Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 6 tot 8 Jaar

Sort by:
Filter
{"id":8108392317100,"title":"Lekker saamlees - Sprokies en Speletjies","handle":"lekker-saamlees-sprokies-en-speletjies","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGewilde sprokies en speletjies uit toeka se dae met gebare en bewegings wat dit prettig maak om op te se en selfs saam te speel.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-11-26T12:11:33+02:00","created_at":"2024-11-26T12:11:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteit","Kinders","Latest","Onder 6","Phambili"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43972818796716,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Phambili","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lekker saamlees - Sprokies en Speletjies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920680398","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781920680398.jpg?v=1732615911"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781920680398.jpg?v=1732615911","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":30345586180268,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.921,"height":1846,"width":1700,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781920680398.jpg?v=1732615911"},"aspect_ratio":0.921,"height":1846,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781920680398.jpg?v=1732615911","width":1700}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGewilde sprokies en speletjies uit toeka se dae met gebare en bewegings wat dit prettig maak om op te se en selfs saam te speel.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Lekker saamlees - Sprokies en Speletjies

Lekker saamlees - Sprokies en Speletjies

R 120.00

Gewilde sprokies en speletjies uit toeka se dae met gebare en bewegings wat dit prettig maak om op te se en selfs saam te speel.


More Info
{"id":8108391694508,"title":"Lekker saamlees Bybelstories en Jesus - Liedjies","handle":"prettige-rympies-copy","description":"\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eHierdie is 'n versameling Bybelstories wat gepaard gaan met 'n kosbare keur uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2024-11-26T12:08:35+02:00","created_at":"2024-11-26T12:08:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Bybel","Christelik","Kinders","Latest","Onder 6","Phambili"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43972816535724,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Phambili","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lekker saamlees Bybelstories en Jesus - Liedjies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920680404","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781920680404.jpg?v=1732615760"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781920680404.jpg?v=1732615760","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":30345581953196,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.933,"height":1822,"width":1700,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781920680404.jpg?v=1732615760"},"aspect_ratio":0.933,"height":1822,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781920680404.jpg?v=1732615760","width":1700}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003eHierdie is 'n versameling Bybelstories wat gepaard gaan met 'n kosbare keur uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\"\u003e\u003c\/div\u003e"}
Lekker saamlees Bybelstories en Jesus - Liedjies

Lekker saamlees Bybelstories en Jesus - Liedjies

R 120.00

Hierdie is 'n versameling Bybelstories wat gepaard gaan met 'n kosbare keur uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders.


More Info
Liewe Heksie Leesboek 8

Soft Cover

R 195.00
{"id":6577478697132,"title":"Liewe Heksie Leesboek 8","handle":"liewe-heksie-leesboek-8","description":"\u003cspan\u003eNuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eLeesboek 8\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e het Liewe Heksie en haar maats groot pret in die sneeu, die kabouters help om ’n swembad te grawe en Heksie betrap ’n dief wat koning Rosekrans se forelle steel. \u003c\/span\u003e","published_at":"2021-03-19T09:19:33+02:00","created_at":"2021-03-19T09:19:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","NB"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39374975795372,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Verna Vels","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Liewe Heksie Leesboek 8","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798178969","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LieweHeksieLeesboek8.jpg?v=1616138408"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LieweHeksieLeesboek8.jpg?v=1616138408","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20389881839788,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.721,"height":3439,"width":2478,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LieweHeksieLeesboek8.jpg?v=1616138408"},"aspect_ratio":0.721,"height":3439,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LieweHeksieLeesboek8.jpg?v=1616138408","width":2478}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eNuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eLeesboek 8\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e het Liewe Heksie en haar maats groot pret in die sneeu, die kabouters help om ’n swembad te grawe en Heksie betrap ’n dief wat koning Rosekrans se forelle steel. \u003c\/span\u003e"}
Liewe Heksie Leesboek 8

Liewe Heksie Leesboek 8

R 195.00

Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In Leesboek 8 het Liewe Heksie en haar maats groot pret in die sneeu, die kabouters help om ’n swembad te grawe en Heksie betrap ’n dief wat koning Rosekrans se forelle steel. 


More Info
Loer binne: Die see

Hard Cover

R 220.00
{"id":4571882291311,"title":"Loer binne: Die see","handle":"loer-binne-die-see","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan by 'n duikspan om te gaan kyk na 'n ou skeepswrak op die seebodem!\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-10-24T16:34:58+02:00","created_at":"2020-10-06T12:05:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteit","Kinders","NB","Opvoedkundig"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114800132207,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Really Decent Books","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Loer binne: Die see","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798181129","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LoerBinnediesee.jpg?v=1601978754"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LoerBinnediesee.jpg?v=1601978754","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789648482415,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.975,"height":513,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LoerBinnediesee.jpg?v=1601978754"},"aspect_ratio":0.975,"height":513,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LoerBinnediesee.jpg?v=1601978754","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan by 'n duikspan om te gaan kyk na 'n ou skeepswrak op die seebodem!\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Loer binne: Die see

Loer binne: Die see

R 220.00

Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan...


More Info
Loer binne: Wilde diere

Hard Cover

R 220.00
{"id":7634867617964,"title":"Loer binne: Wilde diere","handle":"loer-binne-wilde-diere","description":"\u003cp\u003eHierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks. Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste klein handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wilde diere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in die woud!\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-05-30T09:19:28+02:00","created_at":"2023-05-30T09:19:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteit","Kinders","Latest","NB"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42590290084012,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Really Decent Books","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Loer binne: Wilde diere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798183451","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Loerbinne-Wildediere.jpg?v=1685431184"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Loerbinne-Wildediere.jpg?v=1685431184","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28195972972716,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":500,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Loerbinne-Wildediere.jpg?v=1685431184"},"aspect_ratio":1.0,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Loerbinne-Wildediere.jpg?v=1685431184","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks. Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste klein handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wilde diere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in die woud!\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Loer binne: Wilde diere

Loer binne: Wilde diere

R 220.00

Hierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks. Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste klein handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wilde diere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in die woud!


More Info
Max die Masjien

Soft Cover

R 200.00
{"id":4473366511727,"title":"Max die Masjien","handle":"max-die-masjien","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHy’s rof en onbeskof ... en hy is Zander se persoonlike lyfwag! \u003c\/span\u003eZander het nog nooit tevore iets gewen nie. Daarom is hy heeltemal uit die veld geslaan toe hy die GROOT PRYS in ’n kompetisie wen: ’n regte egte ... ROFSTOEIER!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stoeier se naam is Max die Masjien. Hy is rof en onbeskof. Hy het nie hare nie. Hy het nie ’n nek nie. Maar hy het spiere. Sy spiere het spiere. Sy spiere se spiere het spiere. Bo-op al daardie spiere het hy ’n tatoe. En hy gaan vir ’n hele WEEK lank Zander se persoonlike lyfwag wees!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eZander se tweelingboeties dink dit is die heel beste ding wat nog OOIT met hulle gebeur het. Maar Zander is nie heeltemal seker wat op aarde hy met Max moet doen nie. Niemand anders het nog ooit ’n rofstoeier as lyfwag saamgebring skool toe nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMiskien kan Max hom help om vir Wynand Wiese op sy plek te sit. Dalk kan hy hom in sy spesiale Soebat-en-smeek-greep beetkry en hom druk tot sy oë wil uitpop. Wynand het blonde hare en blou oë, en hy lyk so onskuldig soos ’n seuntjie in ’n waspoeier-advertensie. Maar hy is ’n regte boelie. Die soort wat nie eens vir ’n rofstoeier skrik nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOngelukkig loop dinge by die skool lelik skeef.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn Max het boonop ’n geheim van sy eie ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom klim in die kryt saam met Max die rofstoeier vir ’n WILDE, WOESTE skaterlag-avontuur uit die pen van Jaco Jacobs!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T15:39:32+02:00","created_at":"2020-05-29T15:40:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661911375983,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Max die Masjien","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":149,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388589","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MaxdieMasjien.jpg?v=1590759652"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MaxdieMasjien.jpg?v=1590759652","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6271028265071,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.663,"height":400,"width":265,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MaxdieMasjien.jpg?v=1590759652"},"aspect_ratio":0.663,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MaxdieMasjien.jpg?v=1590759652","width":265}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHy’s rof en onbeskof ... en hy is Zander se persoonlike lyfwag! \u003c\/span\u003eZander het nog nooit tevore iets gewen nie. Daarom is hy heeltemal uit die veld geslaan toe hy die GROOT PRYS in ’n kompetisie wen: ’n regte egte ... ROFSTOEIER!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stoeier se naam is Max die Masjien. Hy is rof en onbeskof. Hy het nie hare nie. Hy het nie ’n nek nie. Maar hy het spiere. Sy spiere het spiere. Sy spiere se spiere het spiere. Bo-op al daardie spiere het hy ’n tatoe. En hy gaan vir ’n hele WEEK lank Zander se persoonlike lyfwag wees!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eZander se tweelingboeties dink dit is die heel beste ding wat nog OOIT met hulle gebeur het. Maar Zander is nie heeltemal seker wat op aarde hy met Max moet doen nie. Niemand anders het nog ooit ’n rofstoeier as lyfwag saamgebring skool toe nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMiskien kan Max hom help om vir Wynand Wiese op sy plek te sit. Dalk kan hy hom in sy spesiale Soebat-en-smeek-greep beetkry en hom druk tot sy oë wil uitpop. Wynand het blonde hare en blou oë, en hy lyk so onskuldig soos ’n seuntjie in ’n waspoeier-advertensie. Maar hy is ’n regte boelie. Die soort wat nie eens vir ’n rofstoeier skrik nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOngelukkig loop dinge by die skool lelik skeef.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn Max het boonop ’n geheim van sy eie ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom klim in die kryt saam met Max die rofstoeier vir ’n WILDE, WOESTE skaterlag-avontuur uit die pen van Jaco Jacobs!\u003c\/p\u003e"}
Max die Masjien

Max die Masjien

R 200.00

Hy’s rof en onbeskof ... en hy is Zander se persoonlike lyfwag! Zander het nog nooit tevore iets gewen nie. Daarom is hy heeltemal uit die veld geslaan toe hy die GROOT PRYS in ’n kompetisie wen: ’n regte egte ... ROFSTOEIER! Die stoeier se naam is Max die Masjien. Hy is rof en onbeskof. Hy het nie hare nie. Hy het nie ’n nek nie. Maar hy het s...


More Info
Meneer De Beer se Soete Droom

Hard Cover

R 90.00
{"id":1591243997295,"title":"Meneer De Beer se Soete Droom","handle":"meneer-de-beer-se-soete-droom","description":"Meneer de Beer is mal oor heuning. Wanneer jy hom soek, is hy maar op die heuningplaas. Tot op 'n dag … Die heuningplaas trek. Sonder sy heuningplaas bly daar niks vir hom in die lewe oor nie. Hy pak sy goedjies en trek ook…","published_at":"2018-09-21T14:01:28+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239710314607,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lizette Duvenhage","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Meneer De Beer se Soete Droom","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475734","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Meneer_de_Beer.jpg?v=1537586933"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Meneer_de_Beer.jpg?v=1537586933","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946267390063,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.898,"height":688,"width":618,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Meneer_de_Beer.jpg?v=1537586933"},"aspect_ratio":0.898,"height":688,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Cover_Meneer_de_Beer.jpg?v=1537586933","width":618}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Meneer de Beer is mal oor heuning. Wanneer jy hom soek, is hy maar op die heuningplaas. Tot op 'n dag … Die heuningplaas trek. Sonder sy heuningplaas bly daar niks vir hom in die lewe oor nie. Hy pak sy goedjies en trek ook…"}
Meneer De Beer se Soete Droom

Meneer De Beer se Soete Droom

R 90.00

Meneer de Beer is mal oor heuning. Wanneer jy hom soek, is hy maar op die heuningplaas. Tot op 'n dag … Die heuningplaas trek. Sonder sy heuningplaas bly daar niks vir hom in die lewe oor nie. Hy pak sy goedjies en trek ook…


More Info
{"id":1591243833455,"title":"Miesiemuis Gaan See Toe: Leer lees","handle":"plakkerpret-leer-lees-miesiemuis-gaan-see-toe","description":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.","published_at":"2018-09-21T14:01:27+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteitsboeke","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239710150767,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Francois Gilson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Miesiemuis Gaan See Toe: Leer lees","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920475659","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_gaan_See_toe.jpg?v=1537587590"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_gaan_See_toe.jpg?v=1537587590","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946332467311,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.839,"height":710,"width":596,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_gaan_See_toe.jpg?v=1537587590"},"aspect_ratio":0.839,"height":710,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_gaan_See_toe.jpg?v=1537587590","width":596}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef."}
Miesiemuis Gaan See Toe: Leer lees

Miesiemuis Gaan See Toe: Leer lees

R 80.00

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.


More Info
{"id":1591246553199,"title":"Miesiemuis Gaan Visvang: Leer lees","handle":"plakkerpret-leer-lees-miesiemuis-gaan-visvang","description":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.","published_at":"2018-09-21T14:01:46+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:46+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteitsboeke","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239722405999,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Francois Gilson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Miesiemuis Gaan Visvang: Leer lees","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660482","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_gaan_visvang.jpg?v=1537587618"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_gaan_visvang.jpg?v=1537587618","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946335318127,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.841,"height":710,"width":597,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_gaan_visvang.jpg?v=1537587618"},"aspect_ratio":0.841,"height":710,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_gaan_visvang.jpg?v=1537587618","width":597}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef."}
Miesiemuis Gaan Visvang: Leer lees

Miesiemuis Gaan Visvang: Leer lees

R 80.00

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.


More Info
{"id":1591246618735,"title":"Miesiemuis In Die Kombuis: Leer lees","handle":"plakkerpret-leer-lees-miesiemuis-in-die-kombuis","description":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.","published_at":"2018-09-21T14:01:46+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:46+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteitsboeke","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239722602607,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Francois Gilson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Miesiemuis In Die Kombuis: Leer lees","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660505","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_in_die_Kombuis.jpg?v=1537587652"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_in_die_Kombuis.jpg?v=1537587652","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946338857071,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.841,"height":710,"width":597,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_in_die_Kombuis.jpg?v=1537587652"},"aspect_ratio":0.841,"height":710,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_in_die_Kombuis.jpg?v=1537587652","width":597}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef."}
Miesiemuis In Die Kombuis: Leer lees

Miesiemuis In Die Kombuis: Leer lees

R 80.00

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.


More Info
Miesiemuis Is Siek: Leer lees

Soft Cover

R 80.00
{"id":1591246585967,"title":"Miesiemuis Is Siek: Leer lees","handle":"plakkerpret-leer-lees-miesiemuis-is-siek","description":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.","published_at":"2018-09-21T14:01:46+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:46+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteitsboeke","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239722569839,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Francois Gilson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Miesiemuis Is Siek: Leer lees","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660499","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_is_siek.jpg?v=1537587677"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_is_siek.jpg?v=1537587677","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946340659311,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.841,"height":710,"width":597,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_is_siek.jpg?v=1537587677"},"aspect_ratio":0.841,"height":710,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miesiemuis_is_siek.jpg?v=1537587677","width":597}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef."}
Miesiemuis Is Siek: Leer lees

Miesiemuis Is Siek: Leer lees

R 80.00

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.


More Info
{"id":7716158865580,"title":"Minki en haar maats (boek 1)","handle":"minki-en-haar-maats-boek-1","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMinki verjaar … en haar grootste wens word waar!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eSy kry uiteindelik haar eie hondjie. Die babahondjie is baie oulik.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMaar hoe gaan sy vir hom die perfekte naam kies?\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-10-21T12:07:13+02:00","created_at":"2023-10-21T12:07:13+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Age 6 - 8","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Pan Macmillan"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806786687148,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Minki en haar maats (boek 1)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776253104","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253104.webp?v=1697882835"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253104.webp?v=1697882835","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573762748588,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.663,"height":407,"width":270,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253104.webp?v=1697882835"},"aspect_ratio":0.663,"height":407,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253104.webp?v=1697882835","width":270}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMinki verjaar … en haar grootste wens word waar!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eSy kry uiteindelik haar eie hondjie. Die babahondjie is baie oulik.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMaar hoe gaan sy vir hom die perfekte naam kies?\u003c\/p\u003e"}
Minki en haar maats (boek 1)

Minki en haar maats (boek 1)

R 120.00

Minki verjaar … en haar grootste wens word waar! Sy kry uiteindelik haar eie hondjie. Die babahondjie is baie oulik. Maar hoe gaan sy vir hom die perfekte naam kies?


More Info
{"id":7716158931116,"title":"Minki en haar maats (boek 2)","handle":"copy-of-minki-en-haar-maats-boek-1","description":"\u003cp\u003eMinki se skool hou ’n dieredag.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy en haar maats kan nie wag om soos hulle gunstelingdiere aan te trek nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAlmal weet Natalie is mal oor ponies. Maar Danika sê ponies is vervelig.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMinki het ’n plan …\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-10-21T12:08:37+02:00","created_at":"2023-10-21T12:08:37+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Age 6 - 8","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Pan Macmillan"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806786752684,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Minki en haar maats (boek 2)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776253128","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253128.webp?v=1697882964"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253128.webp?v=1697882964","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573763240108,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.663,"height":407,"width":270,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253128.webp?v=1697882964"},"aspect_ratio":0.663,"height":407,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776253128.webp?v=1697882964","width":270}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eMinki se skool hou ’n dieredag.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy en haar maats kan nie wag om soos hulle gunstelingdiere aan te trek nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAlmal weet Natalie is mal oor ponies. Maar Danika sê ponies is vervelig.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMinki het ’n plan …\u003c\/p\u003e"}
Minki en haar maats (boek 2)

Minki en haar maats (boek 2)

R 120.00

Minki se skool hou ’n dieredag. Sy en haar maats kan nie wag om soos hulle gunstelingdiere aan te trek nie. Almal weet Natalie is mal oor ponies. Maar Danika sê ponies is vervelig. Minki het ’n plan …


More Info
Moeps die Ster

Soft Cover

R 160.00
{"id":7635455967404,"title":"Moeps die Ster","handle":"moeps-die-ster","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\"\u003eDie wêreld se mees selfgesentreerde mopshond neem aan ’n prettige fotosessie deel. Hy trek allerhande lawwe kostuums aan en dans rond – hy wil graag die ster van die dag wees. Maar dan sien die fotograaf Worsie raak. Moeps is nie juis bly daaroor dat Worsie die kollig steel nie en probeer alles om sy sterstatus terug te kry! Nog ’n lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-06-01T13:18:37+02:00","created_at":"2023-06-01T13:18:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Latest","Protea"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42592491667628,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Aaron Blabey","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Moeps die Ster","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485311737","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MoepsdieSter.jpg?v=1685618309"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MoepsdieSter.jpg?v=1685618309","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28203614306476,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":500,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MoepsdieSter.jpg?v=1685618309"},"aspect_ratio":0.8,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MoepsdieSter.jpg?v=1685618309","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\"\u003eDie wêreld se mees selfgesentreerde mopshond neem aan ’n prettige fotosessie deel. Hy trek allerhande lawwe kostuums aan en dans rond – hy wil graag die ster van die dag wees. Maar dan sien die fotograaf Worsie raak. Moeps is nie juis bly daaroor dat Worsie die kollig steel nie en probeer alles om sy sterstatus terug te kry! Nog ’n lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Moeps die Ster

Moeps die Ster

R 160.00

Die wêreld se mees selfgesentreerde mopshond neem aan ’n prettige fotosessie deel. Hy trek allerhande lawwe kostuums aan en dans rond – hy wil graag die ster van die dag wees. Maar dan sien die fotograaf Worsie raak. Moeps is nie juis bly daaroor dat Worsie die kollig steel nie en probeer alles om sy sterstatus terug te kry! Nog ’n ...


More Info
Moeps die Toeris

Hard Cover

R 160.00
{"id":7635456524460,"title":"Moeps die Toeris","handle":"moeps-die-toeris","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan\u003eMoeps gaan saam op reis, maar dit was dalk nie die beste idee om hom saam te neem nie. Oral waar dié stoute mopshond gaan, veroorsaak hy chaos! Hy sit beslis nie sy beste pootjie voor nie. Maar soos die gesegde lui: Elke hond kry sy dag ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eNog 'n lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-06-01T13:19:50+02:00","created_at":"2023-06-01T13:19:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Latest","Protea"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42592494157996,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Aaron Blabey","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Moeps die Toeris","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485311744","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MoepsdieToeris.jpg?v=1685618407"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MoepsdieToeris.jpg?v=1685618407","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28203618402476,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":500,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MoepsdieToeris.jpg?v=1685618407"},"aspect_ratio":0.8,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MoepsdieToeris.jpg?v=1685618407","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\" class=\"showmore_content\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan\u003eMoeps gaan saam op reis, maar dit was dalk nie die beste idee om hom saam te neem nie. Oral waar dié stoute mopshond gaan, veroorsaak hy chaos! Hy sit beslis nie sy beste pootjie voor nie. Maar soos die gesegde lui: Elke hond kry sy dag ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eNog 'n lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Moeps die Toeris

Moeps die Toeris

R 160.00

Moeps gaan saam op reis, maar dit was dalk nie die beste idee om hom saam te neem nie. Oral waar dié stoute mopshond gaan, veroorsaak hy chaos! Hy sit beslis nie sy beste pootjie voor nie. Maar soos die gesegde lui: Elke hond kry sy dag ...Nog 'n lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers!


More Info
Mooihoekbos: Klein Einas

Soft Cover

R 80.00
{"id":7640862720172,"title":"Mooihoekbos: Klein Einas","handle":"mooihoekbos-klein-einas","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHansie die wit hasie het seergekry... \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAl die maatjies van Mooihoekbos kom om hom te help. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOngelukkies, saamwerk, troos en vriendskap vorm die kerm van hierdie nuwe intrige in Mooihoekbos...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-14T15:31:07+02:00","created_at":"2023-06-14T15:31:07+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42608057745580,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fantasi","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Mooihoekbos: Klein Einas","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781928446606","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781928446606_1800x1800_b285ff33-7324-474b-bf68-d5086412ba2e.webp?v=1686749525"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781928446606_1800x1800_b285ff33-7324-474b-bf68-d5086412ba2e.webp?v=1686749525","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28246730735788,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.997,"height":1048,"width":1045,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781928446606_1800x1800_b285ff33-7324-474b-bf68-d5086412ba2e.webp?v=1686749525"},"aspect_ratio":0.997,"height":1048,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781928446606_1800x1800_b285ff33-7324-474b-bf68-d5086412ba2e.webp?v=1686749525","width":1045}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHansie die wit hasie het seergekry... \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAl die maatjies van Mooihoekbos kom om hom te help. \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOngelukkies, saamwerk, troos en vriendskap vorm die kerm van hierdie nuwe intrige in Mooihoekbos...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Mooihoekbos: Klein Einas

Mooihoekbos: Klein Einas

R 80.00

Hansie die wit hasie het seergekry... Al die maatjies van Mooihoekbos kom om hom te help. Ongelukkies, saamwerk, troos en vriendskap vorm die kerm van hierdie nuwe intrige in Mooihoekbos...


More Info