Products
Klein Beertjie: Ontdek God se Skepping
R 35.00
Het jou kind jou al ooit gevra waar diere vandaan kom, of hoekom daar wolke in die lug is? Trek jou kleinding nader en vertel vir hom of haar hoe God die lug, see, berge, strande en alles in die heelal geskep het!In Klein Beertjie ontdek God se skepping vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie hoe God alles in die heelal geskep het soos Genesis 1 on...
Klein Beertjie: Ontmoet vir Baba Jesus
R 35.00
Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is! In Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom. Hierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges ...
Klein Beertjie: Praat die Waarheid
R 35.00
Dit is vir baie kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is dit baie belangrik om kinders te leer om altyd die waarheid te praat, maak nie saak hoe moeilik dit is nie. Klein Beertjie praat die waarheid is ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te...
Klein Beertjie: Sê vir God dankie
R 35.00
Wil jy graag ’n gesindheid van dankbaarheid by jou kind vestig? Hierdie pragtige storie is die perfekte manier om vir kinders te wys hoeveel vreugde ons kan ervaar wanneer ons dankie sê vir God.In Klein Beertjie sê vir God dankie vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die storie van Petrus en Johannes wat ’n man genees het, en hoe hierdie man op ’...
Klein Beertjie: Vergewe 'n Vriend
R 35.00
Ons almal moet soms iemand vergewe – of het self vergifnis nodig. Help jou kleinding verstaan hoe belangrik vergifnis is – vir onsself, maar ook vir God. In Klein Beertjie vergewe ’n vriend vertel Pappa Beer vir Klein Beertjie die Bybelse verhaal van hoe Josef sy broers vergewe het – en hulle het iets gedoen wat baie erger was as om hom iets lel...
Klein Beertjie: Vertrou op God
R 35.00
Kinders kry soms nagmerries en word bang vir die donker. Dan het hulle die versekering nodig dat hulle veilig is omdat God altyd by hulle is. Klein Beertjie vertrou op God sal kleingoed help om hulle vrees in die nag te oorkom wanneer hulle leer van Josua en Kaleb, twee dapper spioene in die Bybel. Hulle het God vertrou om hulle veilig te hou – ...
Kom Speel & Leer Bybel
R 80.00
Klim binne in die Bybel saam met Sammy en Amy! Kom speel en leer terwyl jy elkeen van jou gunsteling Bybelstories ervaar asof jy self deel is van die avontuur! Jy kan selfs vir Mamma en Pappa en Ouma en oupa saamnooi!
Kyk Mooi Bybelstories
R 150.00
Wat kan jy alles raaksien? Vestig ’n liefde vir die Bybel by jou kinders terwyl hulle versteekte voorwerpe in die kleurvolle illustrasies van Kyk mooi Bybelstories soek. Dié boekie stel kinders tussen 3 en 6 jaar voor aan 6 bekende Bybelstories en moedig hulle aan om spesifieke hoeveelhede voorwerpe, diere en mense in elke storie te so...
Leef vir Jesus
R 50.00
’n Avontuurverhaal wat kinders leer van die vrug van die Gees en hoe om dit elke dag uit te leef. Die tweeling Chris en Joy is op ’n nuwe missie! Saam met Gracie, hulle beagle, gaan hulle op ongelooflike avontuurreise om meer van die vrug van die Gees te leer. Soos in Skyn vir Jesus, ontdek Chris en Joy ’n geheime deur na die land van Lig. In ...
Leer ons Bid (Ons Vader-gebed vir Kinders)
R 40.00
Leer jou kind die Ons Vader-gebed stap vir stap. Hierdie pragtig geïllustreerde boek stel die Ons Vader-gebed bekend aan kinders en laat dit vir hulle betekenis kry. Die boek moedig kinders aan om na te dink oor die leiding wat die Ons Vader-gebed vir ons bied. Dit sal hulle ook herinner aan die wonderlike belofte dat Jesus, ons Koning, luister ...
Lekker saamlees Bybelstories en Jesus - Liedjies
R 120.00
Hierdie is 'n versameling Bybelstories wat gepaard gaan met 'n kosbare keur uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders.
Mini Oordenkings vir Kinders
R 60.00
In ’n wêreld vol boelies en vergelyking op sosiale media, is dit vandag baie belangrik dat kinders besef hoe kosbaar hulle vir God is – net soos hulle is. Die 180 kort dagstukke in Mini-oordenkings vir kinders is geskryf asof God self met die kind praat. Elke dagstuk bevat ’n kernvers, ’n bemoedigende boodskap van God en ’n geb...
My Eerste Beloftebybel
R 190.00
God se beloftes is kosbare geskenke wat kinders help om God te leer ken en ‘n lewenslange verhouding met Hom te vorm. My Eerste Beloftebybel fokus op vyf van God se kernbeloftes.Om hierdie kernbeloftes toeganklik vir die kind te maak, word elkeen as ‘n pragtige geskenk geÏllustreer. Aan die hand van die beloftes kan die klei...
My Eerste Bybel
R 235.00
My eerste Bybel bestaan 43 Ou en Nuwe Testamentverhale vertel deur Wendy Maartens, spesiaal vir kinders tussen 0 en 3 jaar oud. Die kunswerk is tydloos, maar helder en mooi en dit sal klein kindertjies bekoor. Die teks is kort en in maklik verstaanbare taal. Die verhale is so gekies om die kern van die Evangelie vir kleintjies te kan oordra.
My Eerste Bybelstorieboek
R 190.00
My eerste Bybelstorieboek bevat 30 bekende Bybelverhale wat in maklik verstaanbare taal weergegee word. Elke verhale beklemtoon God se verlange om ’n verhouding met sy kinders te hê. Die pragtige illustrasies en verhale sal jong lesers se aandag vasvang en bevat ’n kort gebed en vrae om oor na te dink. My eerste Bybelstorieboek is perfek vir ...
My Eerste Gebede
R 95.00
Hierdie eerste gebedeboek vir kinders wil kleingoed leer hoe om hulle lewe met God te deel. Die eerste stap is om te besef dat God hulle Hemelse Vader is wat baie lief is vir hulle en wil hê dat hulle moet Hom leer ken. Die eenvoudige, pragtig geïllustreerde gebede sal kinders help om nader aan God te kom, om Hom te prys en vir Hom dankie te sê...