Products
My eie Bybel
R 90.00
Hierdie klein Bybel is die ideale geskenk vir 'n klein mensie. Dit bevat 'n versameling klassieke Bybelstories, waaronder tydlose gunsteling wat geliefd is by almal, meesterlik oorvertel deur Bethan Jame sodat die kleingoed dit malik sal verstaan.
My eie Doop Bybeltjie
R 160.00
'n Pragtige geskenk om enige kleinding se doop te vier. My eie doop-Bybeltjie is ’n pragtige volkleur-boekie met 60 klassieke Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, asook gebede. Plek vir ’n familiestamboom en besonderhede oor mylpale wat ’n kleinding in die eerste lewensjaar bereik, maak dit ’n ekstra spesiale geskenk. My eie doo...
My Favourite Story Bible
R 190.00
My Favourite Story Bible contains 50 Bible stories from the Old and New Testament. This book is full of lively and fun illustrations that introduce children to God’s Word and His love for them.
My First Promise Bible
R 179.00
Learn about God’s promises and discover the greatest gift of all! God’s promises are precious gifts to our children, allowing them to grow into a lifelong relationship with God. My First Promise Bible emphasizes five core promises of God. Each of the five core promises is beautifully illustrated as a gift, making them easy for you...
My Groot Bybelstorie Knip en Plak Boek
R 150.00
Wil jy bekende Bybelstories op ’n nuwe, kraakvars manier met jou kleingoed deel? My groot Bybelstorie knip-en-plak-boek bied die antwoord! Kinders tussen 5 en 8 jaar sal vir ure besig bly deur die 48 projekte self te maak met alledaagse materiaal soos eierboksies, papierborde, strooitjies, plastiekhouertjies, papier en karton. Die krea...
My Jesus Storiebybel
R 200.00
Op soek na ’n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? My Jesus-Storiebybel is ’n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die groot storie van Jesus te vertel.Met die stories uit die Ou Testament en die Nuwe T...
My Jesus-Bybel
R 130.00
My Jesus-Bybel vertel alles oor Jesus in eenvoudige taal en met helderkleurige illustrasies. Help jou kind om Jesus te leer ken . . . Kinders hou daarvan om die stories te lees oor die Een wat vir hulle die liefste is! My Jesus-Bybel vertel alles oor Jesus in eenvoudige taal en met helderkleurige illustrasies. Met ’n stewige hardebandomslag en...
My Kreatiewe Bybel vir Meisies (Pienk)
R 400.00
My kreatiewe Bybel – vir meisies is ’n spesiale tweekleur-uitgawe van die NLV met meer as 500 illustrasies om in te kleur. Die breë kantlyne met plek vir joernaal-inskrywings en 350 woordkuns-teksverse is ideaal vir meisies wat die Bybel en hulle stiltetyd meer persoonlik wil maak. 366 kort inspirerende oordenkings spesifiek gerig om jong meisi...
My Little Book of Bible Stories
R 80.00
The beautifully illustrated book includes a selection of new and well know traditional Bible stories for children of all ages. Each story includes clear text allowing children to follow along easily.
My Little Book Of Prayers
R 80.00
The beautifully illustrated book includes a selection of new and well know traditional prayers suitable for children of all ages. Each story includes clear text allowing children to follow along easily.
My Rympies Bybel
R 225.00
Stel kleintjies bekend aan geliefde stories van die Bybel. Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus. Veertien verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike rympies wat kleuters keer op keer sal wil hoor. Elke storie en illustrasie is spesiaal vir kleuters geskep en is perfek vir voorlees en as ges...
My Slaaptyd-gebedjies
R 50.00
Help jou kindjie bid met Wendy Maartens se gebede spesiaal vir kleingoed, lieflik aangevul met illustrasies deur bekroonde illustreerder Vian Oelofsen.
NLV Geskenkbybel Roesbruin
R 85.00
Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle geskenk wees. Gewilde NLV-teks 7,5 punt lettergrootte Dubbelkolom-uitleg
NLV Geskenkbybel Rooi en Swart

NLV Geskenkbybel Seeblou

NLV Geskenkbybel Swart