Products
Flippie word 'n Vlieg
R 180.00
Waarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is superjiggie! Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met ’n VLIEG? Natuurlik nie. DIT SAL AAKLIG WEES! Maar dis presies wat met Flippie Visagie gebeur. So, moet liewer nie die boek lees nie. Dit gaan jou NAAR maak. Rêrig-êrig naar!
Franse Vlegsel
R 160.00
Losloper die woord gee Elle koue rillings. Maar dit is presies wat sy vanjaar gaan wees. Alex gaan saam met een of ander stapelgek avonturier om die wereld vaar, terwyl sy stoksielalleen by Gravitas moet agterbly. 'n Kloosterkoek wat nie in ’n ander ou se rigting kyk nie en die Valentynsbal en die Graadelfdans gaan misloop.
Frikkadel die spookhond
R 180.00
Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ’n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie …
Fuzz Fuzz, The (Picture flat)
R 110.00
“Next to the wallah-wallah bing bang, below the trip-trap, the same colour as see-saw-how’s-your-ma is the Fuzz-Fuzz!” Jenn and Dev are on the lookout for a Fuzz-Fuzz, but it is hiding itself very well. You may ask, what is a Fuzz-Fuzz? Well, you can find it next to the wallah-wallah bing-bang, below the trip-trap, the same colour as see-saw-how...
Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer
Soft Cover
Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer
R 280.00
Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.Bou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebr...
Geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood, Die
R 80.00
Op ’n dag kry Petra Pienk ’n briljante plan ... Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie – Petra voeg ’n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood op almal se lippe. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is...
Geheime Koninkryk: Borrelvulkaan
R 135.00
Wanneer koningin Gorina ’n towerspreuk oor koning Kieliebaard uitspreek, moet Janie, Bianka en Tamsin ses skaars bestanddele soek om ’n wondermiddel te maak. Die drie meisies vertrek na Borrelvulkaan om die eerste bestanddeel te gaan soek. Kan hulle die weggesteekte borrelbyekorf opspoor en die towerheuningkoeke kry sodat hulle koning Kieliebaar...
Geheime Koninkryk: Donker Doolhof
R 120.00
Janie, Bianka en Tamsin moet nog een bestanddeel vind om te keer dat koning Kieliebaard nie vir altyd ’n stinkpadda gaan wees nie. Maar die gemene koningin Gorina is ook in die rondte, en sy is vasbeslote om die meisies te keer. Kan die drie meisies koningin Gorina oorwin, die laaste bestanddeel vind, en vir koning Kielie-baard van die wondermid...
Geheime Koninkryk: Droomvallei
R 120.00
Wanneer Bianka, Tamsin en Janie hoor dat die drake van Droomvallei opgehou het om hulle droomstof te maak, weet hulle dat koningin Gorina daaragter sit. Kan die meisies die drake help om weer droomstof te maak sodat hulle die towerspreuk kan verbreek en keer dat koning Kieliebaard in 'n padda verander?
Geheime Koninkryk: Meerminrif
R 120.00
Janie, Bianka en Tamsin beleef ’n betowerende avontuur onder die see! Kan hulle hul nuwe onderwater-maats help om die Wenspêrel te red ... voordat Koningin Gorina en haar nare Stormkabouters dit in die hande kry?
Geheime koninkryk: Skitterstrand
R 135.00
Janie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry – voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer ’n bibberende avontuur in ’n sneeuwit wonderwereld.
Geheime koninkryk: Sprokieswoud
R 120.00
Janie, Bianka en Tamsin is gereed vir storietyd-pret saam met die boekkabouters van Sprokieswoud. Maar koningin Gorina maak alweer moeilikheid. Sy laat al die boekbloeisels wat aan bome groei, verwelk. Kan die meisies haar towerspreuk verbreek en die boekbloeisels kry sodat koning Kieliebaard nie in ’n stinkpadda verander nie?
Geheime Koninkryk: Towerberg
R 135.00
Janie, Bianka en Tamsin is op pad na die bevrore hange van Towerberg! Kan hulle koningin Gorina se vyfde weerligstraal betyds kry – voordat die arme sneeubouters in ysstandbeelde verander? Saam met koning Kieliebaard en hul feetjiemaat, Trixi, beleef die drie maats hierdie keer ’n bibberende avontuur in ’n sneeuwit wonderwereld.
Geheime koninkryk: Wolkeiland
R 120.00
Janie, Bianka en Tamsin land op wollerige wolke hoog in die lug bo die Geheime Koninkryk. Dis hope pret om op die wolke rond te bons! Maar kort voor lank besef hulle Koningin Gorina se nare planne kan die einde van Wolkeiland beteken ...
Geheime prinsesse: Popprinses
R 135.00
Lara en Anke het ’n spesiale geheim – hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, towerprinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer moet...
Geheime prinsesse: Sterrewens
R 135.00
Lara en Anke het ’n spesiale geheim – hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, prinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer ontmoet L...