Products
Kinderland
R 200.00
Kinderland is 'n pragtige kinderboek met 21 bekende en onbekende stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van 'n reeks van ses bundels, onder andere Kammaland, Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan jong kinders en s...
Kinders Se Spinnekoppe Van Suider Afrika
R 200.00
Hoe goed kan spinnekoppe sien? Verken die wonderlike wereld van Suider-Afrika se spinnekoppe- hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as was jy dink! Hierdie stampvol boek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm.
Kinders se voël van Suider-Afrika
R 200.00
Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens groo...
Kinkels en keuses 3: Die maniese muskietmoles
R 175.00
WJ, his sister Mindie, and their best friend Raj, want to dress up in something extraordinary for the school's costume day at the end of Book Week. They have to dress up like characters from their favorite book and decide on The Three Musketeers. But when they come across the perfect accessories for their costumes in a strange antique shop, thin...
Klank en Vibrasies
R 70.00
Klank en vibrasies stel die leser bekend aan die belangrikheid van klank in ons daaglikse lewens. Vind uit oor hoe dit gemaak en waargeneem word, leer oor enkele ongewone gebruike van klank en ontdek hoe dit opgeneem en gereproduseer kan word.
Klankboek: Baba Diertjies
R 295.00
Leer alles oor baba diertjies in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien dieregeluide en maklik om te gebruik sleutels.
Klankboek: Gelukkige Olifant
R 100.00
Trompetter! Trompetter! Olifant is mal daaroor om sy ore te swaai, in die water rond te plas en sy oerwoudvriende te laat lag! Met 'n prettige klankknoppie wat kinders graag sal wil druk, is hierdie boek perfek vir 'n lawaaierige storietyd!
Klankboek: Gemmer die Kat
R 90.00
Miaau! Miaau! Gemmer wil die rooi bal vang, maar dit hop oral rond! Wie sal haar help om die bal te kry? Druk die knoppie om dié storietyd in groot pret te verander!
Klankboek: In die Dorp
R 80.00
Kom deel in die pret en ontdek die klanke wat hierdie dorp lewe gee! Hierdie vroeë leerboek is 'n prettige en doeltreffende manier om kinders van woorde en klank in 'n dorp te leer.
Klankboek: Mooi Meermin
R 100.00
Swiep swiep! Verken die seebodem saam met Ella die meermin terwyl sy die perfekte geskenk vir haar beste vriendin soek! Met 'n prettige klankknoppie wat kinders graag sal wil druk, is hierdie boek perfek vir 'n lawaaierige storietyd!
Klankboek: My Vrolike Huis
R 80.00
Kom deel in die pret en ontdek die klanke wat hierdie vrolike huis lewe gee! Hierdie vroeë leesboek is 'n prettige en doeltreffende manier om kinders van alles en nog wat in die huis te leer.
Klankboek: Ongelooflike Diere
R 295.00
Leer alles en nog meer oor ongelooflike diere in hierdi raserig, prettige boek. Met 10 maklik om te gebruik klankknoppies wat kinders graag sal wil druk, is hierdie boek die perfekte manier om die grootste, vinnigste en vreemdste kreature in die wereld te ontdek.
Klankboek: Ronnie die Rooi Vliegtuig
R 90.00
Wroem Wroem! Ronnie, die rooi vliegtuig is gereed om sy passasiers na Skonskyneiland toe te neem. Gaan hy betyds op die eiland aankom? Druk die knoppie om die storietyd in groot pret te verander!
Klankboek: Stampie die Dinosourus
R 90.00
Stamp Stamp! Stampie Dinosourus probeer om sag te loop, maar sy pote stamp oral waar hy gaan. Druk die knoppie om die storietyd in groot pret te verander.
Klankboek: Toeter die Polisiemotor
R 90.00
Piee-poh! Toeter, die polisiemotor, het 'n belangrike opdrag gekry! Sal hy dit kan uitvoer? Druk die knoppie om die storietyd in groot pret te verander!
Klankboek: Toweragtige Eenhoring
R 100.00
Runnik Runnik! Sluit aan by Botterblom en al haar feetjievriendinne terwyl hulle 'n speletjie probeer vind wat almal altyd kan speel. Met 'n prettige klankknoppie wat kinders graag sal wil druk, is hierdie boek perfek vir 'n lawaaierige storietyd!