- Home
- Kinders: 6 tot 8 Jaar
Kinders: 6 tot 8 Jaar
Tags
- Everything in Kinders: 6 tot 8 Jaar
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Christelik
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Helene Booyens
- Jaco Jacobs
- Johan Strauss
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-fiksie
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Stories met Lesse
- Struik
- Under 6
In die Kliptyd: Ek, Petoet
R 80.00
Petoet beland in die moeilikheid wanneer een van sy uitvindsels vir baba Nien in gevaar stel. Maar dis alles goed en wel, want sy weet presies na wie om te wys!
In die Kliptyd: Klip-onderbroek
R 80.00
Petoet kry yskoud .... Hy kry die blink plan om vir hom 'n onderbroek te maak! Maar in die kliptyd is daar nie veel om 'n onderbroek van te maak nie .... Of is daar?
In die Kliptyd: Klipspeletjies
R 80.00
Die kliptyd is vervelig. Petoet, met die hulp van sy kleinboet Klippies, is vasberade om die beste speletjie ooit te ontwerp, maar hulle maak net 'n gemors daarvan. Sal Petoet 'n tikkie ruk en rol na die kliptyd kan bring?
Jason en die Boekwurm
R 100.00
Jason se ma het vir hom ’n boek gekoop. Die boek lê op die eetkamertafel. Maar Jason gaan dit beslis nie lees nie. O nee, hy het baie beter dinge om te doen. Maar dan seil ’n astrante bont wurm egter onverwags uit die boek ... en Jason word deel van ’n prettige storie-avontuur! ’n Lekker avontuurbelaaide leesboek vir beginners, met volkleur-ill...
Jasper: Krisis Op Skool
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.
Jasper: Wat 'n Diep Duik
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.
Jasper: Wat ’n Partytjie
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.
Jorsie die worsie 2: Die putponie-penarie
R 190.00
Jorsie die worsie is terug vir nog 'n avontuur in boek twee van die reeks! In hierdie opwindende storie kom Jorsie te staan teen 'n nuwe uitdaging diep onder die aarde, waar die dapper putponies ondergronds werk om goud na die oppervlakte te vervoer. Maar wanneer 'n reeks onvoorsiene voorvalle lei tot 'n katastrofiese instorting van 'n mynskag, ...
Kaleidoskoop 1: 'n Hoed Moet 'n Kop He
R 50.00
Hoed soek 'n kop, want as elke pot 'n deksel het, moet 'n hoed 'n kop he! As Buks die brak dan nie sy kop is nie ? wie is?
Kaleidoskoop 2: 'n Bek Vol Tande
R 50.00
Hendrik Hoenderhaan en Bessie Ronde-Eier ontdek 'n pienk ding wat soos 'n skulp lyk ? Die pienk ding het dan pitte, maar dit lyk nie of dit in hel veld hoort nie! Hoppie Haas werp lig op die onderwerp: Dis menstande daai, julle veldgoggas?
Kan ek vir my 'n troeteldier kry? (Dr. Seuss)
R 160.00 R 185.00
Kay en haar boetie gaan troeteldierwinkel toe. Hul pappa het gesê hul mag net één troeteldier kies om huis toe te neem. Maar watter een moet hul kies? ’n Hondjie, of katjie, of dalk ’n vis of ’n voël? In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs één diertjie te kies! ...
Kaptein Onderbroek #1: Die avonture van Kaptein Onderbroek
R 220.00
George en Harold het die grootste superheld in die geskiedenis van hulle laerskool geskep – en nou gaan hulle lewe aan hom gee! Ontmoet kaptein Onderbroek! Sy ware identiteit is só ’n groot geheim dat selfs hý nie weet wie hy is nie!Lees hierdie reeks deur dieselfde skrywer as Hondman. Skreeusnaaks en perfek vir eerste of trae lesers!
Kaptein Onderbroek #2: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette
R 220.00
George en Harold is gewoonlik verantwoordelike kinders – wanneer daar amok is, is George en Harold gewoonlik daarvoor verantwoordelik! Hierdie keer boemerang hulle jongste poets en hulle skep per ongeluk ’n hele weermag tandetoilette. Gelukkig ken hulle ’n superheld wie se onderbroekrek ’n gevaarlike wapen is. Dit lyk na nóg ’n opdrag vir Kap...
Kaptein Pipskwiek
R 150.00
In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs vlieg – hy is ’n gemaskerde superheld! Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee...
Kaptein Seeley: Kimberley se Waterwoef
R 60.00
Gigi val pardoems! in Kimberley se Groot Gat terwyl sy die diamant soek wat haar moet help om ’n gesin van haar eie te kry. Vir langer as ’n week moet sy ’n stryd om oorlewing voer. Al troos is die blonde reddingswerker, John Seeley, wat weier om tou op te gooi.
Kat kom terug (Dr. Seuss)
R 185.00
Die kat met die hoed is terug met ’n span piepklein moeilikheidmakers, en daar wag nog ’n holderstebolder avontuur op Sonja en haar boetie. Hierdie is ’n nuwe Afrikaanse uitgawe van Dr. Seuss se The Cat in the Hat Comes Back, vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en -vertaler, Jaco Jacobs.