Spend over R500 to qualify for free delivery!

Products

Sort by:
Filter
Vind Uit! Ingenieurswese

Soft Cover

R 130.00
{"id":2208793133167,"title":"Vind Uit! Ingenieurswese","handle":"vind-uit-ingenieurswese","description":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIngenieurswese\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die fassinerende wêreld van ingenieurswese. Vind uit hoe konsepte soos hefbome, katrolle, wiele en asse werk, en hoe tegnieke mettertyd verander en ontwikkel het. Ontdek asemrowende ingenieursprestasies regdeur die geskiedenis, van koetse uit Antieke Egipte tot die bou van die Eiffeltoring - en vind meer uit oor die ingenieurs wat dit gebou het. Hierdie boek dek onderwerpe soos stoomenjins, vuurpyltegnologie, vliegmasjiene, brûe, geboue, robotte en veel meer.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T05:12:09+02:00","created_at":"2019-04-28T05:12:09+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655605153903,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Emily Hunt","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vind Uit! Ingenieurswese","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":238,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799389753"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vind_Uit_Ingenieurswese.jpg?v=1556421281"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vind_Uit_Ingenieurswese.jpg?v=1556421281","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIngenieurswese\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die fassinerende wêreld van ingenieurswese. Vind uit hoe konsepte soos hefbome, katrolle, wiele en asse werk, en hoe tegnieke mettertyd verander en ontwikkel het. Ontdek asemrowende ingenieursprestasies regdeur die geskiedenis, van koetse uit Antieke Egipte tot die bou van die Eiffeltoring - en vind meer uit oor die ingenieurs wat dit gebou het. Hierdie boek dek onderwerpe soos stoomenjins, vuurpyltegnologie, vliegmasjiene, brûe, geboue, robotte en veel meer.\u003c\/p\u003e"}
Vind Uit! Ingenieurswese

Vind Uit! Ingenieurswese

R 130.00

Wat wil jy graag uitvind?   Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...


More Info
Vind Uit! Kodering

Soft Cover

R 130.00
{"id":2208789921903,"title":"Vind Uit! Kodering","handle":"vind-uit-kodering","description":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKodering\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die verstommende krag van rekenaarprogrammering en hoe dit alles om ons beïnvloed. Leer hoe ons kode gebruik, hoe rekenaars kode inter-preteer, en vind meer uit oor die geskiedenis van kodering - van Ada Lovelace en vroeë programmeringstale tot vandag se Python en Scratch en baanbrekers soos Steve Jobs en Mark Zuckerberg. Loer binne-in 'n rekenaar, leer meer oor die internet, toeps en speletjies, en vind uit hoe jy kan leer kodeer.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T04:56:59+02:00","created_at":"2019-04-28T04:56:59+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655589589103,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"James Floyd Kelly","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vind Uit! Kodering","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":238,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799389746"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vind_Uit_Kodering.jpg?v=1556420426"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vind_Uit_Kodering.jpg?v=1556420426","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKodering\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die verstommende krag van rekenaarprogrammering en hoe dit alles om ons beïnvloed. Leer hoe ons kode gebruik, hoe rekenaars kode inter-preteer, en vind meer uit oor die geskiedenis van kodering - van Ada Lovelace en vroeë programmeringstale tot vandag se Python en Scratch en baanbrekers soos Steve Jobs en Mark Zuckerberg. Loer binne-in 'n rekenaar, leer meer oor die internet, toeps en speletjies, en vind uit hoe jy kan leer kodeer.\u003c\/p\u003e"}
Vind Uit! Kodering

Vind Uit! Kodering

R 130.00

Wat wil jy graag uitvind?   Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...


More Info
Vind Uit! Robotte

Soft Cover

R 130.00
{"id":2208789332079,"title":"Vind Uit! Robotte","handle":"vind-uit-robotte","description":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRobotte\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die mees fantastiese supercool tegnologie. Hierdie boek is propvol asemrowende feite oor kinder-uitvinders, robotte met gevoelens, robot-speelgoed en -speletjies, mensagtige robotte en veel meer. Vind uit hoe en waarom robotte gemaak word, hoe hulle mense tans help, en hoe hulle ons in die toekoms gaan help. Ontdek hoe rekenaars robotte ontwikkel en bou, en hoe ingenieurs robotte met spesifieke vermoëns ontwerp, byvoorbeeld om te loop, spring, Mars te verken of ploftoestelle skadeloos te stel.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T04:52:21+02:00","created_at":"2019-04-28T04:52:21+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655586050159,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nathan Lepora","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vind Uit! Robotte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":240,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799389739"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vind_Uit_Robotte.jpg?v=1556420097"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vind_Uit_Robotte.jpg?v=1556420097","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRobotte\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die mees fantastiese supercool tegnologie. Hierdie boek is propvol asemrowende feite oor kinder-uitvinders, robotte met gevoelens, robot-speelgoed en -speletjies, mensagtige robotte en veel meer. Vind uit hoe en waarom robotte gemaak word, hoe hulle mense tans help, en hoe hulle ons in die toekoms gaan help. Ontdek hoe rekenaars robotte ontwikkel en bou, en hoe ingenieurs robotte met spesifieke vermoëns ontwerp, byvoorbeeld om te loop, spring, Mars te verken of ploftoestelle skadeloos te stel.\u003c\/p\u003e"}
Vind Uit! Robotte

Vind Uit! Robotte

R 130.00

Wat wil jy graag uitvind?   Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...


More Info
Vind Uit! Wetenskap

Soft Cover

R 130.00
{"id":2208790708335,"title":"Vind Uit! Wetenskap","handle":"vind-uit-wetenskap","description":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeer wat die verskil tussen atome, molekules, mengsels en verbindings is; vind uit hoe plante werk; en sien die watersiklus in aksie. Hierdie boek gaan beslis jou volgende skoolprojek vir Natuurwetenskap inspireer, en dit ver-duidelik presies wat wetenskap is en hoe dit werk. Vind uit waaruit materie bestaan, hoe die voedselketting inmekaarsteek, en hoe die weer werk. Ontdek hoe elektrisiteit en magnetisme ons alledaagse lewe beïnvloed. En doen jou eie eksperimente om die inligting te laat lewe kry!\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T05:02:36+02:00","created_at":"2019-04-28T05:02:36+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655594668143,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Emily Grossman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vind Uit! Wetenskap","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":238,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799389708"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vind_Uit_Wetenskap.jpg?v=1556420655"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Vind_Uit_Wetenskap.jpg?v=1556420655","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLeer wat die verskil tussen atome, molekules, mengsels en verbindings is; vind uit hoe plante werk; en sien die watersiklus in aksie. Hierdie boek gaan beslis jou volgende skoolprojek vir Natuurwetenskap inspireer, en dit ver-duidelik presies wat wetenskap is en hoe dit werk. Vind uit waaruit materie bestaan, hoe die voedselketting inmekaarsteek, en hoe die weer werk. Ontdek hoe elektrisiteit en magnetisme ons alledaagse lewe beïnvloed. En doen jou eie eksperimente om die inligting te laat lewe kry!\u003c\/p\u003e"}
Vind Uit! Wetenskap

Vind Uit! Wetenskap

R 130.00

Wat wil jy graag uitvind?   Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret ni...


More Info
Viskos!

Soft Cover

R 135.00
{"id":2190505934959,"title":"Viskos!","handle":"viskos","description":"\u003cspan\u003eWat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met 'n plan om 'n ramp te voorkom ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Skreeusnaakse storie vir beginnerlesers, in maklik verstaanbare taal geskryf, met prettige volkleur-illustrasies deur die talentvolle Zinelda McDonald.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T19:05:00+02:00","created_at":"2019-04-03T19:05:00+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526954348655,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Zinelda Mcdonald","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Viskos!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":900,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799373943"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Viskos.jpg?v=1554311187"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Viskos.jpg?v=1554311187","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eWat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met 'n plan om 'n ramp te voorkom ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Skreeusnaakse storie vir beginnerlesers, in maklik verstaanbare taal geskryf, met prettige volkleur-illustrasies deur die talentvolle Zinelda McDonald.\u003c\/p\u003e"}
Viskos!

Viskos!

R 135.00

Wat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...   Daar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI! Kort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een ...


More Info
Volmaan: Omnibus

Soft Cover

R 180.00
{"id":1669015699567,"title":"Volmaan: Omnibus","handle":"volmaan-omnibus","description":"\u003cp\u003e’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:40+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:40+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643958383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Volmaan: Omnibus","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799380798"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Volmaan.jpg?v=1538813214"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Volmaan.jpg?v=1538813214","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek.\u003c\/p\u003e"}
Volmaan: Omnibus

Volmaan: Omnibus

R 180.00

’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie. Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maa...


More Info
Wegholrit

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":2182587285615,"title":"Wegholrit","handle":"wegholrit","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAnri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorlê. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen, voor dit te laat is ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:22:16+02:00","created_at":"2019-03-24T21:10:16+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468758675567,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wegholrit","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":33,"compare_at_price":11000,"inventory_management":null,"barcode":"9780799366693"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wegholrit.jpg?v=1553454712"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wegholrit.jpg?v=1553454712","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAnri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorlê. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen, voor dit te laat is ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Wegholrit

Wegholrit

R 70.00 R 110.00

Anri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorlê. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen, voor dit te laat is ...


More Info
{"id":2210725396591,"title":"Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!","handle":"woord-slim-prettige-woordspeletjies-vir-kinders","description":"\u003cspan\u003eWord speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVan die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Woordsoekblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Spelspeletjies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Letterblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Kriptogramme en ander briljante breinboelies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult - hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-30T12:10:09+02:00","created_at":"2019-04-30T12:10:09+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20666511458415,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799393156"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wo_o_rd_slim.jpg?v=1556619205"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wo_o_rd_slim.jpg?v=1556619205","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eWord speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVan die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Woordsoekblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Spelspeletjies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Letterblokke\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Kriptogramme en ander briljante breinboelies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult - hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.\u003c\/p\u003e"}
Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!

Wo(o)rd slim - Prettige woordspeletjies vir kinders!

R 80.00

Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!   Van die aktiwiteite in hierdie boe...


More Info
Zackie Mostert: Omnibus 1

Soft Cover

R 165.00
{"id":1669015732335,"title":"Zackie Mostert: Omnibus 1","handle":"zackie-mostert-omnibus-1","description":"\u003cp\u003eVyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om ’n superheld te word of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het dié gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwêreld gebring, en duisende aanhangers gekry.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWord deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven – en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Vir die heel eerste keer verskyn vyf van\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eZackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus: 1. Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie 2. Zackie Mostert en die (Byna) Baie Briljante Idee 3. Zackie Mostert en die super-aaklige soen 4. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar 5. Zackie Mostert en die spokerige storie\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:40+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:40+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16500,"price_min":16500,"price_max":16500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643991151,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Zackie Mostert: Omnibus 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16500,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799389449"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/zackie_mostert_omnibus_1.jpg?v=1538813373"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/zackie_mostert_omnibus_1.jpg?v=1538813373","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eVyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om ’n superheld te word of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het dié gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwêreld gebring, en duisende aanhangers gekry.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWord deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven – en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Vir die heel eerste keer verskyn vyf van\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eZackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus: 1. Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie 2. Zackie Mostert en die (Byna) Baie Briljante Idee 3. Zackie Mostert en die super-aaklige soen 4. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar 5. Zackie Mostert en die spokerige storie\u003c\/p\u003e"}
Zackie Mostert: Omnibus 1

Zackie Mostert: Omnibus 1

R 165.00

Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om ’...


More Info
Zackie Mostert: Omnibus 2

Soft Cover

R 165.00
{"id":3923750551663,"title":"Zackie Mostert: Omnibus 2","handle":"zackie-mostert-omnibus-2","description":"\u003cspan\u003eVyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGranaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, grillerige wurmkoekies bak om by die skool te verkoop of 'n klomp meisies baie, baie vies maak - waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het dié gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwêreld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven - en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort op die hakke van die eerste omnibus, verskyn nog vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e6. Zackie Mostert druk 'n drie\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e7. Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e8. Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e9. Zackie Mostert en die meisiemoles\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e10. Zackie Mostert en die baie beroemde hond\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-07-04T11:18:39+02:00","created_at":"2019-07-04T11:18:39+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16500,"price_min":16500,"price_max":16500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29366480306287,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Zackie Mostert: Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16500,"weight":453,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799389456"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Zackie_Mostert_omnibus_2.jpg?v=1562232006"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Zackie_Mostert_omnibus_2.jpg?v=1562232006","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eVyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGranaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, grillerige wurmkoekies bak om by die skool te verkoop of 'n klomp meisies baie, baie vies maak - waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het dié gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwêreld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven - en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort op die hakke van die eerste omnibus, verskyn nog vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e6. Zackie Mostert druk 'n drie\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e7. Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e8. Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e9. Zackie Mostert en die meisiemoles\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e10. Zackie Mostert en die baie beroemde hond\u003c\/p\u003e"}
Zackie Mostert: Omnibus 2

Zackie Mostert: Omnibus 2

R 165.00

Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus!     Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, grillerige wurmkoekies ...


More Info
Zackie Mostert: Omnibus 3

Soft Cover

R 165.00
{"id":3880774467695,"title":"Zackie Mostert: Omnibus 3","handle":"zackie-mostert-omnibus-3","description":"\u003cspan\u003eVyf keer meer Zackie-pret! Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou die allervreeslikste stinkbomme maak, sy lyf speurder hou of per ongeluk die buurvrou se kat Groenland toe pos - waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het dié gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwêreld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven - en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Kort op die hakke van die vorige omnibusse, verskyn nog vier van Zackie se lawwe avonture EN Zackie se groot grapboek saam in een briljante, bekostigbare omnibus:\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Zackie Mostert en die katkrisis Party katte is oulik en spelerig en hou daarvan om gevryf te word. Mevrou Langenhoven se kat, Katinka, is NIE een van daardie katte nie. Maar toe mevrou Langenhoven vir Zackie en Vincent vra om na Katinka te kyk, stem hulle in, want hulle het dringend ekstra sakgeld nodig. Hoe moeilik kan dit nou wees om 'n kat op te pas ...?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Zackie Mostert en die vreeslike verjaardag Zackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan 'n BAIE SPESIALE partytjie. Dit gaan 'n GROOT verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou - en hy gaan seker maak daar is NIEMAND by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis OORLOG!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Zackie Mostert en die super-stinkbom Zackie hou nie juis van sing nie ... maar die skoolkoor gaan binnekort op 'n FANTASTIESE kamp. Daarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Kort voor lank begin Anton, die skoolboelie, hulle egter terg. En boonop vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd as die koorkamp ... Die koor was 'n VROT idee! Maar dan maak Zackie en Vincent onverwags nuwe vriende - en hulle kry 'n plan om Anton 'n les te leer ... 'n Baie STINK plan!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Zackie Mostert en die slim speurder Die hele skool is in REP EN ROER. Die beroemde sangeres Jenny Jay gaan 'n konsert by die skool hou ... en sy gaan haar nuutste MUSIEKVIDEO daar kom verfilm! Maar dan verdwyn die sangeres se baie duur halssnoer. En iemand dink Zackie se beste vriend, Vincent, het dit gevat ... Zackie besluit hy gaan sy lyf SPEURDER hou om Vincent se onskuld te bewys! - Zackie Mostert se Groot Grapboek Zackie en sy beste vriend, Vincent, het besluit om 'n boek propvol grappe bymekaar te maak. Lê van die lag met Zackie en Vincent se gunsteling-grappe! Meer as 200 grappies wat jou lekker sal laat skater.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-07-02T10:01:50+02:00","created_at":"2019-07-02T10:01:50+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16500,"price_min":16500,"price_max":16500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29234376048751,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Zackie Mostert: Omnibus 3","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16500,"weight":452,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799391152"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Zackie_Mostert_omnibus_3.jpg?v=1562054643"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Zackie_Mostert_omnibus_3.jpg?v=1562054643","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eVyf keer meer Zackie-pret! Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou die allervreeslikste stinkbomme maak, sy lyf speurder hou of per ongeluk die buurvrou se kat Groenland toe pos - waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het dié gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwêreld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven - en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Kort op die hakke van die vorige omnibusse, verskyn nog vier van Zackie se lawwe avonture EN Zackie se groot grapboek saam in een briljante, bekostigbare omnibus:\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Zackie Mostert en die katkrisis Party katte is oulik en spelerig en hou daarvan om gevryf te word. Mevrou Langenhoven se kat, Katinka, is NIE een van daardie katte nie. Maar toe mevrou Langenhoven vir Zackie en Vincent vra om na Katinka te kyk, stem hulle in, want hulle het dringend ekstra sakgeld nodig. Hoe moeilik kan dit nou wees om 'n kat op te pas ...?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Zackie Mostert en die vreeslike verjaardag Zackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan 'n BAIE SPESIALE partytjie. Dit gaan 'n GROOT verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou - en hy gaan seker maak daar is NIEMAND by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis OORLOG!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Zackie Mostert en die super-stinkbom Zackie hou nie juis van sing nie ... maar die skoolkoor gaan binnekort op 'n FANTASTIESE kamp. Daarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Kort voor lank begin Anton, die skoolboelie, hulle egter terg. En boonop vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd as die koorkamp ... Die koor was 'n VROT idee! Maar dan maak Zackie en Vincent onverwags nuwe vriende - en hulle kry 'n plan om Anton 'n les te leer ... 'n Baie STINK plan!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Zackie Mostert en die slim speurder Die hele skool is in REP EN ROER. Die beroemde sangeres Jenny Jay gaan 'n konsert by die skool hou ... en sy gaan haar nuutste MUSIEKVIDEO daar kom verfilm! Maar dan verdwyn die sangeres se baie duur halssnoer. En iemand dink Zackie se beste vriend, Vincent, het dit gevat ... Zackie besluit hy gaan sy lyf SPEURDER hou om Vincent se onskuld te bewys! - Zackie Mostert se Groot Grapboek Zackie en sy beste vriend, Vincent, het besluit om 'n boek propvol grappe bymekaar te maak. Lê van die lag met Zackie en Vincent se gunsteling-grappe! Meer as 200 grappies wat jou lekker sal laat skater.\u003c\/p\u003e"}
Zackie Mostert: Omnibus 3

Zackie Mostert: Omnibus 3

R 165.00

Vyf keer meer Zackie-pret! Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou die allervreeslikste stinkbomme maak, sy lyf speurder hou of ...


More Info