Products
Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek
R 190.00
Hierdie prettige aktiwiteitsboek is propvol speletjies, blokraaisels, doolhowe en kopkrappers oor Afrika se soogdiere, asook interessante het-jy-geweet-brokkies. Meer as 70 verskillende spesies pryk op die blaaie: van die yslike olifant tot die kleine duinmol. Dié kleurvolle, aangrypende boek is ideaal vir kinders tussen ses en nege. Dit tref ’n...
Voel-Safari Aktiwiteitsboek
R 190.00
Hierdie prettige, interaktiewe boek is vol opwindende aktiwiteite en fassinerende feite oor Afrika se voëls, van kleurryke visvangers tot majestueuse arende en pragtige flaminke. Dit is ideaal vir kinders van 7 tot 11 jaar, en sluit woordspeletjies, doolhowe, kopkrappers, blokraaisels en baie ander aktiwiteite in wat nuuskierigheid en kreatiwi...
Vrae en Feite vir Feitevrate!
R 175.00
Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water! Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is? Met 27 hoofstukke wat feite oor diere, die natuur...
Vrae en feite vir nuuskierige agies: Boek 1
R 190.00
Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet... ... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde we...
Vrae en feite vir nuuskierige agies: Boek 2
R 230.00
Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet… … of dinosourusse ooit gekloon sal word? Of hoeveel verf nodig is om ’n Boeing in sy kleure uit te dos? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag steeds dasse dra? Bestaan daar nog regte hekse? En het mense mekaar met blomme gegooi tydens die Tulpoorlog? Hierdie boe...
Weber Braaibybel
R 450.00
Weber Braai Bybel is ’n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet. Leer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om ’n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en –vlerkie...