Products
My Liefste Vader
R 130.00
As ouer het jy seker al ’n duisend stories gehoor oor die karakter van die goeie Koning. Nou kan Sy groot liefde vir jou kind ontdek! Die bekroonde sanger Chris Tomlin en Pat Barrett van Housefires het hande gevat om hierdie boodskap by ouers en hul kleingoed tuis te bring in. My liefste Vader. Hulle vertel die storie van ’n jong beertjie, Tuck...
My maats kom kuier!
R 180.00
Hou die beste oorslaappartytjies ooit! Net een ding is lekkerder as ’n uitslaapaand, en dit is om een te beplan. Met alles van speletjies en vasvrae tot bederf-idees en middernagfeeste sal jou idees nooit opraak met My maats kom kuier! nie. My maats kom kuier! is propvol aktiwiteite, temas en dinge om te maak wat jou maats vir dae aan die praa...
My Mooiste Sprokies
R 250.00
'n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huis van lekkers, en sewe klein bokkies … Welkom in die wonderland van sprokies en towerkrag!
My Oulike omnibus met Avontuurstories
R 75.00
Hierdie boek bevat pragtige geillustreerde avontuurstories, wat spesiaal vir jong kinders geskryf is. Elke storie is maklik leesbaar en beloof om groot vermaak te verskaf.
My Oulike omnibus met Eenhoringstories
R 75.00
Hierdie boek bevat pragtige geillustreerde eenhoringstories, wat spesiaal vir jong kinders geskryf is. Elke storie is maklik leesbaar en beloof om groot vermaak te verskaf.
My Oulike omnibus met Feetjiestories
R 75.00
Hierdie boek bevat pragtige geillustreerde feetjiestories, wat spesiaal vir jong kinders geskryf is. Elke storie is maklik leesbaar en beloof om groot vermaak te verskaf.
My Oulike omnibus met Plaasstories
R 75.00
Hierdie boek bevat pragtige geillustreerde plaasstories, wat spesiaal vir jong kinders geskryf is. Elke storie is maklik leesbaar en beloof om groot vermaak te verskaf.
My Oulike omnibus met stories vir Dogters
R 75.00
Hierdie boek bevat pragtige geillustreerde stories vir dogters, wat spesiaal vir jong kinders geskryf is. Elke storie is maklik leesbaar en beloof om groot vermaak te verskaf.
My Ouma is 'n Film-ster
R 160.00
Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n rooi sportmotor rond. Sy is gedurig in die koerante en tydskrifte. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente.Toe Ouma boonop 'n rol in 'n nuwe fliek losslaan, is Rikus baie opgewonde. Maar 'n filmstel kan soms 'n ge...
My Ouma is 'n Rock-ster
R 160.00
Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en rits in ‘n bloedrooi sportmotor rond! Maar om die kleinseun te wees van die beroemde ouma in die land, kan partykeer gevaarlik wees…
My pappa is vol aapstreke
R 80.00
My pappa is . . . 'n BERG van 'n beer, 'n stoute krokodil, 'n draaierige, swaaierige seekat en 'n lawwe aapstert! Maar eintlik is hy net my LIEFSTE PAPPA. Hierdie pragtige prenteboek oor pa's soos gesien deur die oe van hulle kinders bring hulde aan pa's van alle soorte, waar hulle ook mag wees!
My reënboogboek 2+ jaar Boek 1
R 95.00
Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 2+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!
My reënboogboek 2+ jaar Boek 2
R 95.00
Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 2+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!
My reënboogboek 3+ jaar Boek 1
R 95.00
Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 3+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak! ...
My reënboogboek 3+ jaar Boek 2
R 95.00
Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 3+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak! ...
My Ruimte Atlas
R 145.00
Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto's oor die ruimte. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van verskeie aspekte, onder andere planete en sterre. Maak reg vir 'n reis na die ruimte!