Products
Sprokie-Perde 3: Krulkop die Feeperdjie
R 80.00
Daar's groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle Feekoningin se goue koets gaan trek. Krulkop wil so graag gekies word, maar sy is nie so sierlik en elegant soos die ander feeperde nie. Haar droom lyk buite bereik...
Sprokie-Perde 4: Sprankel die Seeperdjie
R 80.00
Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil so graag 'n ander seeperdjie ontmoet, 'n maatjie net soos sy. Sy begin in die wye oseaan na 'n seeperd-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy 'n vis-nar help...
Sprokie-Perde Omnibus
R 220.00
Ontmoet vir Aandster, Sprakel, Krulkop en Vonkel in hierdie vier pragsprokies vol vriendskap en avontuur.
Sprokies met Lesse - Aspoestertjie se balletskoene
R 60.00
Aspoestertjie wil baie graag by die dorp se nuwe dansskool gaan lesse neem, maar sy het nie balletskoene nie. Sal haar droom ooit waar word? Met hierdie oorpronklike storie oor Aspoestertjie kan kinders van omgee leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en ’n aktiwiteit om saam met kinders te doen.
Sprokies met Lesse - Sneeuwitjie, die Sokkerster
R 60.00
Sneeuwitjie is een van die beste spelers in die dorp se sokkerspan. Maar daar is een probleem: Sy wil al die doele self aanteken. Hoe kan sy ’n beter spanspeler word? Met hierdie oorpronklike storie oor Sneeuwitjie kan kinders van spanwerk leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en ’n aktiwiteit om saam met kinders te doen.
Sprokies met Lesse - Word wakker, Doringrosie!
R 60.00
Doringrosie het ’n nuwe ponie genaamd Prins, maar dis harde werk om ’n troeteldier te hê, en Doringrosie is partykeer ’n bietjie lui. Op ’n nag hardloop Prins weg en Doringrosie weet nie of hy gaan terugkom nie. Met hierdie oorpronklike storie oor Doringrosie kan kinders van verantwoordelikheid leer. Die boek bevat ook besprekingspunte e...
Sprokies met Lesse: Jan breek die boontjierank! 'n Storie oor Eerlikheid
R 60.00
Jan hou baie van boomklim, maar hy mag nie in die nuwe boontjierank in hulle tuin opklim nie. Sal hy die versoeking kan weerstaan wanneer die boontjieranke hoog in die lug op groei? Met hierdie oorspronklike sprokie oor Jan kan kinders van eerlikheid leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en ’n aktiwiteit om saam met kinders te doen.
Stalmaats 21: Tweede kans
R 70.00
Die laaste boek in hierdie supergewilde perdereeks! Al die Stalmaats-ruiters is in rep en roer oor die nuus dat 'n nuwe ryskool op die dorp oopmaak. Josh, die eienaar se seun, is boonop saam met Anri, Megan en Karen in die klas en hy probeer almal ompraat om Hoefslae 'n kans te gee. Anri en die res van die Stalmaats is baie lojaal aan die D...
Stalmaats Omnibus 1
R 280.00
Die gewildste perdestories in Afrikaans!Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus!Anri se lewe word onverwags op sy kop gekeer toe haar pa verplaas word en hulle moet verhuis. Sy mis haar beste maat en haar ou ryskool. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee ruiters by ha...
Stalmaats Omnibus 2
R 280.00
Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Of hulle nou aan ’n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandel...
Stalmaats Omnibus 3
R 280.00
Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in 'n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Jon...
Stalmaats Omnibus 4
R 280.00
Die laaste vyf immergewilde Stalmaats-boeke is ook nou in ’n lekkerlees-omnibus beskikbaar! Kom word vir oulaas deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: Wegholrit Anri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor...
Stalmaats: Afskeidsrit
R 70.00
Daar le 'n besige tyd vir Anri en die ander Stalmaats voor. Dit is amper die einde van die jaar en die eksamen is om die draai. By die ryskool reel oom Dewald en tannie Maja 'n spesiale afskeidsrit en Anri-hulle besluit om iemand te verras. Boonop moet hulle help om 'n spesiale "akteur" vir haar boetie se kleuterskoolkonsert af te rig. Maar dan ...
Stalmaats: Anri se Plan
R 70.00
Anri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek. Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle. Anri-hulle besluit om 'n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reël. Maar dan gebeur ’n aaklige ding ... Is Nomhle regtig skuldig? Sal die drie Stalmaats betyds kan uit...
Stalmaats: Die Beroemde Ruiter
R 70.00
In die vyfde boek in die Stalmaats-reeks, is Anri-hulle baie opgewonde. Die tiener-ster Victor Brink gaan die Dagbreek-ryskool besoek om sy nuwe musiekvideo te verfilm. En dis nie al nie ... iemand gaan boonop die kans kry om saam met Victor in die video te wees! Die katterige Vinette gaan seker maak sy kry die rol!
Stalmaats: Gevaar op Dagbreek
R 70.00
Daar is 'n nuwe ruiter by die Dagbreek-ryskool. Anri, Megan en Karen is opgewonde om maats te maak met Suné. Maar hoekom tree sy partykeer so vreemd op? Hoe beter Anri die nuwe meisie leer ken, hoe meer is sy oortuig dat iets nie heeltemal pluis is nie...