe. Boeta-hulle maak nuwe maatjies in die berge en red selfs 'n klein marmot. Kom geniet hierdie wonderlike avontuur saam met Boeta en sy nuwe maats!