Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4521188130927,"title":"Handwerk vir die Huis","handle":"handwerk-vir-die-huis","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEkstra tydjie op hande? Naweekontspanning nodig? Sit 'n tikkie kreatiewe flair in jou huis met hierdie wonderlike boek. Daar is verskeie projekte vir verskeie dele van jou huis bv. die patio en badkamer. Daar is stap-vir-stap aawysings en dit is baie maklik om te volg. Van die meer as 30 projekte vir elke vertrek, is daar: 'n etniese woonkamer, Meksikaanse patio, landelike kombuis, nostalgiese slaapkamer, harlekyn-kinderkamer en see-en-skulpbadkamer. Die projekte sluit in: \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVerskeie tegnieke: Lapverf, verf, mosaïek, brei, seepmaak, batik en kralewerk Maklike borduur-, laslap- en naaldwerk Al die benodigdhede en tegnieke Stap-vir-stap foto's en sketse Diagramme om te illustreer Ontwerpe, template en patrone \"n Woordelys en nuttige kontakte Motiewe, patrone, diagramme, borduursteke, woorde en terme is ook ingesluit. Volkleur.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-10T16:33:31+02:00","created_at":"2020-08-10T16:33:31+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31939753345135,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Annine Van Reenen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Handwerk vir die Huis","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":498,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799344615","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Handwerkvirdiehuis.jpg?v=1597070161"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Handwerkvirdiehuis.jpg?v=1597070161","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6585452920943,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":400,"width":299,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Handwerkvirdiehuis.jpg?v=1597070161"},"aspect_ratio":0.748,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Handwerkvirdiehuis.jpg?v=1597070161","width":299}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEkstra tydjie op hande? Naweekontspanning nodig? Sit 'n tikkie kreatiewe flair in jou huis met hierdie wonderlike boek. Daar is verskeie projekte vir verskeie dele van jou huis bv. die patio en badkamer. Daar is stap-vir-stap aawysings en dit is baie maklik om te volg. Van die meer as 30 projekte vir elke vertrek, is daar: 'n etniese woonkamer, Meksikaanse patio, landelike kombuis, nostalgiese slaapkamer, harlekyn-kinderkamer en see-en-skulpbadkamer. Die projekte sluit in: \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVerskeie tegnieke: Lapverf, verf, mosaïek, brei, seepmaak, batik en kralewerk Maklike borduur-, laslap- en naaldwerk Al die benodigdhede en tegnieke Stap-vir-stap foto's en sketse Diagramme om te illustreer Ontwerpe, template en patrone \"n Woordelys en nuttige kontakte Motiewe, patrone, diagramme, borduursteke, woorde en terme is ook ingesluit. Volkleur.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Handwerk vir die Huis

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Annine Van Reenen

Ekstra tydjie op hande? Naweekontspanning nodig? Sit 'n tikkie kreatiewe flair in jou huis met hierdie wonderlike boek. Daar is verskeie projekte vir verskeie dele van jou huis bv. die patio en badkamer. Daar is stap-vir-stap aawysings en dit is baie maklik om te volg. Van die meer as 30 projekte vir elke vertrek, is daar: 'n etniese woonkamer, Meksikaanse patio, landelike kombuis, nostalgiese slaapkamer, harlekyn-kinderkamer en see-en-skulpbadkamer. Die projekte sluit in:

Verskeie tegnieke: Lapverf, verf, mosaïek, brei, seepmaak, batik en kralewerk Maklike borduur-, laslap- en naaldwerk Al die benodigdhede en tegnieke Stap-vir-stap foto's en sketse Diagramme om te illustreer Ontwerpe, template en patrone "n Woordelys en nuttige kontakte Motiewe, patrone, diagramme, borduursteke, woorde en terme is ook ingesluit. Volkleur.

Related Products